Automatic switch over system between battery charger and solar panels.





Results 1 to 15 of 15
  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,174
    Thanked: 865

    Default Automatic switch over system between battery charger and solar panels.

    Ek wil 'n outomatiese oor skakel stelsel bou vir my sleepwa om van die son panele oor te skakel na die C-tek, maar my kennis van elektronika is redelik beperk.

    Die plan is as volg:

    EK gaan 'n "double throw" relay gebruik om die oorskakeling te doen. Die NC kontakte gaan vir die C-tek gebruik word. Solank die sonpanele nie ingeprop is nie, laai die C-tek dus die battery. Dan wil ek die uitset van die sonpanele gebruik om die relay to skakel. Sodra die son panele 14V stoot, moet die relay oorskakel na die NO kontakte (wat dus nou closed gaan wees) en die son panele laai dus nou die battery, en die C-tek is ontkoppel.

    Die probleem is nou dat ek nie wil he dat die relay oorskakel voordat die son panele 145V uitsoot nie. Om te te verhoed beplan ek om 'n 15V Zener diode te gebruik om die stroom te beheer.

    Die vraag is nou - sal die stelsel werk? Waarvoor moet ek uitkyk waneer ek dit bou?


    Die rede agter die stelsel is dat die C-Tek slegs teen 3.x A laai, wat minder is as wat my yskaste gebruik. Ek wil dus die verliese deur die nag beprek met die C-Tek, en dan i die dag die batterye so ietwat van 'n skop onder die gat gee. Ek dink steeds nie ek gaan voorbly met net die battery nie, maar ons staan bitter selde meer as 3 nagte op een plek, en die stelsel sal my maklik 3 dae dra (ek het 2 105 Ah DCs). Ek weet ek kan 'n 3-rigting skakelaar gebruik hiervoor, maar ek wil nie. Hoekom? Sommer!

    Volg ook die fred.
    Overkill - isn't!

  2. #2
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Constantia Kloof
    Age
    37
    Posts
    1,954
    Thanked: 557

    Default

    Uys, jy behoort 'n voltage sensing module te kan kry by iemand soos ACDC Dynamics met 'n verstelbare "threshold".
    2019 Mahindra S6 Pik Up S/C 4x4
    2007 Mercedes Benz ML500 5.5
    1968 VW Beetle 2276

  3. #3
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,174
    Thanked: 865

    Default

    Quote Originally Posted by Koebelwagen View Post
    Uys, jy behoort 'n voltage sensing module te kan kry by iemand soos ACDC Dynamics met 'n verstelbare "threshold".
    Om in die plek van die Zener te gebruik, of wat doen die ding? En, is daar 'n rede waarom die Zener diode nie sal werk nie?
    Last edited by Uys; 2009/10/08 at 02:22 PM.
    Overkill - isn't!

  4. #4
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    More or less Cullinan
    Age
    48
    Posts
    1,181
    Thanked: 4

    Default

    Nou wat doen ek dan verkeerd?

    My 50w solar panel laai my 100Ah battery via 'n Steca 6.6 charge regulator, wat dan weereens krag lewer aan my Waeco CF50 yskas.

    Tydens ons Weskus besoek, het die stelsel vir meer as 5 dae die yskas permanent gedra, sonder dat die battery eers naby half lading gekom het.

    Het wel die gennie en Ctek saamgehad, maar op die einde van die dag het die gennie net die ysmasjien gedra. Man kannie 'n warm knertsie vat nie.
    Jacques
    Never trust a Chinchilla to hold your balloon.

  5. #5
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    4Ways
    Age
    53
    Posts
    1,175
    Thanked: 106

    Default

    Uys,

    Jy krap waar daar nie jeuk is nie. Ek het ook 5 dae met sonpanele gestaan en nooit het die battery eers bietjie gesukkel nie. En jy het 2 batterye, eish, maar ek verstaan, dis lekker om te dink/droom werk aan die dinge.

    Groete

  6. #6
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,174
    Thanked: 865

    Default

    Quote Originally Posted by Dookie View Post
    Nou wat doen ek dan verkeerd?
    Waeco = 2.5A @ 19% by 32C = 0.475 Ah

    Engel = 4.5 A @ 35%* by 32C 1.57Ah

    En ek drink meer bier as jy...

    * I timed this one - so it could be wrong.
    Overkill - isn't!

  7. #7
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    More or less Cullinan
    Age
    48
    Posts
    1,181
    Thanked: 4

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Waeco = 2.5A @ 19% by 32C = 0.475 Ah

    Engel = 4.5 A @ 35%* by 32C 1.57Ah

    En ek drink meer bier as jy...

    * I timed this one - so it could be wrong.
    Nou waar kom Engel nou weer in die storie in? Datuns loop nie op solar nie.

    Miskien moet jy eendag bietjie daai solar kontrepsie van my kom haal op die plaas(bring bier) en dit toets met jou toerusting.
    Jacques
    Never trust a Chinchilla to hold your balloon.

  8. #8
    Join Date
    May 2009
    Location
    Jo'burg
    Age
    44
    Posts
    2,759
    Thanked: 4

    Default

    Uys, ek sou dit net anders om doen.

    Ek sou die coil van die relay loop van die Ctek af. Dis boggerol krag om die coil te trek, maar krag is krag. So, ek sou die panele van die NC af laat loop.
    Dan net 'n diode om te seker temaak krag kan net van die panele af na die battery vloei en nie anders om nie. Jou controller doen dit probably anyways.
    Dan kan beide goed die heeltyd ingeplug wees.

    As jy die panele op die NO kant sit, en jy gebruik die panele om die coil te trek gaan hulle die charger override wat nie is wat jy wil h nie. Jy wil mos default die charger h, en as die krag sou trip, of daar is net nie krag nie, dan switch die system sommer self oor na die panele toe.
    Last edited by RedLineR; 2009/10/08 at 02:55 PM.
    SWAMBO
    2009 Suzuki Grand Vitara 3.2i V6 Auto
    Me
    2003 Ford Focus 2.0

    Eurard: For T=2; T=1 but, 1/2T=

  9. #9
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,174
    Thanked: 865

    Default

    Quote Originally Posted by RedLineR View Post
    Jy wil mos default die charger h, en as die krag sou trip, of daar is net nie krag nie, dan switch die system sommer self oor na die panele toe.

    Nee anders om. Die panele moet voorkeur he, omdat hulle dubbeld so vinnig (ten minste) laai as die C-tek.
    Overkill - isn't!

  10. #10
    Join Date
    May 2009
    Location
    Jo'burg
    Age
    44
    Posts
    2,759
    Thanked: 4

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Nee anders om. Die panele moet voorkeur he, omdat hulle dubbeld so vinnig (ten minste) laai as die C-tek.
    Eish! Solar panels charge vinniger as 'n regte charger?! Shame man! Gooi 'n lekka groot 220V charger daar in man
    SWAMBO
    2009 Suzuki Grand Vitara 3.2i V6 Auto
    Me
    2003 Ford Focus 2.0

    Eurard: For T=2; T=1 but, 1/2T=

  11. #11
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,174
    Thanked: 865

    Default

    Quote Originally Posted by RedLineR View Post
    Eish! Solar panels charge vinniger as 'n regte charger?! Shame man! Gooi 'n lekka groot 220V charger daar in man
    C-Tek 3600
    Overkill - isn't!

  12. #12
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Constantia Kloof
    Age
    37
    Posts
    1,954
    Thanked: 557

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Om in die plek van die Zener te gebruik, of wat doen die ding? En, is daar 'n rede waarom die Zener diode nie sal werk nie?
    Ek is seker jy kan iets bou wat sal werk.

    Die eenheid waaraan ek dink doen al die werk vir jou en jy kan hom presies instel na gelang van die spanning waarteen jy hom will laat werk.

    Verder is dit 'n plug and play 11 pin module so as jy 'n spaar een koop en jou stelsel faal in die bos prop jy die ou een uit en prop die nuwe een in.

    AC DC Dynamics
    Part nommer: VCP1/M

  13. #13
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    1,213
    Thanked: 40

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post

    Die rede agter die stelsel is dat die C-Tek slegs teen 3.x A laai, wat minder is as wat my yskaste gebruik. Ek wil dus die verliese deur die nag beprek met die C-Tek, en dan i die dag die batterye so ietwat van 'n skop onder die gat gee. Ek dink steeds nie ek gaan voorbly met net die battery nie, maar ons staan bitter selde meer as 3 nagte op een plek, en die stelsel sal my maklik 3 dae dra (ek het 2 105 Ah DCs).
    Dalk mis ek iets... maar waar gaan jy kamp, waar jy die C-Tek by 220V kan in prop, maar nie die yskaste nie?

    Die yskaste skakel self oor na 220V toe as hulle in geprop is en terug 12V as die 220V nie meer daar is nie.

    Dus, as jy kamp waar daar 220V is, prop die yskaste in en die C-Tek gee al sy aandag aan die batterye... dag en nag...

    As jy kamp waar daar nie 220V is nie, prop die son panele in wat dan al die laai werk gaan doen, maar dan is die C-Tek mos af, dus nie 'n issue nie.
    Willem Louw
    Toyota Hilux D/C 3.0 D-4D 4x4, Full OME suspension, African Outback Alu-Top, Dual Battery, DIY Drawer System, National Luna 50L
    Venter Offroader Trailer

  14. #14
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,174
    Thanked: 865

    Default

    Quote Originally Posted by W3771M View Post
    Dalk mis ek iets... maar waar gaan jy kamp, waar jy die C-Tek by 220V kan in prop, maar nie die yskaste nie?
    Jy het die ook gemis:

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Hoekom? Sommer!
    Ek like dit om sulke goed te bou. Ek leer iets op die projek wat my lewe voorentoe baie makliker gaan maak.
    Overkill - isn't!

  15. #15
    Join Date
    May 2009
    Location
    Jo'burg
    Age
    44
    Posts
    2,759
    Thanked: 4

    Default

    Uys daai VCP1/M van Koebel gaan die job mooi vir jou doen
    SWAMBO
    2009 Suzuki Grand Vitara 3.2i V6 Auto
    Me
    2003 Ford Focus 2.0

    Eurard: For T=2; T=1 but, 1/2T=

Similar Threads

  1. Solar panel conundrum - Power in the Bush
    By Oceans247 in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 48
    Last Post: 2016/04/26, 03:17 PM
  2. Dual Battery charging dilemma
    By PGJ in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 44
    Last Post: 2009/10/03, 12:57 AM
  3. 3rd battery, generator or solar panels
    By Carl S in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 20
    Last Post: 2009/07/27, 12:59 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •