Kgalagadi gemsbok wilderness trail - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 25 of 25
  1. #21
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Meyersdal
    Age
    62
    Posts
    108
    Thanked: 29

    Default

    Jet, ek het toe my roete varander en besluit om daar in die Kalahari concession vir 3 of 4 dae te gaan kamp -se jou wat ,as ek terug kom van daar af in Januarie dan sal ek jou die fotos en ,as dit help , informasie gee ook

  2. #22
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Kuilsrivier
    Age
    59
    Posts
    22
    Thanked: 0

    Default

    Dankie Dries, foto'd en info sal welkom wees

  3. #23
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Upington
    Age
    45
    Posts
    44
    Thanked: 1

    Default

    Dries voel vry om ons in die toekoms te kontak, ons het ook 'n gastehuis op die kant van die dorp, groot tuin , baie voels,watervalle, koi visse, met baie bome waaronder jy kan le. www.brownsmanor.co.za

    Groete

  4. #24
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Meyersdal
    Age
    62
    Posts
    108
    Thanked: 29

    Default

    hi Stephen, het na jou web gekyk en dit lyk goed. daar is n baie klein moontlikheid dat as al my dinge betyds gereel kan word kan ek die aand van die 13 de oorslaap nader aan bot. , het jy plek daar vir 4 mense en wat is jou tariewe.
    Net so terloops as jy dalk ooit in die rigting kom (Alberton area)of as jy weet van iemand kom kyk gerus na my gastehuis ook- hier is die web adres www.Lecozmo.co.za

  5. #25
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Upington
    Age
    45
    Posts
    44
    Thanked: 1

    Default

    Dankie Dries, stuur 'n email aan [email protected] en ons kom terug met tariewe, ek is seker die 13de is nie 'n probleem nie. groete

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Similar Threads

  1. Gemsbok wilderness Trail Botswana
    By cruiser boy in forum Botswana
    Replies: 7
    Last Post: 2011/08/24, 06:13 PM
  2. KGALAGADI: Want to join us on GEMSBOK WILDERNESS TRAIL - APRIL?
    By DuneRider in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 10
    Last Post: 2011/02/25, 09:04 PM
  3. An interesting TJ Jeep Article.
    By Big Hilux in forum Jeep
    Replies: 2
    Last Post: 2009/05/19, 10:31 PM
  4. Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
    By PENDEGO in forum Calender & Events
    Replies: 17
    Last Post: 2008/12/22, 08:33 PM
  5. Another bash at The Rocky Mounatin 4x4 Trail
    By Big Hilux in forum Eastern Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2007/02/20, 01:19 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •