Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    wellington
    Age
    49
    Posts
    23
    Thanked: 1

    Default Soek raad met fortuner en ome

    Soek bietjie raad ? Ek sien hier is heelwat van julle fortuner eienaars wat ome ingesit het. Wil graag dieselfde doen en was by safari centre parow vir pryse.wat my deurmekaar maak is , ek lees julle praat van n 'panhart bolt ' wat te kort is sodra die fortuner lig met ongeveer 50mm .volgens safari centre het hulle nog nooit dit vervang nie en weet ook niks dat dit te kort is nie .het ek die storie verkeerd verstaan op die forum.enige ander raad wat julle my kan gee en behalwe die hoogte verskil gaan ek n beter rygerief kry?

    Dankie , ek lees graag

  2. #2
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    47
    Posts
    13,237
    Thanked: 5426

    Default

    Chris.

    Ek het die Panhard rod debakel deur gemaak - sien die hele storie hier:
    http://www.4x4community.co.za/forum/...uspension+lift

    Op die einde van die dag veroorsaak dit 'n baie ongeriefliek rit, afhangende van hoe hard jou vere is. Ek het die sagte OME coisl in (dis die 803's) en dis waar die probleem begin. Die harder coils laat minder beweging toe, en dus is die probleem baie kleiner.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  3. #3
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    wellington
    Age
    49
    Posts
    23
    Thanked: 1

    Default fortuner en ome

    Dankie UYS, sal dit daar gaan lees

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Stellenbosch
    Age
    57
    Posts
    1,024
    Thanked: 140

    Default

    Chris die agente vir OME is 4x4Megaworld in Paardeneiland hoor ook by hulle wat hulle aanbeveel, praat met Henry. Verder kan jy ook met Cris Ingram by R&D Offroad in Brackenfell praat hy doen ook baie OME stelsels.
    Cobus
    Land Cruiser 200 4.6
    Imagine Comfortvan

  5. #5
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Standerton
    Age
    47
    Posts
    126
    Thanked: 0

    Default

    Onthou net Toyota SA hou nie van "aftermarket" produkte nie. Ek het so pas uitgevind my waarborg op my suspensie is totniet ,omdat ek net Monroe skokbrekers ingesit het.

    Ai die ouens van Toyota is vol @#$@#$.
    2011 Toyota Prado 150 3.0 VX
    2015 Isuzu KB250 dteq 4x4
    Rustler 300
    Sprite Super Sport

  6. #6
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    wellington
    Age
    49
    Posts
    23
    Thanked: 1

    Default

    Toevallig het nog iemand my verwys na r&d .gaan hom more bel. Ek is nogsteeds onseker hoe ek moet kies tussen tjm ome en iron man

  7. #7
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Stellenbosch
    Age
    57
    Posts
    1,024
    Thanked: 140

    Default

    Chris ek praat onder korreksie maar ek verbeel my ek het iewers gelees Toyota het 'n partnommer vir OME vir die Fortuner. M.a.w as jy OME insit behoort jy geen waarborg issues te kry met Toyota nie. Jou 1ste besluit is OME, IM, etc. en dan is dit watter sterkte en wil jy gaan vir 'n lugsak kombinasie met OME, IM, etc.

    Geniet die soektog na die regte antwoord!!
    Cobus
    Land Cruiser 200 4.6
    Imagine Comfortvan

Similar Threads

  1. OME Coil Spring Problem in Fortuner
    By Monty in forum Toyota
    Replies: 14
    Last Post: 2023/07/17, 06:21 PM
  2. XJ OME O.M.E Old Man Emu Resource
    By Changa Bulanga in forum Jeep
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/02, 01:03 PM
  3. What mods have you done to your Jeep?
    By ShaneJKA in forum Jeep
    Replies: 59
    Last Post: 2010/09/22, 08:58 AM
  4. XJ OME upgrade
    By gorman in forum Jeep
    Replies: 6
    Last Post: 2007/08/12, 12:35 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •