Is daar enigiemand wat ONLANGS die 4x4 paadjie vanaf Doringboomkloof naby Kareedouw na Rust en Vrede in die Baviaanskloof gery het. Ek wil weet wat die toestand van die pad is, en hoe lank dit neem van een na anderkant. Dankie ouens!