Kar gee net probleme





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Centurion
    Age
    38
    Posts
    42

    Default Kar gee net probleme

    My Nissan Terano 2001 2.7 TDI het in die laatse agt maande nog net probleme gegee.
    Oct 2008 - waterpomp breek
    Novemeber 2008 - Regter venster meganisme pak op
    Decemebr 2008 - Vensters links voor en agetr pak op
    April 2009 - Briek blok regs voor val uit ( geen brieke op highway terwyl ek karrevaan sleep)
    Julie 2009 - waterpromp pak weer op.
    Het Vrydag die kar gaan haal na die waterpomp re gemaak is. nie eens 10 KM later nie toe pak die clucth op.

    Is dit worth it om die kar nog te hou of sal dit beter wees om eder net van hom ontslae te raak en n nuwe voertuig te koop?
    Ek het nie meer vertroue in die voertuig nie en is te bang om enige trip in hom aan te pak. Ek het nog net goeie dinge van die Teranos gehoor, maar moet se ek het dit nog glad nie beleef nie.

  2. #2
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Johannesburg Midrand
    Age
    46
    Posts
    927

    Default

    Once a car starts with these sorts of problems one after the other. Well ja, park it somewhere maybe someone will do you a favour.

  3. #3
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Benoni
    Posts
    3,471

    Default

    FIX IT !!

    I had much the same,

    April, bought the ranger,
    June, Engine blew
    July Aug, Sept fight with stealers
    Oct get ranger back
    Nov - gearbox drops 5th in a big way
    dec - ranger in garage,
    Jan - go to forum outing @ chloorkop & lose wheel bearing & CV joint

    It's what i call a body lift, drive the van into the garage, lift the body off it, replace evrything under it , and put the body back on

    good as new

    The Ranger is now performing beautifully and needs just the regular TLC, needs new glowplugs & a clutch now but i have had 50000km of trouble free travelling (ok so we had the little problem at Belfast but that was SAC not the Ranger)


  4. #4
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    George
    Age
    54
    Posts
    12

    Default

    That specific model was voted (by Topgear or Topcar, not sure anymore) as the worst vehicle in Britain at the time. Sell it.

  5. #5
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Heidelberg
    Age
    40
    Posts
    1,079

    Default

    Moerkoffie

    Ek het ook al so gevoel, maar ten spyte van alles ry ek steeds my terrano. Ek het nou al heelwat geld aan hom spandeer om hom reg te kry. Ek moet darem nou weer die waarde van die geld wat ek betaal het terug kry uit die terrano uit.

    Met die verloop van tyd is die terrano nou amper afbetaal en so te sÍ splinternuut. Ek kan nie eers meer alles onthou wat ek laat regmaak en vervang het nie, maar ek moe bysÍ dat ek baie dinge laat vervang of remaak het as voorsorg en was daar nie noodwendig fout met die komponente nie.

    Hiermee dan net om vir jou 'n idee te gee van wat ek al alles laat reg maak het of vervang het. (onder andere - kan nie alles onthou nie)

    1. radiator
    2. Front sideshafts, CV's en boots
    3. ABS sensors
    4. Clutch
    5. Thermostat housing, thermostat and hoses
    6. Waterpump
    7. Injectors
    8. LF window mechanism
    9. Wheelbearings
    10. Shocks, twice
    11. Engine mountings
    12. Starter redone
    13. Clutch & Brake master cylinders
    14. Battery
    15. Glowplugs
    16. Suspension bushes (front stabilizer bar)

    Soos jy kan sien het ek nog nooit moeilikheid gehad met die turbo, cylinder head, injector pomp, diffs, ratkas, transfer case, universal joints, of propshafts nie.

    Soos ek gesÍ het, ek ry steeds my terrano en sal hom nie sommer verkoop nie. Ek diens so elke 5000 tot 7500km en het baie vertroue in my voertuig.

    Let wel, hy het my nog nooit langs die pad laat staan nie. Gelukkig het ek al bg goed vroegtydig opgetel. Was in 2008 in Mosambiek sonder enige probleme. Hopelik kan ek iewers hierdie jaar weer bietjie gaan toer.

Similar Threads

  1. Stone protection net on trailer
    By Helenus in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 44
    Last Post: 2015/06/04, 12:25 PM
  2. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  3. H2F's Namibia Trip Report
    By Uys in forum Namibia
    Replies: 22
    Last Post: 2009/01/12, 09:40 PM
  4. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  5. "Vakansie storie"
    By TiaanS in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 3
    Last Post: 2007/02/25, 09:15 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •