Bridgestone Fundi Lichtenburg 4x4





Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Lichtenburg
    Age
    37
    Posts
    1,022
    Thanked: 4

    Default Bridgestone Fundi Lichtenburg 4x4

    Who's joining us??

    If you've got any questions regarding places to stay, eat etc PM me

    Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan

  2. #2
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    I was there on Saturday. Great event. Lost a CV joint on obstacle 6....it's been giving notice for a while now.

    The Gelandewagens did well. That front locker was a real advantage on that course. If I'm not mistaken the only two vehicles in the top 10 which was NOT a Gelandewagen was Robert in his Isuzu Trooper (2nd) and myself in my Isuzu Frontier (3rd)
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  3. #3
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Lichtenburg
    Age
    37
    Posts
    1,022
    Thanked: 4

    Default

    Ai Sakkie

    Nou herken ek jou! Ons het daar by julle gestaan toe julle die cv vervang het.

    Was toe 20ste vir die dag.

    Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan

  4. #4
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Swakopmund
    Posts
    2,590
    Thanked: 166

    Default

    Great stuff ISUZU's!!!!!!!
    -

    Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto
    (Tough Dog Suspension / Frontrunner Roofrack and some more goodies...)

  5. #5
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Quote Originally Posted by ToyotaMan View Post
    Ons het daar by julle gestaan toe julle die cv vervang het.
    ...daar het 'n paar manne grootoog gestaan en kyk. Nie gedink 'n ou kan 'n CV sommer tussen hindernisse EN in die veld ruil nie.

    Ek laaik julle speelplek. Ek sal my self dae lank kan geniet daar!!!

    Ek oorweeg ernstig om 'n voor locker in te sit en daai klomp Gelandewagens aan te vat op hulle eie terrein.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  6. #6
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Lichtenburg
    Age
    37
    Posts
    1,022
    Thanked: 4

    Default

    Ja daar was 'n paar grootoog manne.

    Ek sal van nou af altyd 'n vierpond hammer saamry na ek gesien het hoe kan so 'n balljoint sit.

    Ons het 'n lekker speelplek, dis bietjie anders as die manne banners span en paaltjies plant (was darem 20ste vir die dag)

    Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan

  7. #7
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Ja jong daai ding kan sit dat dit bars, en daar's nie regtig 'n ander manier nie. Jy moet albei lower en upper control arm ball joints, en die steering ball joint los maak om daai CV uit te kry. Ek het vir 'n week lank met stywe voorarm spiere rondgeloop.

    Om hindernisse soos julle s'n te ry is 'n lekker toetsertjie, om dit te doen met ERNSTIGE strafpunte tussen banner tape deur raak ernstig. Jy kan klomp trots wees op daai 20ste plek van jou.

    By die Kroonstad Fundi het die eienaar, self 'n 4x4 instrukteur, deelgeneem.....hy't laaste gekom....die kompetisie is straf. Die ouens weet wat hulle doen.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

Similar Threads

  1. Females
    By 4x4 in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 146
    Last Post: 2013/09/04, 03:30 PM
  2. Bridgestone 4x4 Fundi Challenge - KZN
    By Maml in forum Kwazulu-Natal
    Replies: 3
    Last Post: 2009/08/24, 05:12 PM
  3. 2009 Bridgestone 4x4 Fundi Challenge
    By Sakkie in forum The 4x4 Pub
    Replies: 0
    Last Post: 2009/05/19, 06:46 PM
  4. The Bridgestone 4x4 Tyre Day
    By Big Hilux in forum Calender & Events
    Replies: 7
    Last Post: 2007/03/14, 01:27 PM
  5. Another bash at The Rocky Mounatin 4x4 Trail
    By Big Hilux in forum Eastern Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2007/02/20, 01:19 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •