Toe ek nog op skool was het ek gereeld by my ouma op Beafort West gery. In April het ek weer op 'n perd se rug by George geklim, (eerste keer in 25 jaar.) Dit het gevoel of my pens en longe los ruk.
|
Anyone in the Western Cape that hack out just for pleasure and any ideas of good trails?
Francois Boerstra<br>Pretoria 2003 Prado 4l V6 VX Still standard
Suzuki Alto
Echo 3 trailer
1969 VW Beatle still running.
Toe ek nog op skool was het ek gereeld by my ouma op Beafort West gery. In April het ek weer op 'n perd se rug by George geklim, (eerste keer in 25 jaar.) Dit het gevoel of my pens en longe los ruk.
Bellville <br>Isuzu 280DTLX 4X2<br>XR200R Honda
Ek het gereeld gery toe ek nog in PTA gebly het en glo dat as ek nou weer moet opklim sal ek 'n paar lelike blou kolle bykry!
Ek het meer Western gery waar die saal so 'n bietjie meer padding het, wat darrem help.
Francois Boerstra<br>Pretoria 2003 Prado 4l V6 VX Still standard
Suzuki Alto
Echo 3 trailer
1969 VW Beatle still running.
Well I used to do farrier work on various horses, even cattle but due to age and lower back ache I no longer do this, did it while I was in the army as well, in South West Africa at 1 Swa Spes and I have owned a few horses as well.
What beautiful animals they are. Got a few donkeys on the farm now which are cute.
FB
as jy wil ry is die eerste rit wat gehou word die eerste naweek in aug op schaafplaas by japie en allet weet nie of jy hulle ken nie en dan weer 1 ste naweek in sept op waterkloof by oom blik ek weet nie of jy vertroud is met gebuere nie maar ons kom so +- 50-60 ruiters by mekaar +gesin en kamp vrydag tot sondag en ry saterdag sal jou op hoogte hou het nog nie iemand van anner kant die berg sien ry nie
Palomino (Boerperd ) Groete
If you ever visit Gauteng - a lovely outride at the Voortrekker Monument with very nice horses. They also offer Moonlight-rides. We did it and enjoyed it very much. On top of the hill we sat down and had a drink and biltong with cheese (provided) with a spectacular view over Pretoria with its night-lights.
PW
By the way Big Hilux, ek was ook by Swa-Spes en later by Ruacana met ons perde - baie geleer hoe om NIE met 'n perd te werk nie. Ek geniet nou nog perdry en besit sowat 10 perde.
Het opleiding in Poch gekry, Kaptein Slabbert, Sammajoor Nagel, Kommandant Peter Stark was in 1988/89 daar. Later kampe gedoen by Pelindaba.
PW
Yes, phone Eben on 082 828 6201.
Meanwhile we visited onother place south of Rietvlei Nature Reserve. For advanced riders, ride through streams, climbing hills and galop the open veld. It was awesome! Use the same cell no. These horses are very well trained and willing.
PW
You can go to Tokai Forest,My dad has a small houlding in Phillipi and I usually go through the sand dunes to the beach with my horse.
Jammer - my fout!
Eben - 082 828 6323
PW
If you want to make a long weekend of it, visit Anysberg. One of my favorite reserves and they offer horse riding and even have an overnight trip with the horses.
http://www.capenature.co.za/reserves...e#reserve_tabs
Oscar Schmidt
Mitsu Triton 3.2 DiD 4x4
Bookmarks