Bushman's Cave

Results 1 to 8 of 8

Thread: Bushman's Cave

1. #1
Join Date
Sep 2006
Location
Pretoria
Age
53
Posts
395
Thanked: 0

Default Bushman's Cave

Leaving things late as always we could not find any camping sites for the long weekend in September and after phoning around and surfing the net found Bushman' Cave near Clanwilliam.
Turned out to be 40km out of Clanwilliam on a dirt road heading toward Calvinia.
The drive from Cape Town was scenic and highlights where the citrus farms and the Clanwilliam dam, which is now 100% full.
Once past Citrusdal the air was sweet with the scent of citrus Blossoms.
The dirt road was fairly good and I could travel around 80km/h
Bushman's Cave is about 8km closer to town than the camp site.
If you get to the camp early enough you can pitch your tent on green lawn next to a swimming pool. But as we left late we had to make do with shade on sand. Not bad, but to pack up in the rain was a pain
The caves were amazing and our two boys had us explore ever inch of it.
The 4x4 trails are good and could be rated 3 to 4 with "klippe kou" quite challenging.
A very popular camp with Cape Townians and we were surounded by 7 Landies on Sunday night.
A Sangyong got stuck on one of the obsticles and had to reverse down the trail and 8km to camp with his autobox jammed. :P
The rates are reasonable and the ablutions good.

Last edited by FB; 2006/10/29 at 02:30 PM.

Francois Boerstra
Pretoria 2003 Prado 4l V6 VX Still standard
Suzuki Alto
Echo 3 trailer
1969 VW Beatle still running.

2. #2
Join Date
Sep 2006
Location
Pretoria
Age
46
Posts
2,788
Thanked: 3

Default Re: Bushman's Cave

Nice

My pa het juis gesÍ ek kan sy Musso leen om bietjie te gaan kamp oor so 2 weke. Ek het 'n paar dae verpligte verlof wat ek moet neem voor einde Oktober. Kan nie eintlik my Bundu trailer agter die BMW hak nie nog minder agter die panel beater se chico. Ek hoop nie ek kry probleme met hom nie. So ver was my pa nogal gelukkig met sy Musso (ook automatic) en hy het al op 'n paar rowwe plekke met ons saam gery waar ek nie gedink het hy sal dit maak nie. Was nogal verbaas.

3. #3
Join Date
Sep 2006
Location
Pretoria
Age
53
Posts
395
Thanked: 0

Default Re: Bushman's Cave

Blykbaar baie betroubaar maar al die elektroniese goeters is vervang met lugdruk pypies. Die pypies raak geknak en dan gaan goet verkeerd.
Hy het baie goed gevaar toe hy nog reg was, maar is maar net baie sagter as die ou SFA's.
Ek het maar baie min met hulle te doen gehad in die verlede en was nog altyd beindruk want hulle het mos 'n Mercedes engin.

Francois Boerstra
Pretoria 2003 Prado 4l V6 VX Still standard
Suzuki Alto
Echo 3 trailer
1969 VW Beatle still running.

4. #4
Join Date
Sep 2006
Location
Pretoria
Age
53
Posts
395
Thanked: 0

Default Re: Bushman's Cave

Quote Originally Posted by benhur
Nice

My pa het juis gesÍ ek kan sy Musso leen om bietjie te gaan kamp oor so 2 weke. Ek het 'n paar dae verpligte verlof wat ek moet neem voor einde Oktober. Kan nie eintlik my Bundu trailer agter die BMW hak nie nog minder agter die panel beater se chico. Ek hoop nie ek kry probleme met hom nie. So ver was my pa nogal gelukkig met sy Musso (ook automatic) en hy het al op 'n paar rowwe plekke met ons saam gery waar ek nie gedink het hy sal dit maak nie. Was nogal verbaas.
Waarom die verlof. Moet jy wegkom voordat jy die panel beater bykom

Francois Boerstra
Pretoria 2003 Prado 4l V6 VX Still standard
Suzuki Alto
Echo 3 trailer
1969 VW Beatle still running.

5. #5
Join Date
Sep 2006
Location
Pretoria
Age
46
Posts
2,788
Thanked: 3

Default Re: Bushman's Cave

So klompie jare gelede to hulle nog nuut in die mark was het my buurman met een aan die Total Economy Run deelgeneem in die TD klas. Daai enjins was 'n iewers in die 1960s model Merc diesel met 'n Alpine turbo conversion op. Glo baie betroubaar die Merc engin maar die turbo's was 'n ander storie. Maar my pa sin is 'n V6 petrol, het nogal 'n mooi brul aan hom.

6. #6
Join Date
Sep 2006
Location
Pretoria
Age
53
Posts
395
Thanked: 0

Default Re: Bushman's Cave

Blykbaar het van die Gelangewagens 'n soortgelyke engin gebruik. Daar is maar min mooier as 'n V6 se klank met die regte uitlaatstelsel nie

Francois Boerstra
Pretoria 2003 Prado 4l V6 VX Still standard
Suzuki Alto
Echo 3 trailer
1969 VW Beatle still running.

7. #7
Join Date
Sep 2006
Location
Pretoria
Age
46
Posts
2,788
Thanked: 3

Default Re: Bushman's Cave

Quote Originally Posted by FB

Waarom die verlof. Moet jy wegkom voordat jy die panel beater bykom
Ons mag net 'n sekere aantal dae ophoop by die werk. In die ou dae het ons baie dae opgehoop en later laat uitcash maar dit het die maatskappy te veel geld gekos...

8. #8
Join Date
Sep 2006
Location
Pretoria
Age
53
Posts
395
Thanked: 0

Default Re: Bushman's Cave

Ja ons het die selfde probleem. Die cash was darrem maar 'n lekker bonus so elke nou en dan!

Francois Boerstra
Pretoria 2003 Prado 4l V6 VX Still standard
Suzuki Alto
Echo 3 trailer
1969 VW Beatle still running.

Similar Threads

1. Females
By 4x4 in forum General 4x4 Discussion
Replies: 146
Last Post: 2013/09/04, 03:30 PM
2. Arnheim caves
By Gert du Preez in forum Namibia
Replies: 6
Last Post: 2012/11/21, 06:27 PM
3. Bushman's Nek Road
By Andrew5336 in forum Kwazulu-Natal
Replies: 0
Last Post: 2011/09/01, 09:36 AM
4. Pinetown getaway
By domanah in forum Kwazulu-Natal
Replies: 5
Last Post: 2011/01/08, 08:16 AM
5. Bushmans Kloof (Cederberg)
By JeepOnly in forum Western Cape
Replies: 15
Last Post: 2007/10/03, 12:26 PM

Bookmarks

Posting Permissions

• You may not post new threads
• You may not post replies
• You may not post attachments
• You may not edit your posts