spasieprobleem





Results 1 to 3 of 3

Thread: spasieprobleem

  1. #1
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    62
    Thanked: 0

    Default spasieprobleem

    Manne en Mannenne

    Ek het nou net met 'n gereelde mozganger gesels en blykbaar mag 'n mens nou (bo en behalwe die geel frokkie en disco-driehoeke) ook nie meer bagasie op jou DC se agtersitplek laai nie.

    Weet enigeen of dit waar is?

  2. #2
    Join Date
    May 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    65
    Posts
    310
    Thanked: 1

    Default

    Maak net vas met "cargonet" Mens kry kleineriges te koop van Midas,,ens.
    Dis nie wet nie, maar as jy mooi dink is dit logies dat dit dalk gevaarlik mag wees in 'n kragstop, en dit is baie dikwels moontlik op die paaie in Moz.
    JoenelSilver Rubicon Unlimited4" lift, 33" Maxxis, 4,88 diffs, Ford Ranger 2.2 Auto 4x4 D/C

  3. #3
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Benoni
    Age
    40
    Posts
    104
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Joenel View Post
    Maak net vas met "cargonet"
    Jip, doen dit. Hulle beboet jou as jy dit nie doen nie en jy word gevang. En soos jy weet, is dit "Pay before you Go"!!
    Jaco van Schalkwyk
    Land Cruiser Prado VX
    [email protected]

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •