15 November Chloorkop - Page 3





Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 55 of 55
  1. #41
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    Ek al dai twee mense by Chimes gesien ry, met alle respek, dink ek hulle is of saam met hulle karre gebore, of was in die fabriek toe hulle karre gemaak is, ek kanie ry wa hulle doen nie. of ek het te min $$$, sal een naweek as die Chloorkop crew weer ry daar inloer....ek sal jou op dai invite op neem maar nie op die ander een nie.....lol
    2006 Jeep Wrangler 4.0l
    2" Lift
    Disconnects
    31" BF MUDz (KM2)

  2. #42
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,901
    Thanked: 57

    Default

    Julle LR ouens moet toegee, daardie rooi setpil laat lyk dit baie maklik.

    Nice movie, ek het Engel se movie ook gekyk. Wat raas so daar by jou kar? Klink darem nie soos lee bierbottels nie maar meer soos toolbokse wat teen mekaar kap.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  3. #43
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    52°26'10"N 1°46'11"W
    Age
    36
    Posts
    632
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Julle LR ouens moet toegee, daardie rooi setpil laat lyk dit baie maklik.

    Nice movie, ek het Engel se movie ook gekyk. Wat raas so daar by jou kar? Klink darem nie soos lee bierbottels nie maar meer soos toolbokse wat teen mekaar kap.
    Ja-Nee ek het gese hy moet volgende keer op reverse toe se hy dis reg solank hy die DuDsin kaan kan sleep terwyl hy dit doen
    "It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to"

  4. #44
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    ek het net die een video gesien, is daar nog?
    2006 Jeep Wrangler 4.0l
    2" Lift
    Disconnects
    31" BF MUDz (KM2)

  5. #45
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,901
    Thanked: 57

    Default

    Quote Originally Posted by Windgat GP View Post
    ek het net die een video gesien, is daar nog?
    Ja, daar is een van Engel, maar dit klink of hy potte en panne vervoer agter in daardie kappie van hom.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  6. #46
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Op die Plot
    Age
    37
    Posts
    1,459
    Thanked: 1

    Default

    Waneer gaan julle weer eks nou so lus om daai klip te ry!

    Dink julle die Patrol se sal dit kan maak sonder diff lock myne werk nie so lekker op die oomblik nie gaan net aan wanneer hy wil?
    Mazda BT 50
    2013 auto 3.2 4x4
    (aka Mazdarati)
    Towing our moblie home
    Imagine Comfortvan

    Don't get confused between my personality & attitude. My Personality is who I AM, my attitude depends on who YOU are!!!

  7. #47
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria/Beauvais France
    Age
    36
    Posts
    2,234
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Julle LR ouens moet toegee, daardie rooi setpil laat lyk dit baie maklik.

    Nice movie, ek het Engel se movie ook gekyk. Wat raas so daar by jou kar? Klink darem nie soos lee bierbottels nie maar meer soos toolbokse wat teen mekaar kap.
    Rooi setpil Dis 'n nuwe een Sal hom onthou

  8. #48
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Edgemead, CT
    Age
    35
    Posts
    732
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by ajduplooy View Post
    Waneer gaan julle weer eks nou so lus om daai klip te ry!

    Dink julle die Patrol se sal dit kan maak sonder diff lock myne werk nie so lekker op die oomblik nie gaan net aan wanneer hy wil?
    Ek is heel oortuig jy sal hom uitmaak da. As daai lelike Datsun sonder locker dit kan doen, dan kan almal dit doen.
    If you don't have a sense of humour, you probably don't have any sense.

  9. #49
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria/Beauvais France
    Age
    36
    Posts
    2,234
    Thanked: 1

  10. #50
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    @ jgoosen, dankie vir die link

    @ r2d2c3p0 - ek sal BP voucher kry vir fuel, en ubuntu vir security, dan gaan kamp ons daar lanks die klip, dan kan ons ook soveel soos die ander mense oefen om dai klip te ry...... wat se jy daarvan?
    2006 Jeep Wrangler 4.0l
    2" Lift
    Disconnects
    31" BF MUDz (KM2)

  11. #51
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Edgemead, CT
    Age
    35
    Posts
    732
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by Windgat GP View Post
    @ jgoosen, dankie vir die link

    @ r2d2c3p0 - ek sal BP voucher kry vir fuel, en ubuntu vir security, dan gaan kamp ons daar lanks die klip, dan kan ons ook soveel soos die ander mense oefen om dai klip te ry...... wat se jy daarvan?
    Ons sal iets moet doen om meer ondervinding te kry. Weet nou nie of Herman, Goosen en die ander ons gan toelaat om so naby hulle bende huis te kamp nie?
    If you don't have a sense of humour, you probably don't have any sense.

  12. #52
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Quote Originally Posted by r2d2c3po View Post
    Ons sal iets moet doen om meer ondervinding te kry. Weet nou nie of Herman, Goosen en die ander ons gan toelaat om so naby hulle bende huis te kamp nie?
    Passop net vir Herman, hy skiet!
    Goosen sal sy groen lig op die dak sit en julle jaag!
    Adriaan

  13. #53
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    Goosen, is jy GPF? Watse area? PM my bietjie.
    2006 Jeep Wrangler 4.0l
    2" Lift
    Disconnects
    31" BF MUDz (KM2)

  14. #54
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 983

    Default

    Quote Originally Posted by r2d2c3po View Post
    Ek is heel oortuig jy sal hom uitmaak da. As daai lelike Datsun sonder locker dit kan doen, dan kan almal dit doen.
    dis darem nou die mees onverantwoordelike kommentaar wat ek in n lang tyd gehoor het
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  15. #55
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Edgemead, CT
    Age
    35
    Posts
    732
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by Engel View Post
    dis darem nou die mees onverantwoordelike kommentaar wat ek in n lang tyd gehoor het
    Nee man. Wat laat jou dink ons praat van jou !!
    Ons sal dit nie waag nie!
    If you don't have a sense of humour, you probably don't have any sense.

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Similar Threads

  1. 4x4 Enthusiasts Interest Meeting November 2009 - All welcome
    By DouglasN in forum Calender & Events
    Replies: 0
    Last Post: 2009/11/13, 10:17 PM
  2. Chloorkop 14 November
    By Dangaboy in forum Gauteng
    Replies: 13
    Last Post: 2009/11/13, 03:18 PM
  3. Ferndale 4x4 Invitation 15 -16 November 2008
    By Big_Hilux in forum Calender & Events
    Replies: 0
    Last Post: 2008/11/11, 08:54 PM
  4. Chloorkop tomorrow 2 November
    By JGoosen in forum Gauteng
    Replies: 0
    Last Post: 2008/11/01, 10:15 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •