In die industriele area (skuins regoor Agrico) is daar 2 "wholesalers".
Die een is Woza Woza (of so-iets) en die ander is Nkomazi Fuels. Beide is aan die linkerkant van Swartmodderpad (die pad Kgalagadi toe).
Woza is goedkoopste van die twee. Sover ek weet is hulle deurnag oop (as die hekke toe is, druk net die toeter).
Bookmarks