Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast
Results 1 to 20 of 69
  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,749
    Thanked: 2466

    Default Trailer electrical system

    In rebuilding my trailer to suit my needs I pulled out the (very basic) electrical system, mainly because I wanted to place other stuffs where that the electrical system was installed. Now in the final stage of installing everything, I have to :

    1. buy an electrical system
    2. build my own
    As with all projects the trailer project is way over budget, thus I am leaning to building my own (I'll just double the insurance on the trailer and garage before I start with this part of the project - fire hazard when I do electrical stuff!)

    The question is - in your opinion, what is the requirements fro such a system ito overlanding?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  2. #2
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Heilbron
    Age
    55
    Posts
    392
    Thanked: 2

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    The question is - in your opinion, what is the requirements fro such a system ito overlanding?
    In my experience 90% running the fridge (this is Africa, we need cold beer) and 10% lighting. I think this is dependant on the family's requirements. Swambo knows that hairdryers are not allowed in the bush.

  3. #3
    4ePajero Guest

    Default

    National Luna Portable system gives the most flexibilty.

    .... and the kit has instructions which make it easy!
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Battery Box.jpg 
Views:	201 
Size:	3.3 KB 
ID:	39907  
    Attached Files Attached Files

  4. #4
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,749
    Thanked: 2466

    Default

    Quote Originally Posted by 4ePajero View Post
    .... and the kit has instructions which make it easy!

    ..... and it is overpriced ........ IMO
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  5. #5
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Strand
    Posts
    1,103
    Thanked: 37

    Default

    Uys, aangesien ek my eie goed gebou het, het ek aanvanklik gebly met 12V. Dus, van die batterye af, installeer 'n sekeringskas waarvan al die 12V versprei word, met die nodige skakelaars waar nodig. Aangesien ek my eie ligte gebou het, is die skakelaars in elke lig.

    Vir die 220V wat benodig word, installeer 'n skeringskas met die aardlekkasie in, asook sekerings vir die ekstra proppe wat gebruik gaan word, met die korrekte waardes. Soos wat jy sou gebruik in jou huis.

    Maak net baie seker dat wanneer jy deur panele gaan, om die nodige grommets ook in te sit. Asook om die kabels goed vas te maak deur jou verspreidings netwerk. As die kables los is, gaan hulle met tyd deur skuur en skade maak.

    Van die 220V kas af moet jy dan ook voorsiening maak vir die battery laaier/s en hulle uitsette na die batterye insluit.

    Jammer, ek het nie diagramme nie, werk net op gevoel en sit net in wat ek benodig.

    Sterkte.
    I might be a FOOL, but I am an OLD fool - from unknown.

  6. #6
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Heilbron
    Age
    55
    Posts
    392
    Thanked: 2

    Default

    4e has a point, I'll show you the portable set-up I have. Not as expensive as NL but it does the same job.

  7. #7
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    49
    Posts
    1,898
    Thanked: 17

    Default

    Quote Originally Posted by Ockert123 View Post
    Uys, aangesien ek my eie goed gebou het, het ek aanvanklik gebly met 12V. Dus, van die batterye af, installeer 'n sekeringskas waarvan al die 12V versprei word (DC distribution?), met die nodige skakelaars waar nodig. Aangesien ek my eie ligte gebou het, is die skakelaars in elke lig.

    Vir die 220V (AC incoming?) wat benodig word, installeer 'n skeringskas met die aardlekkasie in, asook sekerings vir die ekstra proppe wat gebruik gaan word, met die korrekte waardes. Soos wat jy sou gebruik in jou huis.

    Maak net baie seker dat wanneer jy deur panele gaan, om die nodige grommets ook in te sit. Asook om die kabels goed vas te maak deur jou verspreidings netwerk. As die kables los is, gaan hulle met tyd deur skuur en skade maak.

    Van die 220V kas af moet jy dan ook voorsiening maak vir die battery laaier/s (220vAc to 12vDC rectifier system?) en hulle uitsette na die batterye insluit.

    Jammer, ek het nie diagramme nie, werk net op gevoel en sit net in wat ek benodig.

    Sterkte.
    Ockert

    verstaan ek dit reg so?

    UYS dankei vir die drawings wat jy vir ons ALMAL gaan deurgee later.
    Hilux Dakar & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

  8. #8
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    60
    Posts
    16,269
    Thanked: 2637

    Default

    Do your own electrics. Just make sure about the fuses.

    Most acc have amp ratings, so add them up and then you will know what the load would be. Then use the right fuses.

    I bought myself a nice handy little tool. It is an amp guage(from Wurth) that plugs into a fuse socket and gives you the load on that circuit. Say it is 12A, then I will use a 15A fuse.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  9. #9
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,749
    Thanked: 2466

    Default

    Quote Originally Posted by Ockert123 View Post
    Uys, aangesien ek my eie goed gebou het, het ek aanvanklik gebly met 12V. Dus, van die batterye af, installeer 'n sekeringskas waarvan al die 12V versprei word, met die nodige skakelaars waar nodig. Aangesien ek my eie ligte gebou het, is die skakelaars in elke lig.

    Vir die 220V wat benodig word, installeer 'n skeringskas met die aardlekkasie in, asook sekerings vir die ekstra proppe wat gebruik gaan word, met die korrekte waardes. Soos wat jy sou gebruik in jou huis.

    Maak net baie seker dat wanneer jy deur panele gaan, om die nodige grommets ook in te sit. Asook om die kabels goed vas te maak deur jou verspreidings netwerk. As die kables los is, gaan hulle met tyd deur skuur en skade maak.

    Van die 220V kas af moet jy dan ook voorsiening maak vir die battery laaier/s en hulle uitsette na die batterye insluit.

    Jammer, ek het nie diagramme nie, werk net op gevoel en sit net in wat ek benodig.

    Sterkte.
    Ockert.

    Ek het na jou LEDs gekyk en toe besluit om dit nie self te bou nie - daar is goed wat ek kan doen en wil doen, en dan is daar goed wat ek kan doen en kan koop! Ek het toe die gekoop - by Autostyle van alle plekke (wag vir Dirk se slim comment oor Autostyle!)

    Die liggies werk ongelooflik goed, en so strip gebruik 32 mA, so die plan is om dit sommer met kontak skakelaars op die deur te bedraad sodat die lig aangaan as ek die deur oopmaak. Ek sal ook 'n ander skakelaar insit om die af tew sit indien nodig, maar my redenasie is dat 32mA so min is dat die goed maar in die dag ook aan kan wees.

    Wat is julle gevoel oor battery laaiers en inverters - hoe groot?
    Last edited by Uys; 2009/09/04 at 10:32 AM.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  10. #10
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    WELLINGTON
    Age
    59
    Posts
    1,037
    Thanked: 91

    Default

    Watwou koue bier Dis Afrika, jy moet die 'punch' kan vat!!

    Ai waar is die dae van krokodilklampies aan 'n lang stuk flex, met 'n lig aan die draad vas....dra lig rond waar jy wil; sleep draad oral saam, en sukkel so bietjie om weer regop te kom wanner jou vrou jou slaan met die pan nadat sy oor die ewige [email protected]#$%se stuk draad geval het!!!
    Ja ai... dis jammer daardie dae is verby

    Dis nou soos in : "Het fiththe rerig vingerth Kaptein?"
    John van Dyk
    Land Cruiser VX 4.7l V8 1999
    Mercedes Benz E 200K - nou seun se vrou se ryding
    Mercedes - Benz GLC 250 -2017
    Noname Boswa - binnekort in die mark - Augustus
    VW California 2.0TDi 2017

  11. #11
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,749
    Thanked: 2466

    Default

    Quote Originally Posted by john_ysbeer View Post
    Watwou koue bier Dis Afrika, jy moet die 'punch' kan vat!!
    Se Johan YSBEER!
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  12. #12
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Strand
    Posts
    1,103
    Thanked: 37

    Default

    Randy, jy is reg. Meeste plekke in SA het 220V. Hoekom dan sukkel met pap batterye? Gebruik 220V waar dit beskikbaar is. Al die yskaste(?) werk vanaf 220V. 220V op die yskaste kry voorkeur. Wanneer die 220V nie beskikbaar is nie, gaan die yskas oor na 12V battery krag.

    <battery laaier/s (220vAc to 12vDC rectifier system?)> dieslfde goed, word net anders gespel. Ek het een laaier ingebou en kies dan handrolies watter battery gelaai moet word - NL se battery monitors werk goed om die stand van die batterye aan te dui.

    Uys, ja, ek het al die onderdele gahd, net skakelaars gekoop vir die ligte. Maar enige led tipe ligte is baie lig op die batterye. Ek gebruik bv 'n 12Ah Hawker battery net vir die ligte - het ook 'n klein Ctek laaier vir hom gehad. Dus net so ingesit en bedraad.

    Ek het ook gekyk na die kontak skakelaars vir die deur oopmaak proses, maar gelos. Die ouer Gemini hek motors se limiet skakelaars het die regte skakelaar model vir daardie gebruik, mikro skakelaar met 'n 30-40mm lang armpie aan wat deur die deur geaktiveer kan word.

    Net een ding, ek het nie alles presies geimplementeer soos ek verkondig het nie, het kort paaie gevat. So, dit wat ek preek sal nog nie 100% korrek in my wa wees as ons by Gariep aankom nie. Te veel ander goed wat gedoen moet word. (ek weet ek gaan rou gestenig word, daarom het ek 'n olifant vel aan :-) )
    I might be a FOOL, but I am an OLD fool - from unknown.

  13. #13
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    49
    Posts
    1,898
    Thanked: 17

    Default

    Klink vir my na die GTG gaan ek ore he soos Piet Koornhoff.

    Swambo gaan my aan mye ore rond sleep en se

    "kom nou weg by die ander mense se trailers"
    Hilux Dakar & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

  14. #14
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Brackenfell
    Age
    62
    Posts
    1,439
    Thanked: 0

    Default

    Uys maak gebruik van n karavaan kragbron dan het jy nie probleme nie en ook nie n kopseer nie. 12v en 220v wat ook jou battery laai en gelaai hou.
    Last edited by kenny; 2009/09/04 at 11:36 AM.
    2003 COLT RODEO 2.8TDI BRACKENFELL CAPE TOWN SOUTH AFRICA 1300 Tazz vir Liewe Heksie

  15. #15
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Pretoria, South Africa
    Age
    60
    Posts
    221
    Thanked: 32

    Default

    Uys

    Ek het nou net 'n karavaan kragbron uit my sleepwa gehaal en vervang met 'n "DC to DC Booster charger" met AC 90V tot 265V. Jy is welkom om te kom kyk as jy belangstel in die karavaan kragbron.

    Johann

  16. #16
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    sandton
    Age
    71
    Posts
    27
    Thanked: 0

    Default

    If you are considering recharging your batteries in your trailer from your car alternator you should ensure that you have a fuse on the input line to the Battery. WHen travelling in Moremi we hit some deep sand and the supplu cable was ripped from the rear of the vehicle and the terminals shorted against each other. As the batteries were recharged the shorted that occurred melted the 16 mm supply cable and all the other wiring in my trailer.

  17. #17
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,749
    Thanked: 2466

    Default

    Ek het die toe my eie stelsel gebou en dit so eenvoudig moontlik probeer hou. 'n Solar charge controller, fusebox en 'n paar plugs. Die solar charge controller doen ook "load control" - dit sny die las af waneer die battery 11.2V bereik en koppel weer die las waneer dit 12.4V bereik.

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9939.jpg 
Views:	859 
Size:	64.0 KB 
ID:	41469

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9936.jpg 
Views:	703 
Size:	58.9 KB 
ID:	41468

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9935.jpg 
Views:	759 
Size:	46.7 KB 
ID:	41467

    In die sleepwa, met die C-Tek langsaan (moet nog die drade netjies maak). Die laaier koppel op die rooi en swart prop aan die linkerkant, hulle voer direk van die battery af, gaan nie deur die solar charge controller nie. Ek sal ook die twee proppe gebruik om my inverter (300W) op te koppel.

    Uys


    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9958.jpg 
Views:	667 
Size:	40.0 KB 
ID:	41470
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  18. #18
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    49
    Posts
    1,898
    Thanked: 17

    Default

    Netjies! Kompak!

    Wat meer wil jy he? gaan die naweek MOOI kyk.
    Hilux Dakar & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

  19. #19
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,749
    Thanked: 2466

    Default

    When fitting the DC2DC charger in my trailer, I can just as well rebuild this system to fix some of the problems I have with it.

    With the expert help of JohannP (baie dankie Johann) I came up with the design below.


    1. When driving, theDC2DC charger will do the job. A single pole, double throw relay will remove the load from the trailer's battery and switch it over to the incoming power from the car.
    2. When stationary the Solar panels will have preference over 220V.
    3. When no solar panels are connected, the 10A 3stage charger will take over.

    Any advice? Things to look out for? Something that won't work?

    Attached Images Attached Images  
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  20. #20
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    49
    Posts
    1,898
    Thanked: 17

    Default

    Uys lyk vir my goed

    Dalk net 'n mercury switch by sit om die system te "de activate" as jy jou Tuna se roof mounted rock sliders gebruik

    NOU nie joune nie, maar as iemand anders wat nie kan bestuur nie dit dalk in hulle syn wil gebruik
    Hilux Dakar & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast

Similar Threads

  1. Towing Regulations
    By Ant in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 189
    Last Post: 2021/07/23, 07:56 PM
  2. Grand Cherokee Error code
    By Nick47 in forum Jeep
    Replies: 4
    Last Post: 2010/08/30, 01:28 PM
  3. Land Rover Discovery 4
    By kalahari in forum Land Rover
    Replies: 6
    Last Post: 2009/04/14, 02:52 PM
  4. Leo or Conquest s - some advice needed?
    By Wiv in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 9
    Last Post: 2007/09/02, 10:49 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •