Hardbody diff oil





Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default Hardbody diff oil

    More almal,

    Watter tipe diff olie moet op die HB gebruik word?
    Dit is onlangs geruil deur die agente gedurende die diens, maar die seŽl op die prop is nie lekker nie en lek bietjie. As ek die seŽl gaan vervang, sal ek die olie ook moet vervang, al is dit nog nuut.

    Thanks

  2. #2
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria...(closest)
    Age
    64
    Posts
    287
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by DeVilliers View Post
    More almal,

    Watter tipe diff olie moet op die HB gebruik word?
    Dit is onlangs geruil deur die agente gedurende die diens, maar die seŽl op die prop is nie lekker nie en lek bietjie. As ek die seŽl gaan vervang, sal ek die olie ook moet vervang, al is dit nog nuut.

    Thanks

    Die ouens by wie ek altyd my voertuig laat diens het (ongelukkig het hulle nou getrek) het altyd EP SAE 90 in al die diffs gebruik.
    " IF THE GIANT BEASTS ARE GONE, MAN WILL SURELY DIE FROM A GREAT LONLINESS OF SPIRIT "

    1996 3.0L SANI "EXECUTIVE" S/W
    CAMIL SUSPENSION
    3O/9.5/15 BF GOODRICH A/T
    WILCAT BRANCHES
    REAR SUPER LEAF-SPRINGS
    PORTABLE NL DUAL-BATTERY POWER PACK

  3. #3
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    37
    Posts
    174
    Thanked: 13

    Default

    Dit klink reg ja..dit is Castrol 80w90 GL5..maak net seker jy gooi Gl5 in en nie Gl4 nie!!..NBNB!!

    GL4 is slegs vir die gearbox..

    Van watse seel praat jy? - watse jaarmodel is jou trokkie?..praat jy van die gasket seel van die aluminium cover?
    14' Land Cruiser 76 V8
    Ex.
    03' Defender 90 Td5
    02' Defender 90 Td5
    06' Jeep Wrangler 4.0 TJ
    98' Hilux DC 2.4 Raider

    Swambo
    09 Audi TT 2.0 TSFI Manual
    68' Beetle 1500

  4. #4
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    2006. Die seel onder op die drain prop. Het hom nou die dag weer bietjie los gedraai en toe weer vas. lyk my hy's nou reg. Lek nie meer nie.

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,852
    Thanked: 950

    Default

    Maak seker jy kan die filler plug los kry VOOR jy die olie aftap.
    Kobus

    Nissan

  6. #6
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    Maak seker jy kan die filler plug los kry VOOR jy die olie aftap.
    Altyd!!

  7. #7
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    36
    Posts
    4,813
    Thanked: 118

    Default

    Dis 'n gearmax diff as ek reg onthou - gebruik 85W140 olie in daai diff
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

Similar Threads

  1. How to service your vehicle yourself.
    By Koebelwagen in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 20
    Last Post: 2015/03/26, 11:43 AM
  2. 2003 Pajero 3.2 DID GLS
    By antonrk in forum Mitsubishi
    Replies: 15
    Last Post: 2011/08/22, 04:30 PM
  3. I Finished My 1998 Pajero 3.0 Difflock Retrofit
    By Joop Brown in forum Mitsubishi
    Replies: 3
    Last Post: 2009/06/30, 12:32 PM
  4. KB200 / KB260 oil filter
    By RussellF in forum Isuzu
    Replies: 3
    Last Post: 2009/05/12, 10:30 AM
  5. Prolong
    By henlo in forum Jeep
    Replies: 15
    Last Post: 2007/06/06, 11:59 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •