Bos Pad of 4x4 roete in Elgin / Grabouw omgewing





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Durbanville
    Age
    45
    Posts
    87
    Thanked: 0

    Default Bos Pad of 4x4 roete in Elgin / Grabouw omgewing

    Ek is op soek na n lekker bos/grond pad deur die bos in Elgin / Grabouw of n 4x4 roete in omgewing. Iewers het ek iets gelees van ou bosbou paaie wat jy kan ry - ek het geGoogle maar niks gekry nie. Baie dankie Ryno
    Ford Ranger 2.2 XLS 4x4 D/C

  2. #2
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Stellenryk, Bellville
    Age
    63
    Posts
    3,267
    Thanked: 289

    Default

    Ryno, weet nie of dit jou sal help nie maar dit is wat ek op T4A kry:
    Attached Images Attached Images  
    2007 Colt Rodeo 3000I V6 D/C 4x4
    Dual battery system
    57 mm freeflow system
    General Grabber AT3's
    Challenger Bundu Basher Off-road trailer aka Bos Parra

  3. #3
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    S-West/Stellenbosch
    Age
    45
    Posts
    511
    Thanked: 36

    Default Arrabella

    Daar is die grondpad wat na Arrabella toe gaanwat almal ken. Net na Peregrine regs (teer) en na so 2km links, is ongelukkig net 'n vrot geryde grondpad maar steeds die moeite werd. Die pad is al op ander threads bespreek. As jy so paar km aanhou op die N2 en regs draai by Valley packers, net voor Kromco, kan jy 'n baie mooi stukkie by las, die pad sluit aan by bg. pad, draai net links as hy dood loop. Daar is 'n bosbou roete daar erens wat blykbaar nie te moeilik is nie maar was nog nie self daar nie.

    Search "elgin" daar kom 'n thread op waar hulle die bosbou roete bespreek.
    Last edited by Serious?; 2009/12/28 at 02:34 PM.

Similar Threads

  1. The Baboon 4x4 Trail Queenstown
    By Big Hilux in forum Eastern Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2018/12/17, 03:33 PM
  2. Brakkeduine 4x4 Trail near PE.
    By Big Hilux in forum Eastern Cape
    Replies: 16
    Last Post: 2017/11/13, 07:56 AM
  3. Bergkraal 4X4 roete - Vredenda
    By frikkie in forum Western Cape
    Replies: 1
    Last Post: 2016/12/04, 06:55 AM
  4. Females
    By 4x4 in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 146
    Last Post: 2013/09/04, 03:30 PM
  5. Search Engines
    By benhur in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 3
    Last Post: 2006/09/14, 09:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •