Rugby

View Poll Results: Which team do you support?

Voters
32. You may not vote on this poll
• Province

10 31.25%
• Cheetahs

4 12.50%
• Lions

1 3.13%
• Sharks

4 12.50%
• Bulls

13 40.63%
Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 37

Thread: Rugby

1. #1
willysjeep Guest

Default Rugby

It looks like its only me and Bartho that support Province on this forum

2. #2
Join Date
Sep 2006
Location
Kempton Park
Age
53
Posts
13,885
Thanked: 1048

Default Re: Rugby

As dit nou nie vir julle twee was nie was nuweland leeg!!
Training: 4x4, bush mechanics, recovery, defensive, 4x4 trucks
Supply and manufacture: Recovery gear, Custom 4x4 installations and manufacturing, 4x4 equipment
Angel Construction
Turnkey Construction solutions [Indoor shooting ranges, safe rooms, shops and shopfitting, Rainwater harvesting, Solar]
IP CCTV, electric Fencing, Automation, Gates, Stainless steel Fabrication
You name it, we can probably build or manufacture it.
COMBAT19: Large scale fogging and decontamination of coronaviruses
[email protected]
[email protected]
+27824453301

3. #3
GeorgevG Guest

Default Re: Rugby

Ons is nou 3

4. #4
Bartho Guest

Default Re: Rugby

Quote Originally Posted by Engel
As dit nou nie vir julle twee was nie was nuweland leeg!!
Engeltjie, jy moet maar stilbly want ek sien jy's alleen daar op Loftus. Ook maar goed jy's so lief vir jouself want dan kan jy jouself ten minste geselskap hou

5. #5
Join Date
Sep 2006
Location
Cape Town
Age
49
Posts
11,482
Thanked: 267

Default Re: Rugby

BULLE!!!!!
2015 Pajero Sport 4x4
1996 3.5v6 Pajero (For Sale)

Carpe Diem Scrotum
Give a man a beer, waste an hour. Teach a man to brew, and waste a lifetime!

6. #6
Join Date
Sep 2006
Location
Pretoria
Age
53
Posts
395
Thanked: 0

Default Re: Rugby

Bulle!!!
Ek bly 'n Bull!

Francois Boerstra
Pretoria 2003 Prado 4l V6 VX Still standard
Suzuki Alto
Echo 3 trailer
1969 VW Beatle still running.

7. #7
Join Date
Sep 2006
Location
Brackenfell
Age
58
Posts
516
Thanked: 0

Default Re: Rugby

As n mens alleen met jou vrou wil wees, dan neem jy haar Nuweland toe
Rudi Roode
Brackenfell
RSA
Fortuner 3lt D4D

8. #8
Join Date
Sep 2006
Location
Brackenfell
Age
58
Posts
516
Thanked: 0

Default Re: Rugby

Die magtige Blou Bulle en die Vrystaat het darem gesorg dat ons mooi rugby gekyk het die naweek,seker die gees wat op die heilige grond geheers het.Waar kan mens so n gees lang n rugby veld kry?
Rudi Roode
Brackenfell
RSA
Fortuner 3lt D4D

9. #9
willysjeep Guest

Default Re: Rugby

Quote Originally Posted by Engel
As dit nou nie vir julle twee was nie was nuweland leeg!!
Jy speel ok maar aaklige Attie met ons of hoe

10. #10
Join Date
Sep 2006
Location
Struisbaai!!! come visit
Age
57
Posts
236
Thanked: 0

Default Re: Rugby

Hoekom was Nuweland so leeg? Self die Craven stand faithfull was nie eers daar nie.
'n Boerseun dra nie das nie,
Toyota sit nie vas nie
en dat 'n mooi dorp nou 'n brandewyn se naam moet kry!

11. #11
Join Date
Sep 2006
Location
Springs
Age
71
Posts
1,233
Thanked: 2

Default Re: Rugby

Wel war kan ek se? Volgens my is daar net twee tiepe rugby ondersteuners. Die wat niks weet van die spel en die BULL ondersteuners!!!!
Andre
Andre van Rensburg
Swambos baby V6 Pajero shorty
My overland vehicle "Datsun" 3.3l v6 hardbody d/cab.
Play vehicle Sizuki SJ413. Mods: Toyota 2c Diesel engin and 5 speed gearbox, 50mm lift
Love the bush, overlanding and crazy about animals.

12. #12
Join Date
Sep 2006
Location
Adelaide
Age
43
Posts
2,713
Thanked: 24

Default Re: Rugby

Julle Bulls en WP ondersteuners is presies dieselfde...

Dis altwee goeie spanne, maar die ondersteuners maak dat ek nie eintlik van een van die spanne hou nie, hulle is altyd grootbek voor 'n game, en as iets dan verkeerd gaan is daar altyd 'n hele lys verskonings en hulle is dikbek vir dae aaneen...

Ons Vrystaters is so gewoond aan verloor (1977 - 2004) dat ons maar te bly is as ons die dag ietsie wen, en dan bly ons sommer vir jare bly, want ons weet nie wanneer die droogte weer gebreek word nie...

2012 Jeep WK2 Limited CRD
2" Murchison Lift
265/65R18 Dick Cepek Trail Country
TJM sidesteps
Uneek4x4 Recovery points

13. #13
Bartho Guest

Default Re: Rugby

Ou Jeepster,

Shame, dit is eintlik hartseer, ek voel vir jou. Om te weet jou span het die top 4 gehaal maar hulle gaan dit nie wen nie

14. #14
Join Date
Sep 2006
Location
Adelaide
Age
43
Posts
2,713
Thanked: 24

Default Re: Rugby

Bartho daar is altyd hoop, niemand het die Vrystaat laas jaar 'n kans gegee teen die Bulle nie, al die ou bulletjie ondersteuners het my vertel hoe dit 'n weghol oorwinning teen die Vrystaat gaan wees...

Net soos almal gedink het dit is onmoontlik vir Schumacher om Alonso in te haal...

2012 Jeep WK2 Limited CRD
2" Murchison Lift
265/65R18 Dick Cepek Trail Country
TJM sidesteps
Uneek4x4 Recovery points

15. #15
Join Date
Sep 2006
Location
Struisbaai!!! come visit
Age
57
Posts
236
Thanked: 0

Default Re: Rugby

Jeepster, jou span is een vir wie ALMAL nog altyd respek het. Wat Rassie met die span vermag is eenvoudig ongelooflik. 'n Span kan nie altyd wen nie, maar kan altyd positief speel en ambassadeurs vir die spel wees. Saterdag was geen uitsondering nie. Die enigste snaakse ding was Burger se windgatgeit, maar dit is ook te verstane.

Die span is bo-aan die log en is nie verniet daar nie.

Ek is 'n Bulls ondersteuner en sal een bly. Ek is nie 'n anti-ondersteuner nie. MAW, ek is nie iemand wat 'n ander span ondersteun omdat ek van bv, die WP nie hou nie.

Sterkte vir jou span die naweek.
'n Boerseun dra nie das nie,
Toyota sit nie vas nie
en dat 'n mooi dorp nou 'n brandewyn se naam moet kry!

16. #16
Join Date
Sep 2006
Location
Adelaide
Age
43
Posts
2,713
Thanked: 24

Default Re: Rugby

Dankie man! Ons sal maar sien, my ou spannetjie het dit in hulle om suksesvol te wees, hoop net die uitslag wys dit ook!!

2012 Jeep WK2 Limited CRD
2" Murchison Lift
265/65R18 Dick Cepek Trail Country
TJM sidesteps
Uneek4x4 Recovery points

17. #17
willysjeep Guest

Default Re: Rugby

Jeepster, jy weet mos hoe maak hulle 'n Bul ondersteuner. Jy rek sy bek en krimp sy brein en siedaar!!

18. #18
4ePajero Guest

Default Re: Rugby

Wat van die prys vir "Windgat van die week"?

Duik 2m hoog wanneer jy 'n drie druk, knipoog vir almal wat jou oog vang ens?

Nee wat gee my maar iemand wat 'n bietjie meer nederig is.

PS Bartho, wat van 'n bietjie statistiek ivm die aantal kere wat die verskillende spanne die Curry beker gewen het (sedert die 2e oorlog)?

19. #19
willysjeep Guest

Default Re: Rugby

Quote Originally Posted by 4ePajero
Wat van die prys vir "Windgat van die week"?

Duik 2m hoog wanneer jy 'n drie druk, knipoog vir almal wat jou oog vang ens?

Nee wat gee my maar iemand wat 'n bietjie meer nederig is.

PS Bartho, wat van 'n bietjie statistiek ivm die aantal kere wat die verskillende spanne die Curry beker gewen het (sedert die 2e oorlog)?
Gerhard, maar daai klong weet waar sit die doellyn Maar windgat is hy beslis. Ek hou hom al die hele seisoen dop

20. #20
Join Date
Sep 2006
Location
Adelaide
Age
43
Posts
2,713
Thanked: 24

Default Re: Rugby

Ag die statistiek is maklik van my kant af, die Vrystaat het twee keer gewen, 1976 en 2005...

2012 Jeep WK2 Limited CRD
2" Murchison Lift
265/65R18 Dick Cepek Trail Country
TJM sidesteps
Uneek4x4 Recovery points

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

1. Rugby Jezzies
By Esteetwo in forum The 4x4 Pub
Replies: 26
Last Post: 2011/09/13, 05:41 PM
2. Black Berry Users & Rugby World Cup 2011 App
By Papsak in forum The 4x4 Pub
Replies: 9
Last Post: 2011/08/29, 02:44 PM
3. Fantasy Super Rugby
By andreklopper in forum The 4x4 Pub
Replies: 1
Last Post: 2011/01/25, 03:36 PM
4. Pathetic rugby
By SimonB in forum The 4x4 Pub
Replies: 54
Last Post: 2008/09/01, 04:23 PM
5. Bulletjie Rugby??
By LRFan in forum The 4x4 Pub
Replies: 5
Last Post: 2008/08/08, 08:18 AM

Bookmarks

Posting Permissions

• You may not post new threads
• You may not post replies
• You may not post attachments
• You may not edit your posts