Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    Jul 2024
    Location
    Sevilla
    Age
    58
    Posts
    19
    Thanked: 1

    Default Pafuri border or Komatipoort from Vilanculos

    Good afternoon, on Thursday we will be in Vilanculos and I would like to know the easiest way to cross the border to South Africa. After crossing the border we must go to Johannesburg. I am not sure whether to go south on the main road and cross through Komatipoort or take the option of going to the Pafuri border and from there to Polokwane to continue on the way to Johannesburg. Any advice is welcome.
    Thank you very much in advance.

  2. #2
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Koster
    Age
    58
    Posts
    2,540
    Thanked: 915

    Default Re: Pafuri border or Komatipoort from Vilanculos

    Quote Originally Posted by Cris66 View Post

    Middag Cris , as julle vroeg weg kom uit Vilanculos uit kom en geen moeilikheid kry nie behoort julle te tot by Pafuri grenspos in die wildtuin en daar dalk oor slaap. Dit is n twee spoor pad van net buite Vilanculos af so kan nie vinnig ry nie. As julle nie baie tyd het nie sal ek liewer dan Komatipoort grenspos toe ry.

  3. #3
    Join Date
    Jul 2024
    Location
    Sevilla
    Age
    58
    Posts
    19
    Thanked: 1

    Default Re: Pafuri border or Komatipoort from Vilanculos

    Baie dankie vir jou raad León, ek wil graag weet of jy dink dat jy oor so 14 of 15 uur van Vilanculos na Polokwane kan kom, deur Pafuri-grens.

    Ek sien dat ons baie kilometers deur Komatipoort moet reis om dan Johannesburg te bereik

    Dankie vir alles, jou kommentaar is vir my baie belangrik.

  4. #4
    Join Date
    Apr 2019
    Location
    Melkbosstrand
    Posts
    154
    Thanked: 222

    Default Re: Pafuri border or Komatipoort from Vilanculos

    Is daar nie 'n vereisde dat mens in Kruger moet oornag as mens die Pafuri grenspos gebruik nie?

  5. #5
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Koster
    Age
    58
    Posts
    2,540
    Thanked: 915

    Default Re: Pafuri border or Komatipoort from Vilanculos

    Quote Originally Posted by Cris66 View Post
    Baie dankie vir jou raad León, ek wil graag weet of jy dink dat jy oor so 14 of 15 uur van Vilanculos na Polokwane kan kom, deur Pafuri-grens.

    Ek sien dat ons baie kilometers deur Komatipoort moet reis om dan Johannesburg te bereik

    Dankie vir alles, jou kommentaar is vir my baie belangrik.
    Cris jy kan dit maak in daai tyd as jy ners stop nie. Groot ding is jy kan nie vinnig ry nie is baie plekke n twee spoor pad. Ek het al van Mapai af tot op die EN1 wat net onder Vilanculos uit kom 8 uure gery met geen stop nie net vir nom 1. Dan van Mapai tot Pafuri grens pos omtrent 2 ure.
    En is julle net een voertuig.
    Ek sê weer die vinnigste is maar deur Komatipoort grens.
    Dalk as jy vroeg kan weg kom uit Vilanculos voor son op kom.
    Laaste keer van Guinjata af deur Komatipoort na Roodepoort het ek 13 ure gery ook met baie min stop.

  6. #6
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Koster
    Age
    58
    Posts
    2,540
    Thanked: 915

    Default Re: Pafuri border or Komatipoort from Vilanculos

    Quote Originally Posted by Nightjar View Post
    Is daar nie 'n vereisde dat mens in Kruger moet oornag as mens die Pafuri grenspos gebruik nie?
    Nightjar net as jy deur Giriyondo grens gaan moet jy in Kruger of by Massingir dam oorslaap. Ek het al so ook gery. En soos ek sê vir my om op te ry Inhambane toe is vingste roete deur Komatipoort.

  7. The Following User Says Thank You to Leon Venter For This Useful Post:

  8. #7
    Join Date
    Jul 2024
    Location
    Sevilla
    Age
    58
    Posts
    19
    Thanked: 1

    Default Re: Pafuri border or Komatipoort from Vilanculos

    Baie dankie aan almal vir julle raad. Dit blyk dus duidelik dat ons die hoofroete deur Komatipoort sal volg. En ons sal met dagbreek vertrek. Dankie

  9. #8
    Join Date
    Jul 2024
    Location
    Sevilla
    Age
    58
    Posts
    19
    Thanked: 1

    Default Re: Pafuri border or Komatipoort from Vilanculos

    Goeiemiddag almal, ek sê net vir julle op inligtingsvlak dat ons op die pad tussen Innashoro en Vilanculos versper is. Daar is ’n groot demonstrasie van mense en hulle laat nie karre verby nie. Dit gaan glo aanhou tot 15:30 en die situasie is baie gespanne regdeur die land, aangesien 3 dae van algemene staking verwag word en hierdie probleme sal herhaal word. Ek sal jou laat weet ingeval iemand beplan om te kom. Om hierdie rede gaan ons die idee verander om Komatipoort te bereik en ons sal môre probeer om Pafuri-grens te bereik. Ek hoop dat hierdie voorvalle nie plaasvind op die baan wat na Pafuri gaan nie. Lesnirrmos rapporteer hoe alles gaan

  10. #9
    Join Date
    Jul 2024
    Location
    Sevilla
    Age
    58
    Posts
    19
    Thanked: 1

    Default Re: Pafuri border or Komatipoort from Vilanculos

    Ons hoop dat die oorsteek van die Limpoporivier nie veel probleme sal hê nie en dit sal nie te veel water hê nie

  11. #10
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Koster
    Age
    58
    Posts
    2,540
    Thanked: 915

    Default Re: Pafuri border or Komatipoort from Vilanculos

    Quote Originally Posted by Cris66 View Post
    Ons hoop dat die oorsteek van die Limpoporivier nie veel probleme sal hê nie en dit sal nie te veel water hê nie
    Cris die tyd van die jaar is die Limpopo rivier omtrent op sy laagste as daar ooit n stroom water sal wees

  12. The Following User Says Thank You to Leon Venter For This Useful Post:

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •