Soek bietjie raad ? Ek sien hier is heelwat van julle fortuner eienaars wat ome ingesit het. Wil graag dieselfde doen en was by safari centre parow vir pryse.wat my deurmekaar maak is , ek lees julle praat van n 'panhart bolt ' wat te kort is sodra die fortuner lig met ongeveer 50mm .volgens safari centre het hulle nog nooit dit vervang nie en weet ook niks dat dit te kort is nie .het ek die storie verkeerd verstaan op die forum.enige ander raad wat julle my kan gee en behalwe die hoogte verskil gaan ek n beter rygerief kry?

Dankie , ek lees graag