15 November Chloorkop - Page 2

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 55
  1. #21
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by RangeRover View Post
    Daai Triton HET BAIE GOED MY GAT GESKOP.

    Oor dit sal ek nooit stry nie!

    Maar hy het ook nou nie stadig uit gery nie!

    Ek werk nou nie vir service centre in Midrand nie....maar mnr Goosen is dit nie van op klippe ry dat jy water in die triton ratkas het, maar nie in jou diffs nie? stirr en nou Baie mooi gery, ek moet se...wys jou wat oefen doen...grappie
    2006 Jeep Wrangler 4.0l
    2" Lift
    Disconnects
    31" BF MUDz (KM2)

  2. #22
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    52°26'10"N 1°46'11"W
    Age
    36
    Posts
    632
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Windgat GP View Post

    Praat jy altyd so baie of ry jy ook party keer ? Die 4x4 Pub is dalk n beter plek v jou.
    "It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to"

  3. #23
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by DefenderBender View Post
    Praat jy altyd so baie of ry jy ook party keer ? Die 4x4 Pub is dalk n beter plek v jou.

    ek nie jou van die pop rivit kar genoem nie....ek net saam gelag, btw, ek het die spore op dai klip gery by Chloorkop...grappie, nee praat nie gewoonlik so baie nie, en ek ry wel. maar ek sal nou stilbly en net lees
    2006 Jeep Wrangler 4.0l
    2" Lift
    Disconnects
    31" BF MUDz (KM2)

  4. #24
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Quote Originally Posted by DefenderBender View Post
    Die 4x4 Pub is dalk n beter plek v jou.
    Maar onthou net om net nie te 4x4 en te drink nie!

    Quote Originally Posted by Windgat GP View Post
    ek nie jou van die pop rivit kar genoem nie....ek net saam gelag, btw, ek het die spore op dai klip gery by Chloorkop...grappie, nee praat nie gewoonlik so baie nie, en ek ry wel. maar ek sal nou stilbly en net lees
    Kom speel saam dan kan jy maar lag vir die pop rivit kar x2
    Adriaan

  5. #25
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    52°26'10"N 1°46'11"W
    Age
    36
    Posts
    632
    Thanked: 1

    Default

    Dit was n Invite - se jou wat - daar is so klippie by Chloorkop waar die "pop rivit kar" opry, kom probeer hom met jou Jeep dan is die koues na die tyd op my.
    "It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to"

  6. #26
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,205
    Thanked: 962

    Default

    Hi Shame, die arme ou het vir my comment gelag - hoekom is julle nou op sy case?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  7. #27
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    uys ek dog jy kom nooit tot my redding nie die manne like nie mens praat/lag so van/vir die pop rivit karre nie. ek sali eers met myne try nie!
    2006 Jeep Wrangler 4.0l
    2" Lift
    Disconnects
    31" BF MUDz (KM2)

  8. #28
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria/Beauvais France
    Age
    36
    Posts
    2,234
    Thanked: 1

    Default

    Remind me next time not to post a video

  9. #29
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    52°26'10"N 1°46'11"W
    Age
    36
    Posts
    632
    Thanked: 1

    Default

    Jy's meer as welkom om nonsens tepraat na jy die klip gery het, ry die agterste klip en ek sal v jou n bier koop. Soos ek se praat jy of ry jy ?
    "It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to"

  10. #30
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    vir nou gaan ek op my hande sit en kyk.... EK voel nou soos Ras Dumisani!
    2006 Jeep Wrangler 4.0l
    2" Lift
    Disconnects
    31" BF MUDz (KM2)

  11. #31
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria/Beauvais France
    Age
    36
    Posts
    2,234
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by DefenderBender View Post
    Jy's meer as welkom om nonsens tepraat na jy die klip gery het, ry die agterste klip en ek sal v jou n bier koop. Soos ek se praat jy of ry jy ?
    Ek sal nog eendag die agterste klip uit ry En ek sal hom nou gaan uit ry vir 'n set Km2 Muds

  12. #32
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    52°26'10"N 1°46'11"W
    Age
    36
    Posts
    632
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by jgoosen View Post
    Ek sal nog eendag die agterste klip uit ry En ek sal hom nou gaan uit ry vir 'n set Km2 Muds
    Sit daai 33' Bighorns wat jy klaar het op, dan gaan doen ons daai ander trippie in Lesotho
    "It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to"

  13. #33
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoorsdorp (Centurion)
    Age
    46
    Posts
    4,129
    Thanked: 148

    Default

    Quote Originally Posted by jgoosen View Post
    Ek sal nog eendag die agterste klip uit ry En ek sal hom nou gaan uit ry vir 'n set Km2 Muds
    Ek neem aan jy het daai klip gery met jou moffie aan?

    SUSPENSION FOR THE FUTURE www.amadaxtreme.co.za
    203 Edison Crescent, Weca 4x4, Hennopspark, Centurion, GPS: 25°52’19.0”S 28°09’59.3”
    Cobus Böhmer CEL: 071 641 7947 Email: cobus@amadaxtreme.co.za

  14. #34
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria/Beauvais France
    Age
    36
    Posts
    2,234
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Navigator View Post
    Ek neem aan jy het daai klip gery met jou moffie aan?
    Natuurlik , sonder difflock sal ek nie daar op kom nie

  15. #35
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    52°26'10"N 1°46'11"W
    Age
    36
    Posts
    632
    Thanked: 1

    Default

    Mr Goose kon jy die een van Potatohead laai ? - dit was impressive.
    "It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to"

  16. #36
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    37
    Posts
    312
    Thanked: 7

    Default

    lol

  17. #37
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    ok alle grapies op 'n stokie, my bek is lekker groot, maar die video is m o e r s e indrukwekkend, ons was die naweek daar toe scooby doo ok daar was....ek het dai klip so gekyk hom tot bo met een slag uit geloop, en dis waar dit gebly het. op die video lyk dit nie so erg nie, maar as mens by hom staan, is dit 'n ander storie,
    2006 Jeep Wrangler 4.0l
    2" Lift
    Disconnects
    31" BF MUDz (KM2)

  18. #38
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    52°26'10"N 1°46'11"W
    Age
    36
    Posts
    632
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Windgat GP View Post
    ok alle grapies op 'n stokie, my bek is lekker groot, maar die video is m o e r s e indrukwekkend, ons was die naweek daar toe scooby doo ok daar was....ek het dai klip so gekyk hom tot bo met een slag uit geloop, en dis waar dit gebly het. op die video lyk dit nie so erg nie, maar as mens by hom staan, is dit 'n ander storie,
    Jy moet regtig eendag saam ons kom ry, DVR se seun is ook daar uit met sy Jeep sonder lockers, hy het die agterste klip ook probeer - as jy dink daai een is erg moet jy die agterste een ry! Een van die dae gaan die Goose hom ry!
    "It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to"

  19. #39
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria/Beauvais France
    Age
    36
    Posts
    2,234
    Thanked: 1

    Default

    Talk about peer group pressure

  20. #40
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    545
    Thanked: 3

    Default

    goose is wild da by chloorkop... beindruk my elke keer!!
    ek sien bitter min van die mense wat opi thread kommentaar lewer by chloorkop nie?
    is da `n rede daarvoor?
    '94 Land Rover Defender 110, 200tdi

    COFFEE.EXE Missing - Insert Cup and Press Any Key

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Similar Threads

  1. 4x4 Enthusiasts Interest Meeting November 2009 - All welcome
    By DouglasN in forum Calender & Events
    Replies: 0
    Last Post: 2009/11/13, 10:17 PM
  2. Chloorkop 14 November
    By Dangaboy in forum Gauteng
    Replies: 13
    Last Post: 2009/11/13, 03:18 PM
  3. Ferndale 4x4 Invitation 15 -16 November 2008
    By Big_Hilux in forum Calender & Events
    Replies: 0
    Last Post: 2008/11/11, 08:54 PM
  4. Chloorkop tomorrow 2 November
    By JGoosen in forum Gauteng
    Replies: 0
    Last Post: 2008/11/01, 10:15 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •