Wie ken dié maak winch??





Results 1 to 12 of 12
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    58
    Posts
    559
    Thanked: 71

    Default Wie ken di maak winch??


    Dra enige iemand dalk kennis van hierdie maak en hoe goed/sleg is dit??

    Ek kan die volledige winch, nog in sy verpakking kry vir R3 000, hoe klink dit. Dit is blykbaar 'n onbruikbare geskenk.

    Is daar plaaslike produksteun t.o.v. diens, herstel, parte ens??

    Is die kapasiteit (8,5 ton ?) voldoende vir 'n Mitsu Pajero 3.5 GLS LWB (1998 face Lift??)

    Sal dit standaard op die ARB bullbar pas??

    Sal ek 'n 'dual battery system' benodig vir die werking van hierdie toestel

    Model/maak: T-Max vervaardig in Australi

    Kapasiteit: EW 8500 12v


    Hoor graag van u t.o.v. di item.

    Dankie byvoorbaat

    Egbert

    Antwoord asb op die forum aangesien my e-pos nie lekker funksioneer nie.

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    The Windy City
    Age
    48
    Posts
    15,542
    Thanked: 3008

    Default Re: Wie ken di maak winch??

    T-Max = 4x4 Megaworld.

  3. #3
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Louis trichardt
    Age
    55
    Posts
    245
    Thanked: 0

    Default Re: Wie ken di maak winch??


    Elu

    T-Max is 'n baie goeie maak, en vir daai prys kan jynie verkeerd gaan nie. Hier is 'n hele paar voertuie wat dit op het, meestal die 12500(of daar iewers). moet se dat 80% van die voertuie hier ge-"upamour" is en omtrent 2 keer meer weeg as sy normale gewig.

    Oor die meer tegniese aspekte kan ek ongelukkig nie meer se nie, maar dat dit 'n goeie maak is en regtig goed werk wel.

    Hoop dit help
    We don't live in a funny world, WE LIVE AMONG FUNNY PEOPLE

    Skype: HenkBrazos
    '78 Land Cruiser
    Conqueror Supra
    Iraq, Louis Trichardt

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pune
    Age
    41
    Posts
    6,388
    Thanked: 60

    Default Re: Wie ken di maak winch??

    Nie 8.5 ton nie, 8500lbs, maar dit behoort net-net genoeg te wees vir die paj, maar ek sal maar 'n snatch block saam ry as ek jy is.
    Hy sal op die ARB bumper pas as dit die winch tipe is.

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Roodepoort
    Age
    42
    Posts
    63
    Thanked: 0

    Default Re: Wie ken di maak winch??

    ELU, stem saam met Zantus. Die T-Max 8500 ponder (+/- 3.7 ton) behoort net-net genoeg te wees. Maar as jy die snatch blok kan gebruik gebruik hom anders gaan jy die winch keer op keer op sy maks kapasiteit gebruik. Hou ook in gedagte altyd hoe swaar jy gelaai is as jy 1 to 1 gaan winch en ook hoe erg jy vas sit of hoe styl die built is...

    As jy bietjie gelaai is & redelik vas sit, moenie sonder the snatch block werk nie. T-Max is nie 'n slegte maak nie. 'n Dual battery is nie nodig nie. Laat maar die voertuig idle as jy hom gebruik. Geniet die winch!!


  6. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default Re: Wie ken di maak winch??

    ELU, hy gaan nie werk vir jou nie. ek sal hom moet oorneem
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  7. #7
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Louis trichardt
    Age
    55
    Posts
    245
    Thanked: 0

    Default Re: Wie ken di maak winch??


    Engel, dan sal jy moet groter/ sterker vere in daai karretjie se neus moet inbou anders gaan jy heeltyd afdraende ry
    We don't live in a funny world, WE LIVE AMONG FUNNY PEOPLE

    Skype: HenkBrazos
    '78 Land Cruiser
    Conqueror Supra
    Iraq, Louis Trichardt

  8. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default

    Henk, enigiets om daai 4 l american gas guzzler ligter op juice te maak!!!

    PS ligter as 2.7 en 320!!!
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  9. #9
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Randpark Ridge
    Age
    65
    Posts
    254
    Thanked: 14

    Default

    Quote Originally Posted by ELU View Post
    Dra enige iemand dalk kennis van hierdie maak en hoe goed/sleg is dit??...
    Hi, Ek gebruik die T-Max 8500 op my Wrangler en dit werk heel goed. Het nog nie probleme gehad sover nie. Die 'snatchblock' is egter 'n goeie idee en plaas minder druk op die wenas. Laat die enjin maar luier as jy dit gebruik. Jy het nie 'n tweede battery nodig nie.
    Christo
    2017 Ford Everest 2.2L TDCi XLS 42 6AT
    Invader Duo

  10. #10
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default

    Elu het besluit sy Pajero gaan nie vas sit nie toe skuif hy die offer oor na my toe. Dankie, het hom toe gekry vir die jeep sodat ek die hiluxe kan recover

    Hoop net nie ek pluk hulle onderstelle onder die enjins uit nie
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  11. #11
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Sabie
    Age
    48
    Posts
    89
    Thanked: 0

    Default

    Australian made

    http://www.t-maxwinches.com

  12. #12
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    2,788
    Thanked: 3

    Default

    Herman

    Sorg net dat jy daai winch mount voor jy Hennops to gaan. Ek is nie lus om jou die heelpad te tow nie.

Similar Threads

  1. Namibi - 50 Doendinge
    By Spook in forum Namibia
    Replies: 51
    Last Post: 2017/12/13, 09:55 AM
  2. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  3. Die foute wat mans maak.....
    By Oppers in forum The 4x4 Pub
    Replies: 20
    Last Post: 2010/10/31, 05:41 PM
  4. Wie KEN die' wet?
    By Ernie12! in forum The 4x4 Pub
    Replies: 7
    Last Post: 2010/06/08, 02:09 PM
  5. H2F's Namibia Trip Report
    By Uys in forum Namibia
    Replies: 22
    Last Post: 2009/01/12, 09:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •