Die coils op my Patrol is gedaan. Ek het tans Iron Mans in, maar is nie baie impressed nie. Het iemand enige idee wat op die oomblik beskikbaar is teen 'n bilike prys. Ek het 'n OME suspensie in my Ford gehad em my swaer het TJMs in sy Patrol. Enigste probleem is die TJMs kos 'n plaas se prys.