Suspension Nissan Pathfinder





Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Polokwane
    Age
    39
    Posts
    83
    Thanked: 1

    Default Nissan Pathfinder

    Watter Suspensie moet mens insit. OME, TJM, Ironman.

    Voorstelle welkom en redes.

  2. #2
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Home-Kempton Park / Work - Lobiz 4x4 Pomona Kempton Park
    Age
    42
    Posts
    377
    Thanked: 2

    Default

    Dag se De Lange - Al drie bogenoemde suspensie stelsels is goed.Waarvoor gebruik jy die voertuig.Wat is jou rede om die roete te gaan.Wat wil jy spandeer.

  3. #3
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Polokwane
    Age
    39
    Posts
    83
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Jaco Bredenkamp View Post
    Dag se De Lange - Al drie bogenoemde suspensie stelsels is goed.Waarvoor gebruik jy die voertuig.Wat is jou rede om die roete te gaan.Wat wil jy spandeer.
    Ek wil die PF reg kry vir overlanding, die Std Suspensie is bietjie laag, en as ek 'n koelbox inlaai, hang sy gat al klaar. Die volgende rede is om die skip gevoel uit te kry. Ek wil kyk om so R9-10 k te spandeer.

  4. #4
    4ePajero Guest

    Default

    Quote Originally Posted by Jaco Bredenkamp View Post
    Gee my n lui op 011 869 0440 dan help ek jou gou.
    That's missing the purpose of this forum!

    Why not help him right here, where others can benefit as well?

  5. #5
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Polokwane
    Age
    39
    Posts
    83
    Thanked: 1

    Default Update

    Ek het toe die OME ingesit. Volgende is replacement Bullbarr en winch. Sal volgende week pics laai.

  6. #6
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    223
    Thanked: 0

    Default

    De Lange. Pathfinder is 'n awesome voertuig. Selfde probleem as die Grand Cherokee. Baie min "ground clearance". Sien uit daarna om te sien hoe jou Pathfinder uitkom.

  7. #7
    UberPatrol Guest

    Default

    OME nommer een, TJM nommer twee. Maar prys is die bepalende faktor. Ek het OME op die Patrol, en dis die beste mod wat jy aan 'n 4x4 kan doen. Is nie spyt nie en sal beslis weer dit opsit, maar volgende keer, 'n 4" lift!!!

  8. #8
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Pretoria (PvR)
    Age
    40
    Posts
    663
    Thanked: 4

    Default

    Waaaaar is die pics!!!
    Albert Gravett
    Isuzu KB6 3.0 D-Teq D/C 4x4 Auto
    ORRA Call Sign B66

  9. #9
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Kimberley
    Age
    50
    Posts
    134
    Thanked: 0

    Default

    EK het eers Camils opgesit maar dit was nog sagter as die standaard. Piet van Camil het toe dadelik uit eie koste al die pad afgekom Kim toe en Ironmans agter opgesit. Dis nou bietjie stywer as standaard.

    Die probleem is nou asof die Pathy nou op rowwe terrein en teen spoed baie onstabiel is asof die bande heeltemla greep verloor.

    Miskien het iemand dieselfde ondervinding.

  10. #10
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Almelo, Overijssel
    Age
    52
    Posts
    2,064
    Thanked: 231

    Default

    Enige fotos of reviews?

Similar Threads

  1. Nissan Pathfinder
    By scorpion in forum Nissan
    Replies: 16
    Last Post: 2019/05/07, 09:33 AM
  2. Nissan Quality Control
    By Stevh0 in forum Nissan
    Replies: 14
    Last Post: 2009/09/21, 02:02 PM
  3. Nissan Pathfinder
    By supervisor in forum Nissan
    Replies: 19
    Last Post: 2009/02/19, 12:59 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •