Triton Reverse gear grinding ?
Hallo
As ek reverse dan hoor ek n grinding geluid ( Soos sand in die discs).. het gedink dis miskien sand in die brieke maar het dit uitgespuit, en niks verander. Hy gaan more in vir n diens. Enige iemand dalk n idee??
Dankie
2020 V6 Amarok Highline 4M
2017 Fortuner 2.8 GD 6 4x4 auto ( sold)
2014 Amarok Bitdi Auto 132kw db cab 4M ( sold)
2010 Fortuner V6 4x4 (sold)
2007 2.5 DID Triton 4x4 (sold)
Playdate
Jeep Wrangler JK 2dr
Cooper STT Pro 33's
Maniac Bumper
Poisen spider rock slider
1 No Petrol card
Bookmarks