Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Engine wat water sluk

    So n ruk terug, het iemand hier op forum genoem dat hy glad nie glo dat n engine n conrod in water kan buig, en nog loop nie.

    Ek het genoem dat ek een het, en as ek hom oop maak, sal ek dit wys.

    Ek dink hy het ook genoem dat hy nie glo n conrod kan buig nie, en dat n engine n hoogs komplekse ding is.

    Ek het toe n video gepost van een van my trekkers wat ek opstart, met een conrod wat by engine uit hang, en trek werk asof dit niks is.

    Elkgeval, vir ongelowige Thomas…
    Click image for larger version. 

Name:	3b12a76d-fcc7-49a4-8100-d7f4788784d6.jpg 
Views:	119 
Size:	112.9 KB 
ID:	732029
    Click image for larger version. 

Name:	9a32b532-1cad-41fe-9a5a-f88f5f18d175.jpg 
Views:	116 
Size:	68.1 KB 
ID:	732030
    Click image for larger version. 

Name:	7cb9c376-612c-4810-90b7-b3ea5beac4e5.jpg 
Views:	100 
Size:	68.3 KB 
ID:	732031
    Ek het in n gat ingery met n vloed, en engine versuip. Seker 11 jaar terug.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. The Following 4 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Engine wat water sluk

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Engine wat water sluk

    Trekker met n elektriese probleem


    https://youtube.com/shorts/lIyjpNKxT...I5kvTEsT0mENbc
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #4
    Join Date
    Jun 2022
    Location
    Cape Town
    Posts
    516
    Thanked: 1239

    Default Re: Engine wat water sluk

    is die enjin dors?

  6. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Engine wat water sluk

    Baie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #6
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Cape and EU
    Age
    57
    Posts
    388
    Thanked: 1769

    Default Re: Engine wat water sluk

    I drowned my LR 200tdi and bent Conrod #3 so badly we had to cut it to get out of the cylinder.

    Unfortunately no pictures

  8. #7
    Join Date
    Feb 2020
    Location
    Minneapolis and Las Vegas
    Age
    59
    Posts
    581
    Thanked: 2300

    Default Re: Engine wat water sluk

    Ouch!!
    Yup, been there and done that but engine drank oil…

    Mini Crawler w/Kubota (under 100hrs new) went upside down during pandemic and oil filled intake manifold, but instead of calling for mechanic was started by foreman without barring over first…

    No.1 con-rod got bent only slightly and was a hard one to sort out, when engine was cold it had a hard mis-fire, but as soon as you built some heat with a load it smoothed right out and ran on 4 cyls like a new engine…

    Pulled engine, but no parts or engines to be had in USA and ended up having to convert another engine model to spec with blessing from Kubota and local distributor, engine sent from Japan air freight for a nice bill of $12,000 +/- USD for engine and damage to tractor…
    David Vierra
    Needs palm trees & sun…


  9. The Following User Says Thank You to AardvarkNV For This Useful Post:


  10. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Engine wat water sluk

    Selfde hier, engine het ligte mis op start, daarna smooth uit. Kompressie toets gedoen, no 6 was 2 bar minder. Het engine uit bakkie gehaal, was bang ek maak iets seer.
    Ons vervang net conrod, die hone merke nog in sleeves. Engine het nog nie 100 000km op nie.

    Sit n custum gemaakte koper headgasget in.

    Dit is dit.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  12. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Engine wat water sluk

    Engine is reg. Start met eerste raak van starter
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  14. #10
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    West Coast
    Age
    58
    Posts
    7,042
    Thanked: 1231

    Default Re: Engine wat water sluk

    Toe ek die Sani verdrink het kry ek tussen 12bar en 16bar op kompressie oor die vier silenders. Nie maklik gestart nie, maar as hy eers warm is loop hy met a wit rook. Sani het nog steeds ons huis toe gevat van Rust de Winter terug Roodepoort toe. Al vier conrods bebuig toe ons die motor draai op starter om water uit te kry. Moes dit eerder met die hand gedraai het die eerste paar draaie.

    Conrods buig is a ding.... a duur ding, lol. Ek het sommer motor net vervang.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  15. The Following User Says Thank You to bfreesani For This Useful Post:


  16. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Engine wat water sluk

    Na 1500 harde km, is engine nog seepglad. Bly maar een goed gebalanseerde reguit 6 diesel.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •