Chris.
Ek het die Panhard rod debakel deur gemaak - sien die hele storie hier:
http://www.4x4community.co.za/forum/...uspension+lift
Op die einde van die dag veroorsaak dit 'n baie ongeriefliek rit, afhangende van hoe hard jou vere is. Ek het die sagte OME coisl in (dis die 803's) en dis waar die probleem begin. Die harder coils laat minder beweging toe, en dus is die probleem baie kleiner.
Bookmarks