Anner pad





Results 1 to 3 of 3

Thread: Anner pad

  1. #1
    Join Date
    May 2009
    Location
    Witbank
    Age
    57
    Posts
    2,044

    Default Anner pad

    Haai,

    As ek volgende maand weer SA toe kom gaan ek by iemand op n plaas daar naby Tzaneen kuier. Ek bly in Wibank en wil glad nie die gewone teerpad soontoe ry nie. Hoe nou gemaak? Ek wil n anner pad soontoe ry, en n anner pad terug. Op pad terug sal ek graag n draai wil gooi by daai "Mac Mac" trial of so iets daar naby Blyderivier. My voertuig is mal oor grondpad.

    Enige advies sal bewaar word dankie.
    "If you can park your car and NOT turn around to look at it as you walk away, you haven't bought the right car"

    Fancy Nancy - 2009 Pajero 3.8 Liter 24 Valve V6 SOHC MIVEC ECI- Multi Engine 6G75 with 184Kw & 329 Nm.
    Topless Tersia - 96 J-Top SWB 3.0 V6 Pajero. Restoration 99% completed.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    59
    Posts
    1,216

    Default

    Hi Renier, van Witbank af is daar basies 3 paaie, Belfast, Dullstroom, Lydenburg, Orighstad, Tonnel, 20km links Tzaneen toe, of verby Belfast Nelspruit toe, draai na die Machadodorp Lydenburg toe, dan dieslefde pad, of hou verby Nelspruit toe, Graskop Sabie Blyderivierspoort, daar is 'n paar opsies. Of jy kan kortpad kies van Witbank af Pietersburg toe, vandaar reguit Tzaneen toe of oor die berg deur Magoebaskloof of voor Magoebaskloof regs deur Georges valley of by Pietersburg reguit aan deur Duiwelskloof.
    Ben - Phalaborwa/Escravos Nigerie
    "If it ain't broken - Modify it"
    -------------------------------------
    Ben
    '99 Jeep Wrangler; 4" Procom Lift kit; 4.7Lt Mopar conversion; 33"x12.5x15" MT Baja Claws (Mine); '11 Prado 4.0Lt VX Petrol (Ours); '08 MB SLK 200 Coupe (SWAMBO's); '08 Conqueror Commander

  3. #3
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Lowveld
    Age
    40
    Posts
    240

    Default

    Jy kan altyd 'n draai gooi by riverwild 4x4 roete naby sudwala grotte, ek het hom al 2 keer gaan ry (en gaan heel moontlik volgende week 'n draai daar maak - as alles uitwerk).
    Dis 'n baie leeker 4x4 roete, daar is ook oornag geriewe: kamp plek en van daai tent huisies wat klaar opgeslaan is. Die roete self het 'n paar uitdagende stukke en dis baie mooi natuur, bos, en 'n rivier om deur te ry...
    Ek weet nie of Mac-mac (forest retreat) roete nog bestaan nie, die laaste keer wat ek hom wou ry het hulle vir my gesÍ dat daar 'n min van 10 voertuie moet wees voordat hulle uit gaan... miskien is jy gelukkig.
    Last edited by SABICOLT; 2010/01/15 at 09:52 PM.

Similar Threads

  1. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  2. Brake pad wear
    By Imvubu in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 1
    Last Post: 2009/05/10, 08:43 PM
  3. H2F's Namibia Trip Report
    By Uys in forum Namibia
    Replies: 22
    Last Post: 2009/01/12, 09:40 PM
  4. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  5. Nuwe pad in Sederberg
    By Hobo in forum Western Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2007/01/24, 05:47 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •