Superman!!!





Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 50

Thread: Superman!!!

  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,186
    Thanked: 918

    Default Superman!!!

    At Rust de Winter.

    Did it earlier this morning.

    Ekself
    Frans
    AlbertG
    Sampie
    NicoP
    AndreN

    Pitchers to follow!
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  2. #2
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    3,664
    Thanked: 144

    Default

    Okay this is my jealous face.

    And this iiiiiiis my happy face!!!! Was dit darem soveel fun as wat dit gelyk it!!!

  3. #3
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Pretoria (PvR)
    Age
    40
    Posts
    663
    Thanked: 4

    Default

    Dit was GROOT fun!
    Albert Gravett
    Isuzu KB6 3.0 D-Teq D/C 4x4 Auto
    ORRA Call Sign B66

  4. #4
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    36
    Posts
    4,812
    Thanked: 118

    Default

    Lewe julle 2 darrem nog nou dat julle vrouens met julle klaar is, of het hulle nog nie begin nie?
    Naweek was darrem GROOT lekker en well done - uys jy moes jy weet wat van staal gehad het na oom Frans se attempt...
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

  5. #5
    Join Date
    May 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    62
    Posts
    410
    Thanked: 2

    Default

    Yip, ek is bly ek moes nie na myself gery het nie!
    I am not a complete idiot - there are still some parts missing
    Please don't send me a PM without direct contact details
    97 SVM 3000
    86 HiLux D/C

  6. #6
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,186
    Thanked: 918

    Default

    Quote Originally Posted by Christo Davids View Post
    Lewe julle 2 darrem nog nou dat julle vrouens met julle klaar is, of het hulle nog nie begin nie?
    Naweek was darrem GROOT lekker en well done - uys jy moes jy weet wat van staal gehad het na oom Frans se attempt...
    Ek vertrou vir Sakkie soos ek DIE SILVER TUNA vertrou! Ek is bly ek is nie oom Frans wat in die SVM moes sit nie!
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  7. #7
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,186
    Thanked: 918

    Default

    Attached Images Attached Images  
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  8. #8
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Stellenbosch
    Age
    43
    Posts
    2,308
    Thanked: 48

    Default

    Uys hoekom net foto's van die roete, Waar is die foto's wat wys dat julle hom baasgeraak het?
    Coenraad Basson

    Hilux D/C 3.0 D4D



    Prado 4.0 V6 Auto VX


  9. #9
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,186
    Thanked: 918

    Default

    My vrou het bo gestaan en huil, ek was nie heeltemal instaat om my eie fotos te neem nie - mens klim nie gou uit vir 'n fototjie of twee op daai klippie nie. So ek wag vir die ander ouens - Calling Morne!
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  10. #10
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Stellenbosch
    Age
    43
    Posts
    2,308
    Thanked: 48

    Default

    INtussen gee 'n vinnige "write-up" van jou ervaring. As ek dit nie mis het nie het Andre van SAfari 4x4 roetes self so bietjie gesukkel in sy cruiser van die vorige seisoen.

    Vertel hoe dit was!
    Coenraad Basson

    Hilux D/C 3.0 D4D



    Prado 4.0 V6 Auto VX


  11. #11
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,186
    Thanked: 918

    Default

    Superman op sy eie is redelik moeilik, ek skat 'n 4. Maar die paadjie tot by Superman was vir my erger. Jy ry 'n stukkie 25 grade slide slope en dis lekker los gruis. As jy aan die remme raak skuif die kar regs. In die kar voel dit of daar 'n drop aan die regterkant is. Onder Superman maak jy 'n 32 punt draai om op te lyn daarvoor. Om weg te kom onder is die eerste probleem, los klippe. Maar as jou voor wiele eers op die klip is trek hule jou uit. Daar is 'n paar lyne op die klip, maar ek is oortuig die een wat ons gery het is die beste. Die linker voorwiel is op 'n stadium so 1.2m in die lug, maar jy kom dit nie regtig agter in die kar nie. Selfs die 105 het lekker wiel opgetel hier. Jy moet weet hoe om 'n stuurwiel te swaai, vinnig links en dan weer vinnig regs. Ek moes twee keer oor wegtrek op 'n ietwat ander lyn, iets wat nogal gesukkel het sonder handbriek.

    En as jy deur is is daar so simpel klippie waarop ons almal vasgesit het.

    Ek sal dit nie sonder 'n locker doen nie -maak nie saak hoeveel travel jy het nie. Maar ek dink die hele hoo haa oor Superman is wat dit die moeilikste maak. Dis glad nei so erg nie, en as jy kan lyne lees en onthou om NIE DIE CLUTCH TE TRAP Nie is jy OK.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  12. #12
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    36
    Posts
    4,812
    Thanked: 118

    Default

    en natuurlik omdat die afgrond so naby is maak dit nog meer interessant - sal liewer nie Albert se vrou (Barendien) se woorde hier herhaal nie...
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

  13. #13
    Join Date
    May 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    62
    Posts
    410
    Thanked: 2

    Default

    Quote Originally Posted by Christo Davids View Post
    en natuurlik omdat die afgrond so naby is maak dit nog meer interessant - sal liewer nie Albert se vrou (Barendien) se woorde hier herhaal nie...
    Ja, daar is drie van ons wat amper "single" teruggekom het Pta toe
    I am not a complete idiot - there are still some parts missing
    Please don't send me a PM without direct contact details
    97 SVM 3000
    86 HiLux D/C

  14. #14
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    71
    Thanked: 0

    Default

    ek dink daai moelikheids graad het niks met die obstacle te doen nie , maar vir hoeveel maande jou vrou nie met jou gaan praat daarna nie :P

    Hilux SRX D/C 4x4 31 BFG's - Die G.W.B
    Suzuki GV 2.4 M/T - Goldie
    "Experience is what you get when you didn't get what you wanted"

  15. #15
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Frans jy moet daai SVM kragstuur insit vir hierdie trieks jong...op hindernisse soos Superman moet jy verdomp vinnig kan links/regs draai. Daai kon lelik gewees het. Gelukkig het jy mooi kop gehou.

    Albert het die lyn baie mooi gery en nie eers 'n wiel opgetel nie. Ons het Andr (N) deur die moeilikste lyn gevat. Aspris natuurlik. Hy wou kyk of die 105 'n wiel kan lig. Wel, Superman s hy kan Ons kon hom hor optel as die voor locker nie die neus terug in lyn getrek het nie. Hy't dieselfde gedoen met die Range Rover (dis nie 'n Land Rover nie Willie) ook.

    Nico het bietjie ge-bounce met die eerste probeerslag wegtrek, en baaaie "STOP" gehoor van bo af. Gelukkig het hy geluister en die 2de wegtrek was foutloos.

    Soos Uys s, daai stukkie pad in na die hindernis toe is amper erger as die hindernis self. Jy voel die heeltyd of jy (REGS Uys?....) links teen die berg gaan afgly, en jy kan maar jou stuurwiel full lock draai, dit maak dit net erger.

    Superman se "trick" is om die gat in die links draai mis te ry.....met ALTWEE jou regter wiele. Om dit te doen moet jy jou regter voor wiel buite om die gat vat. Met ander woorde jy ry wydsbeen oor die gat met jou voor as terwyl jy baie skerp links draai. Wanneer jy verby die gat is met jou regter voorwiel swaai jy haar baie vinnig regs (dis nou as jy kragstuur het Frans) en jy volg net die wedge in die klip tot waar jy kan sien jy moet weer regs draai, maar nie teveel nie of daai laste gruis gat bo-kant Superman vang jou.

    Superman is glad nie onmoontlik om te ry nie, maar hy is ook BAAAAIE beslis nie vir beginners en ouens op "ego trips" nie.

    Albert, jy't hom die beste gery. Nie eers 'n wiel opgetel nie. Andr tel nie want hom WOU ons deur die gat vat...en Sampie tel ook nie, want hy ry sommer net van nature die onmoontlikste lyne.
    Last edited by Sakkie; 2010/04/12 at 02:10 PM.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  16. #16
    Join Date
    May 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    62
    Posts
    410
    Thanked: 2

    Default

    Sakkie, voordat die SVM kragstuur kan kry, gaan ek dalk eers nuwe sitplekke moet insit......:-)
    I am not a complete idiot - there are still some parts missing
    Please don't send me a PM without direct contact details
    97 SVM 3000
    86 HiLux D/C

  17. #17
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Sonder kragstuur op hindernisse soos daai gaan jy haar sitplekke gereeld moet vervang
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  18. #18
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Springs
    Age
    55
    Posts
    800
    Thanked: 2

    Default

    Hi almal,

    Baie dankie vir n great naweek, julle almal is bakgat mense, ons moet weer so maak. (al het ek en die landrover DIT gekry)

  19. #19
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Springs
    Age
    55
    Posts
    800
    Thanked: 2

    Talking

    Oubaas Sakkie,

    Weereens sorry vir die rimgedoente

  20. #20
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Gaan bars jou blikskottel, jy's net 3 jaar jonger as ek!!!
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 14
    Last Post: 2010/03/30, 01:57 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •