Kampeerplek - Pella





Results 1 to 9 of 9
  1. #1
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Kuilsrivier
    Age
    48
    Posts
    18
    Thanked: 0

    Default Kampeerplek - Pella

    Goeie naand almal

    Besig met roete beplanning vir n trip gedurende Junie 2010 en gewonder of enigiemand dalk inligting het oor kampeer plekke by Pella(verkieslik na-aan die Oranje Rivier)

    Enige inligting/advies/kontakbesonderhede sal waardeer word.

    Dankie

    Arno

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Stellenbosch
    Age
    52
    Posts
    992
    Thanked: 89

    Default

    Arno ek was in September daar jy kan direk afry rivier toe, daar is 'n plek Pella Camp, kyk op T4A. Dis 'n stuk van seker so 50 m oop strand reg teen die rivier, maar geen gras nie net sand. Moet net nie die waypoint met die kampplek op T4A gebruik nie, maar volg net die stippel lyn na links tot teen die rivier. Volgens die evidence is dit 'n gewilde plek vir visvang/netsteek.
    Cobus
    Land Cruiser 200 4.6
    Imagine Comfortvan

  3. #3
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,568
    Thanked: 639

    Default

    Glenda goossen 054 9729712; of oase 054 971 0193 tel no 1 is van 'n 4x4 roete van ina basson, blykbaar op die walle van die orange rivier. dalk moet jy haar eerste kontak, volgens weg was dit kampeerterein naby haar gaste huis,
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Kuilsrivier
    Age
    48
    Posts
    18
    Thanked: 0

    Default

    Hallo julle

    saskia,witklipbank eerstens baie dankie vir die inligting, jammer dat ek nou eers antwoord; my internet het eers weer so bietjie probleme gegee.

    saskia - ek het ook die kampplek waarna jy verwys op T4A gesien maar was nie seker of dit toelaatbaar is om daar te kamp nie, sou jy sę dis veilig daar?

    witklipbank - ek gaan definitief die nommers probeer, baie dankie.

    groete

    Arno

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Stellenbosch
    Age
    52
    Posts
    992
    Thanked: 89

    Default

    Arno van al die kampe waar ons op die roete gekamp het is dit seker die een wat die naaste aan die "beskawing" was. Behalwe ons was daar nog een ander voertuig, en ons het nooit ander mense daar gesien nie, ek weet net nie wanneer die netstekers daar rondhang nie. Die mense in die omtrek is so vriendelik ek kan nie dink dat jy ooit onveilig hoef te voel nie.
    Cobus
    Land Cruiser 200 4.6
    Imagine Comfortvan

  6. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Wuxi, China
    Age
    57
    Posts
    3,322
    Thanked: 2

    Default

    Ek weet nie wat jy bedoel of verwag met "kampeerplekke" in daardie geweste nie, maar dis nou nie juis plekke waar jy vooraf bespreek, jou kwitansie by die hek wys en dan gou ablusieblok toe gaan vir 'n lekker stort nie.

    Daar is niks. Lekker.
    camelman
    '04 Discovery II Td5 GS (using 2SO)
    '95 Discovery I V8i Auto (Now sadly sold, with fond memories)
    Yesterday is history, tomorrow is mystery, today is a gift, that's why its called "present".

  7. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Kuilsrivier
    Age
    48
    Posts
    18
    Thanked: 0

    Default

    Camelman,ja; SWAMBO en die kleingoed gaan saam so ek moet maar sulke vrae vra. Maar ja ek verkies dit soos jy dit beskryf - daar is niks; LEKKER!!

    Groete

    Arno

  8. #8
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,902
    Thanked: 57

    Default

    My broer bly op Poffader en hulle gaan gereeld Pella toe, ek is seker hy sal nie omgee as jy hom skakel vir bietjie raad nie (goeie/vriendelikke mense die Noorkaapers)

    Sy naam is Wimpie en sy nommer is 082 681 7612 se vir hom ek het gese jy moet bel.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  9. #9
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Stellenbosch
    Age
    52
    Posts
    992
    Thanked: 89

    Default

    Hoop hierdie help.

    Pella Camp is net sand. Ry die Charlie's pass roete vir stunning views.

    Ramansdrif het een perfekte spot met lieflike gras. Apies in die bome wat jou kan irreteer. Baie vis in die rapids, en hulle is mal oor rosyne.

    Kamgab het een perfekte spot met lieflike gras. Laaste 10km is seker die "moeilikste" op die roete, effens tricky met 'n sleepwa.
    Last edited by saskia; 2010/04/21 at 07:38 PM.
    Cobus
    Land Cruiser 200 4.6
    Imagine Comfortvan

Similar Threads

  1. Pella Camping Facilities
    By "Semper Fidelis" in forum Namibia
    Replies: 7
    Last Post: 2013/10/24, 07:56 AM
  2. Vioolsdrift-Eksteensfontein??
    By Dickie in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 12
    Last Post: 2009/09/04, 05:51 PM
  3. Camping in uMfolozi Game Reserve
    By Frans Reichert in forum Kwazulu-Natal
    Replies: 15
    Last Post: 2009/01/19, 05:48 PM
  4. Pella to Vioolsdrif
    By pipo in forum Namibia
    Replies: 5
    Last Post: 2008/11/17, 11:35 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •