De wildt- nuwe wilde roete - Nou met fotos! - Page 3

Page 3 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 41 to 60 of 159
  1. #41
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    The Windy City
    Age
    48
    Posts
    15,491
    Thanked: 2838

    Default

    Net STOCK STANDARD dustspins kan daai track maak lyk dit my.

  2. #42
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,851
    Thanked: 958

    Default

    julle is darm n klomp windgat computer operators. Kom maak julle karretjies vuil!!! SISSIES! en hey randy, jou toy gaan dit nie eers deur die hek maak nie!!! Differential, ons is mos nou al deur die toyota datsun ding of kroozer datsun en almal weet ek het n unfair advantage.....n datsun
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  3. #43
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,851
    Thanked: 958

    Default

    Laat ek verduidelik. My STANDAARD datsun het ome full pack springs, iron man shocks, 50mm langer shackle hangers 33 taaiertjies en het efi op die 2.8 moffie enjintjie gesit. Dit val alles onder standaard klas. Geen moffie knoppies of special lift kits nie. Ek het ook teen geen tyd gese die datsun sal eerste keer daar uit ry nie, ek weet jylle susters kannie
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  4. #44
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,851
    Thanked: 958

    Default

    Quote Originally Posted by Henris View Post
    Probably get penalized again because the car has a "non standard" engine. ('85 and '86 80VX came with this engine, standard.)
    tipiese kroozer, as jy nie anner enjins en lockers insit nie kom die goed nerens nie. die goed is later so sleg dat hulle 2 lockers moes insit
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  5. #45
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,851
    Thanked: 958

    Default

    moffies

  6. #46
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    47
    Posts
    1,888
    Thanked: 8

    Default

    HEY HERMAN............

    YOU don't TALk fight............you FIGHT FIGHT!

    Ek begin wonder of word jy vir die nuwe roete wat jy gebou het, betaal word vir die HULp of dit volgens hoeveelheid gebreekte DatSPINS gaan wees.
    V8 Cruiser & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

  7. #47
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    Oom Herman,

    Moet jou prys...Die is die beste Sales Pitch wat ek in my lewe gesien het.... bou 'n nuwe baan en se vir klomp ouens met 4x4s hulle is moffies...more is daar nie ers meer plek vir 'n Jimny om te reverse nie!!!
    2006 Jeep Wrangler 4.0l
    2" Lift
    Disconnects
    31" BF MUDz (KM2)

  8. #48
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    47
    Posts
    1,888
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by Engel View Post
    julle is darm n klomp windgat computer operators. Kom maak julle karretjies vuil!!! SISSIES! en hey randy, jou toy gaan dit nie eers deur die hek maak nie!!!
    Hoekom is dit nou? Oor ek BFG's op het?

    ek sal maar eerder op die teerpad bly met hulle dan. grip SO lekker op die nat pad, ek is bang vir dif windup daar by de wildt
    V8 Cruiser & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

  9. #49
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,851
    Thanked: 958

    Default

    Ek word nie betaal nie, niks nie, nie eers komissie nie, boggerol, ek kan mos sien as jy noe die ding kan ry soner gesukkel en vassit nie. Maar moenie worry nie bly eerder by die huis en gaan ry die pavements met die kroozers, frotunas en hiluxe
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  10. #50
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    47
    Posts
    1,888
    Thanked: 8

    Default

    Hoe laat ? saterdag of Sondag?
    V8 Cruiser & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

  11. #51
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    1,500
    Thanked: 6

    Smile

    Quote Originally Posted by Engel View Post
    kan ek my rek nr gee? Lyk my julle verstaan nie so mooi nie NIEMAND KAN OF SAL DAAR DEUR RY SONDER OM DIT NIE TE MAAK OF VAS TE SIT NIE!!!!

    So as jy so slim wil wees, betaal jou geld, as jy dit nie die eerste keer maak nie, is die geld myne, as jy dit maak, gee ek jou geld en my R5000 terug, enige takers? Die offer stop 12h00 vandag. Dit geld vir more oggend. Email my en dan stuur ek julle my bank besonderhede. [email protected]. Geen pypkarre of supermodifieds nie. Std aftermarket ome, replacement bumpers ens ok. Long arm kits uitgesluit

    Roete

    1]up die nuwe pad na bo. harry se alley
    2]oor die pad en voltooi die hindernis baan sonder om te hang, vas te sit of n 2de keer probeer.
    3]af die berg na ou speelgat wat gemodify is. Ry deur die drie slote wat paralel loop en gaan uit deur die hindernis op noordweste hoek.

    so as jy windgat wil wees, put your money where your mouth is!
    Quote Originally Posted by bushcamp View Post
    Nee wat, met R5K kan ek skaars Roomys gaan koop vir die kinders. Ek sal hom maar gaan ry vir charity!
    Quote Originally Posted by bushcamp View Post
    Herman, is ek op jou 'ignore' lys, of se jy aspris niks? Ek het mos gese ek sal kom ry vir charity! Net nie more nie, ek het 'n catering gig aan heeldag.
    Quote Originally Posted by Engel View Post
    julle is darm n klomp windgat computer operators. Kom maak julle karretjies vuil!!! SISSIES! en hey randy, jou toy gaan dit nie eers deur die hek maak nie!!! Differential, ons is mos nou al deur die toyota datsun ding of kroozer datsun en almal weet ek het n unfair advantage.....n datsun
    Quote Originally Posted by Engel View Post
    EMaar moenie worry nie bly eerder by die huis en gaan ry die pavements met die kroozers, frotunas en hiluxe
    Dis reg, ek sal maar eerder by die huis bly. Lyk my jy's nog STEEDS bang vir my blou Jeepie - moet seker wees oor ek sulke GROOT 31 duim tires op het of dalk is dit die 4 duim lift, of nee wag, dit MOET die Ford 3l wees wat jou bangmaak.

    Weet natuurlik ek sal jou ry dat jy sal jy-weet-wat.

  12. #52
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,851
    Thanked: 958

    Default

    ai jai jai jai jai. julle maak my boude lam BRING WAT JY WIL!!!!! Ek gaan nie soontoe nie want ek wil nie heeldag toyotas en jeeps en frots recover nie
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  13. #53
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    47
    Posts
    1,888
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by Engel View Post
    ai jai jai jai jai. julle maak my boude lam BRING WAT JY WIL!!!!! Ek gaan nie soontoe nie want ek wil nie heeldag toyotas en jeeps en frots recover nie
    AG ASB jy weet natuurlik die DATSPIN kan dit nie maak nie.
    V8 Cruiser & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

  14. #54
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Randy View Post
    AG ASB jy weet natuurlik die DATSPIN kan dit nie maak nie.

    Tye soos hierdie wat ek wens die forum het IM fuction gehad....
    2006 Jeep Wrangler 4.0l
    2" Lift
    Disconnects
    31" BF MUDz (KM2)

  15. #55
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,851
    Thanked: 958

    Default

    Quote Originally Posted by Randy View Post
    AG ASB jy weet natuurlik die DATSPIN kan dit nie maak nie.
    onverantwoordelik om so te praat is dit nie?

    .......................waar was jy die afgelope paar jaar?
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  16. #56
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Joburg
    Age
    36
    Posts
    1,659
    Thanked: 25

    Default

    Stu.
    Current:
    06 Wrangler Sahara. 3.5inch Rubicon Express and Bilstein lift, Metalcloak control arms, 1.25" RC Body Lift, 1" JKS MotorMount Lift, Zone Disconnects, BFG KM2 33's
    NO LOCKER NEEDED!!!
    KTM 1190 Adventure

  17. #57
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,904
    Thanked: 18

    Default

    Lyk my hy weet wanner ons nie voertuie het nie!!
    '86 SFA Hilux V6

    Sponsors:

  18. #58
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    47
    Posts
    1,888
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by Engel View Post
    onverantwoordelik om so te praat is dit nie?

    .......................waar was jy die afgelope paar jaar?
    TALK IS CHEAP, kom wys my anders gaan ek Chimes toe, daar PRAAT hulle nie net nie
    V8 Cruiser & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

  19. #59
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    414
    Thanked: 0

    Default

    ag Herman, post a picture for these girls so they stop whining please!

  20. #60
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Klerksdorp
    Age
    35
    Posts
    1,403
    Thanked: 10

    Default

    Name:  popcorn_coke.jpg
Views: 51
Size:  140.5 KB
    "Blue Thunder"
    Gert Ferreira
    2004 Hardbody 3.3 V6 D/C 4x4 SEL

Page 3 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Similar Threads

  1. Namakwa 4x4 Eko Roete en Road to Hell Roete Verslae
    By Jannie Kubu4x4 in forum Northern Cape
    Replies: 61
    Last Post: 2017/10/13, 05:34 PM
  2. Bergkraal 4X4 roete - Vredenda
    By frikkie in forum Western Cape
    Replies: 1
    Last Post: 2016/12/04, 06:55 AM
  3. Lupisi/Nsikazi/Numbi/Grootklip Roete
    By Dewald in forum Mpumalanga
    Replies: 1
    Last Post: 2008/09/08, 05:35 PM
  4. Nuwe roete in Gauteng
    By Uys in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 15
    Last Post: 2008/04/21, 08:21 PM
  5. Roete beplanning
    By Whisky in forum GPS & Mapping
    Replies: 8
    Last Post: 2007/08/17, 11:35 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •