Dit lyk baie lekkerkan nie wag om die Rexton weer op die pad te kry nie of moet ek se (the road less travelled).
|
Die trok het hom baie goed van sy taak gekwyt op alle tereine tydens on Angola hengel trip saam met Frans de Wit van Yona Safaris. Brandstof verbruik gemiddeld 7.7 km/l teen 'n spoed van 120 - 130km/h waar moontlik op oop pad en nou ja, van sommige paaie of sal ek se roetes praat ons nie. Maar, wat n fees![]()
2011 VW Amarok 2.0 BiTDi 4Motion 120kw
Dit lyk baie lekkerkan nie wag om die Rexton weer op die pad te kry nie of moet ek se (the road less travelled).
The journey is just as important as the destination.
AWB.
Moes n ondervinding gewees het. Is be-indruk om te sien die wa het dit gemaklik kon doen
Net n vraag of twee.
Hoe gedra die "trok" hom in sand?
Wat se tyres, myne is nou due, sal help om regte rigting te gaan.
Net vir intresantheid Hoe is die dak tent/rak ge monteer? Nog nie oorweeeg nie maar die foto laat dink dis n opsie.
Hein Nel.
2001 Sangyong Musso 2.9 Tdi (run about)
1998 Suzuki 413 Sj/Roll bar & rock sliders (Mid life crisis)
2008 Mahindra Bollero DC (Family car work horse)
2003 VW Golf 1.4 (On loan to daughter).
2006 650 GS BMW (Swambo Mid life Crisis)
Home build luggage trailer wanting to be a bush trailer.
Dag se Hein
Ja, vriend en vyand was verbaas met die hantering. Saam met die ander gery sonder probleme. Aangesien ek self maar skepties was het ek die bande op .9 en 1 bar onderskeidelik voor en agter gehad. Agv kraglewering het ek maar net gesorg dat ek die revolusies nie te laag laat val het nie. Ek is heel tevrede met die band keuse; 245/75R15 G/Y WRL AT/SA. Gebruik hulle al jare en veral met die nuwes het ek ook geen probleme met balansering nie.
Die dakraksak is pasgemaak om binne die dakrak te pas en met velcro aan die dakrakraam vas te trek. Die sak zip volledig oop en vou na voor. Het rant met velcro wat oor zip toevou as hy toe is met velcro straps wat inhoud vastrek; geen toue of so iets nodig nie. Een groot plesier en maklik om te hanteer. Swaarder items en yskas was binne en res op die dak.
Groete
An3s
2011 VW Amarok 2.0 BiTDi 4Motion 120kw
I did Matroosberg in the snow !!
Toyota Fortuner D-4D 4x4 AT---My "speed control en navigasie "sisteem is al oor die 50 jaar oud!
Ham Call ZS1SSM
Op pad na bo by "Die Nekkie"
Die ander fotos lê nog op my rekenaar in die Kaap
Toyota Fortuner D-4D 4x4 AT---My "speed control en navigasie "sisteem is al oor die 50 jaar oud!
Ham Call ZS1SSM
Die Ssangyong manne wat by die saamtrek was.. 8)
Lekker! Waar is die ander fotos?
When nature calls
Jacques Steyn
2009 Toyota Prado 150 VX (202kw)
OL Front bumper | Snorkel | OME Suspension
Swambo : 2012 VW Polo 1.4 Comfort line
Ex 2008 Nissan Patrol 4.8 GRX A/T (199kw) | TD Suspension | Outback Extreme Rear Bumper | Ironman Front Bumper | Air Helpers | Snorkel | FR Roofrack
Ex 1996 Ssangyong Musso 602EL TD A/T Exec (82kw) |Snorkel | Bilstein B6 | Disco 2 springs | FR Roofrack | ARB Front bumper | Rear Bumper
Ex 1982 Citroen CX Prestige automatic
Ex 1976 Citroen GS Club
Ex 2013 Honda CRV Exec Auto AWD
Ex 2007 Toyota Auris 2.0 D4D
Ex 2010 Honda Accord 2.4i Exec Manual (148kw)
Ex 1997 Isuzu KB280LE TD D/C 2x4
Ex 1997 Toyota Corolla RSI (121kw)
Ex 1989 Toyota Corolla GLI TwinCam Exec (98kw)
Groenkloof kiekies![]()
En sal daar dalk 'n plekkie wees vir 'n ex-SsangYong eienaar? I've never been out to use my 4x4 not any of the 2 I've owned. Well, not like that anyway.
If anyone ever has a tag along place for a nervous p00p like me please invite me. I won't even drink your beer I'm a teetotaller.
Will definitely invite you when I go again.Will even give you a beer or two. hehhe
Gideon Naudé
2006 VW Touareg 3.0 V6
So pas terug van n Wes-Kaap trip met so 4 587km agter die stokke. Gemaklike en kommervrye rit met gemiddelde brandstof verbruik van 13.57 l/100km. My voet is maar swaar en die Trok was meestal gelaai met sak op dakrak om gemaklike spasie binne te behou. So paar fotos van my kuier by Trekoskraal. Die ander Musso het n Ironman suspensie en ek jeuk nou vir iets soorteglyks om hoofsaaklik die Trok se agterstewe so bietjie te lig. Wat n pleasier.
2011 VW Amarok 2.0 BiTDi 4Motion 120kw
Die Trok by Muisbosskerm met dakrak sak soos gelaai vir die grootste deel van die Wes Kaap trip.
2011 VW Amarok 2.0 BiTDi 4Motion 120kw
Last edited by SAREX290; 2014/06/20 at 04:05 PM. Reason: broken img links
The journey is just as important as the destination.
Hi Sarex
I did a course with Andrè de Villiërs. You will be surprised at how capable the Rexie is. I completed all the obstacles except for the axletwister. The absence of a difflock and traction control just proved too much. I removed the side runners before the course. Andrè was very surprised at it's capabilities. Just be carefull of rampover,I did dent the tank and gearboxsump!
Enjoy,
Suid-Wes
Just some pics of what i have done with my Musso
Nice. Did you lift the suspension? Any mods?
When nature calls
Jacques Steyn
2009 Toyota Prado 150 VX (202kw)
OL Front bumper | Snorkel | OME Suspension
Swambo : 2012 VW Polo 1.4 Comfort line
Ex 2008 Nissan Patrol 4.8 GRX A/T (199kw) | TD Suspension | Outback Extreme Rear Bumper | Ironman Front Bumper | Air Helpers | Snorkel | FR Roofrack
Ex 1996 Ssangyong Musso 602EL TD A/T Exec (82kw) |Snorkel | Bilstein B6 | Disco 2 springs | FR Roofrack | ARB Front bumper | Rear Bumper
Ex 1982 Citroen CX Prestige automatic
Ex 1976 Citroen GS Club
Ex 2013 Honda CRV Exec Auto AWD
Ex 2007 Toyota Auris 2.0 D4D
Ex 2010 Honda Accord 2.4i Exec Manual (148kw)
Ex 1997 Isuzu KB280LE TD D/C 2x4
Ex 1997 Toyota Corolla RSI (121kw)
Ex 1989 Toyota Corolla GLI TwinCam Exec (98kw)
Bookmarks