Serendipity - New Years Weekend





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    50
    Posts
    139
    Thanked: 0

    Default Serendipity - New Years Weekend

    Ek het die EchoKamp by Serindipitytrails geboek en dit kan 5 voertuie (5 gesinne) vat. Huidiglik is ek en 'n pel alleen en as daar iemand is wat belangstel, julle is welkom om die kamp te deel. Laat weet my net sodat ek die eienaar kan laat weet. Hul kostes is op hul webtuiste.
    Cheers
    NiŽl Brits
    Current:
    Range Rover Vogue TDV8.
    BMW 1200 GS
    Past:
    Jeep Cherokee 4.0L 1999, Jeep Cherokee 4.)l 2000, Jeep Cherokee 3,7L, Jeep Laredo 3.1 2001, Colt 2.8TD/DC 4x4, Jeep Commander CRD

  2. #2
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    50
    Posts
    139
    Thanked: 0

    Default

    Enige ander Forumlede wat die naweek Serendipity toe gaan?
    Cheers
    NiŽl Brits
    Current:
    Range Rover Vogue TDV8.
    BMW 1200 GS
    Past:
    Jeep Cherokee 4.0L 1999, Jeep Cherokee 4.)l 2000, Jeep Cherokee 3,7L, Jeep Laredo 3.1 2001, Colt 2.8TD/DC 4x4, Jeep Commander CRD

  3. #3
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    135
    Thanked: 1

    Default

    Was daar gewees so paar weke terug. Wees versigtig - vind uit hoeveel reen hulle gehad het. Daar is deel naby die einde van die 3 ure track waar jy in die rivier moet afry vir paar meter. Daar is nie alternatief nie, en met al die reen is die rivier nie 'n man se speelplek nie. Dit raak skielik diep en ek het al gesien hoe ek moet "abandon ship" en later die bakkie uitkry. Gelukkig het ek dit deurgemaak, maar as die reen so aangehou het kan jy dalk in wees vir 'n gevaarlike avontuur. Die res van die baan is "amazing". Seker die lekkerste een wat ek nog gery het met die beste scenery. Geniet dit!
    Freddie Venter
    2016 Ford Ranger Wildtrak
    2008 Range Rover 4.2 SC [Sold]
    2014 BMW R1200 GS Adventure [Sold]
    2010 Mitsubishi Triton 3.2 DiD D/C 4x4 [Sold]
    2011 BMW 520d [Sold]
    2006 Jeep 5.7L V8 Hemi Overland [SOLD and missing it]

  4. #4
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    50
    Posts
    139
    Thanked: 0

    Default

    Dankie Freddie vir die waarskuwing. Ek sal versigtig wees en sal die pelle wat saamgaan die rivier eers loop - hehe
    Cheers
    NiŽl Brits
    Current:
    Range Rover Vogue TDV8.
    BMW 1200 GS
    Past:
    Jeep Cherokee 4.0L 1999, Jeep Cherokee 4.)l 2000, Jeep Cherokee 3,7L, Jeep Laredo 3.1 2001, Colt 2.8TD/DC 4x4, Jeep Commander CRD

  5. #5
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    135
    Thanked: 1

    Default

    Ja jong...SWAMBO wou nie uitklim en loop nie....ek sal maar moet werk aan haar opleiding
    Freddie Venter
    2016 Ford Ranger Wildtrak
    2008 Range Rover 4.2 SC [Sold]
    2014 BMW R1200 GS Adventure [Sold]
    2010 Mitsubishi Triton 3.2 DiD D/C 4x4 [Sold]
    2011 BMW 520d [Sold]
    2006 Jeep 5.7L V8 Hemi Overland [SOLD and missing it]

  6. #6
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    50
    Posts
    139
    Thanked: 0

    Default

    LOL - Soos gese, my pel moes maar deurloop. Watervlak was lekker diep, Commander was so 2 cm bo die swart strip op die deure onder die water. Het OME's in en dit het hom so 6cm gelig. Geen probleme ondervind nie en kan nog so 15cm dieper gaan maar hierdie was genoeg - mens raak bekommerd daar din die diep water!! Ek is baie beindruk oor hoe die eienaar die roetes in stand hou! Het sommer die sirkel roete daar by die dam ook gedoen sonder enige probleme of wielspin!
    Cheers
    NiŽl Brits
    Current:
    Range Rover Vogue TDV8.
    BMW 1200 GS
    Past:
    Jeep Cherokee 4.0L 1999, Jeep Cherokee 4.)l 2000, Jeep Cherokee 3,7L, Jeep Laredo 3.1 2001, Colt 2.8TD/DC 4x4, Jeep Commander CRD

Similar Threads

  1. Replies: 44
    Last Post: 2010/05/17, 12:15 PM
  2. LA Sport & Sungardens Hospice - Charity Weekend away
    By DouglasN in forum Calender & Events
    Replies: 0
    Last Post: 2009/10/29, 07:49 AM
  3. Replies: 0
    Last Post: 2009/10/03, 07:33 PM
  4. PE NSRI Training last weekend
    By Dirk in forum 4x4 Training / Certifications
    Replies: 3
    Last Post: 2008/12/04, 03:59 PM
  5. Baltimore 4x4 Family Weekend
    By LandJero in forum Gauteng
    Replies: 16
    Last Post: 2008/08/08, 04:31 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •