Bal en klou stel





Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Al Jubail. Bloemhof
    Age
    56
    Posts
    123
    Thanked: 0

    Default Bal en klou stel

    Mense ekt n ball an claw sitstel wat bestaan uit 2 enkel banke en n 3 sit bank wat ek wil laat restoureer want ek het regtig netnie die tyd om dit self te doen nie......Wie het raad..waar kan ek dit laat doen in Pretoria Noord omgewing?

  2. #2
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,447
    Thanked: 579

    Default

    is dit nie te koop nie, ek stel belang

  3. #3
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Centurion
    Age
    37
    Posts
    219
    Thanked: 0

    Default

    Weet nie van iemand in PTA Noord nie maar ek kan die mense aanbeveel:

    Geran Antiques & Repairs
    012-3330428

    Hulle is op die hoek van Gordon en Soutpansbergweg in Pretoria.


  4. #4
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Al Jubail. Bloemhof
    Age
    56
    Posts
    123
    Thanked: 0

    Default

    Baie dankie Kilo Bravo ek sal hulle kontak

Similar Threads

  1. Replies: 6
    Last Post: 2009/10/28, 06:29 AM
  2. Dirk, stel jou wekker
    By Engel in forum The 4x4 Pub
    Replies: 5
    Last Post: 2009/01/29, 06:56 AM
  3. Bosbokkie wil haarself bekend stel
    By bosbokkie in forum Introduce yourself
    Replies: 9
    Last Post: 2008/12/01, 03:55 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •