Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    May 2007
    Location
    Welgelegen, Cape Town
    Age
    61
    Posts
    2,751
    Thanked: 766

    Default Fishing permits Namibia

    Can somebody pse explain.

    I have fished on numerous occasions in Namibia and for that you need to get a Recreational fishing permit in South Africa to fish in Namibia, you need to get a import permit to bring the fish home you caught and then you must buy another fishing permit in Namibia.

    Why do I need to get two fishing permits for Namibia? I can understand that I must get one in Namibia of which the funding goes towards the Coastal Management system, but why must I buy one as well in South Africa for Namibia?

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    De Kelders
    Age
    79
    Posts
    4,442
    Thanked: 135

    Default

    I have never needed a South African license to fish in Namibia, only the Namibian one.

  3. #3
    Join Date
    May 2007
    Location
    Welgelegen, Cape Town
    Age
    61
    Posts
    2,751
    Thanked: 766

    Default

    Got this information from the www.capetownfishing.co.za forum, if you want to bring back the fish you caught in Namibia, then you must buy the import license from Marine and Coastal Management (R135), if you only want to catch fish in Namibia and not bring it back you only need to get a Namibian fishing license for the duration of your stay (R40 for a month).

  4. #4
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    alberton
    Age
    39
    Posts
    20
    Thanked: 0

    Default

    Johan
    Die permit wat jy hier kry is n invoer permit.Dit vat so 2 weke om te kry en geldig vir drie maande
    Die visvang lisensie koop jy in namibia,ons het in henties gekoop.(R14 per maand)
    Ons is deur al die grensposte met vis sonder dat daar vir n invoer permit gevra is.
    Last edited by Jaco van Zyl; 2010/01/25 at 09:53 AM.

  5. #5
    Botswana Guest

    Default

    Ek het sopas die nuwe permit pryse uit Pretoria onvang:

    Applikasie fooi - R240
    Permit koste - R265

    Totale permit koste per hengelaar - R505

    Die namibiese sak totale is van toepassing op die hoeveelheid vis wat deur 'n individu ingebring mag word.

    My redenasie dat dit elk geval ons eie vis is wat ek daar gaan vang en terugbring het nie gehelp nie.

    In kort dus - 'n addisionele R1010 vir my vakansie. Weereens 'n addisionele manier waarop ons regering ons hardwerkende manne beroof!

  6. #6
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Windhoek
    Age
    48
    Posts
    346
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by Botswana View Post
    Ek het sopas die nuwe permit pryse uit
    My redenasie dat dit elk geval ons eie vis is wat ek daar gaan vang en terugbring het nie gehelp nie.
    Dit is seker as grappie bedoel?
    '11 Toyota LC 79 4.0 V6 Meano D/C - current
    '12 Defender 130 Puma 2.2 - 2015
    '06 Defender 130 TD5 - K.I.A.
    V51R

  7. #7
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Strand
    Posts
    142
    Thanked: 3

    Default vang en invoerpermitte.



    Om te mag visvang (en hulle 'check' mens op) moet jy 'n visvangpermit koop by een van die volgende ses plekke : Ludritzbaai, Walvisbaai,Hentiesbaai, Terracebaai, Windhoekof Swakopmund( van 8 tot 5 elke dag) @ $14 p.p.(vir maand geldig).
    As jy vis wil terugbring moet na RSA moet jy 'n invoerpermit @ R505.00 in RSA (Kaapstad) uitneem voor jy gaan. Deesdae is die invoerpermit vir een jaar geldig en reik hulle dit dadelik uit as jy betaal. Die vis invoerpermit spesifiseer geen hoeveelhede nie ... en niemand kan my se nie.

    LW. jy mag net 3 keer die daaglikse saklimiet vervoer in Namibia ... dus werk ons op 3 X namibiese daaglikse limiet by die grens.

  8. #8
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    56
    Posts
    137
    Thanked: 27

    Default Re: Fishing permits Namibia

    Ek tel Swambo die komende Vrydagaand by Hosea Kotako op (ek ry deur van Bots af). Saterdagoggend mot ons eers 'n paar aankope doen in WHK voor ons die pad 10h00 vat Cape Cross toe. Ek's bietjie in die pekel met die tyd-storie - kan nie aan die WHK kant afknip nie, en kan ook nie te laat in Henties arriveer nie.

    - Waar kan mens visvang lisensies koop in Henties / Windhoek?
    - Wat is die kantoor-ure?
    - Kan iemand namens my koop as ek 'n kopie van my passpoort vir die koper email?

    Sal advies waardeer.
    2017 L/C Series 200 4.5L VX TD

  9. #9
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Sedgefield
    Age
    62
    Posts
    1,735
    Thanked: 736

    Default Re: Fishing permits Namibia

    Stuur vir my jou goed en ek sal jou 'n Namibiese permit gaan kry (johans at iway dot na)

    Ek ry eers Saterdagoggend noorde toe, so sal dit by jou kan kry

    Groete

    Johan 8)
    Last edited by J Snyman; 2016/03/15 at 05:12 PM.
    2011 Daihatsu Terios 4x4
    2018 Isuzu KB300 Double Cab 4x4 Auto

  10. #10
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    56
    Posts
    137
    Thanked: 27

    Default Re: Fishing permits Namibia

    Bitter baie dankie Johan - ek sal jou more email. Maar ek belowe jou plegtig dat julle visse redelik veilig is, en hul kanse op oorleweing bykans 100% is...ek's maar 'n dam duiker as dit by visvang kom - op die stadium is dit onduidelik wie die grootste gaan skrk as 'n ou vissie eventually die moed bymekaar skraap om aan my hoek te byt.
    2017 L/C Series 200 4.5L VX TD

Similar Threads

  1. Trip report - Namibia Dec 09-Jan 10
    By GreenDisco in forum Namibia
    Replies: 19
    Last Post: 2014/01/06, 03:53 PM
  2. Sodwana fishing spots
    By Geelwortel in forum Fishing
    Replies: 2
    Last Post: 2009/06/05, 06:55 AM
  3. Atlantis Permits
    By Greg in forum Western Cape
    Replies: 15
    Last Post: 2009/04/14, 09:05 AM
  4. Replies: 4
    Last Post: 2008/02/20, 07:44 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •