Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Wellington
    Age
    47
    Posts
    44
    Thanked: 4

    Default Isuzu 2011 KB300 4x4 remotes werk skielik nie

    Middag almal
    Ek soek gou bietjie raad asb. Ek sit huidiglik in die Karoo Nasionale Park. Saterdag geariveer. Eerste aand toe ek die bakkie wou sluit met die remote toe is daar niks. Tweede stel sleutels probeer en dieselfde. Rooi liggie op albei remotes wys dus batterye OK. Bakkie het by die huis gesluit en skielik nie hier nie. Al wat verander het is ek moes vrydag n nuwe starting battery insit en battery was so 12 ure uit die bakkie uit. DOOD. Vervang en gery tot hier. Nerens gestop nie dus weet ek nie waar fout begin het nie. Bakkie start so immobiliser is OK. Central locking werk binne as jy knoppie op bestuurder deur ook druk dus dis ook fine.
    Enige voorstelle wat my te doen staan of raad?
    Groete
    Pierre



  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Cape Town, Tokai/Plumstead/The Sea/Franskraal
    Age
    57
    Posts
    2,846
    Thanked: 1376

    Default Re: Isuzu 2011 KB300 4x4 remotes werk skielik nie

    This may work on your later model, works on my 280, press and hold both buttons in, close to the centre of the windscreen at the bottom, don't ask me why there, and the hazards will flash, and then it should work.
    Last edited by ZuluCowboy; 2024/06/17 at 05:59 PM.
    Isuzu KB300 d-Teq with high range, low range and long range.
    Isuzu KB280DT wif a front diff.
    Mercedes W123 300D has been sold.
    Bio Fuel and WVO on hold for now.

  3. The Following 3 Users Say Thank You to ZuluCowboy For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Wellington
    Age
    47
    Posts
    44
    Thanked: 4

    Default Re: Isuzu 2011 KB300 4x4 remotes werk skielik nie

    More more
    Baie dankie. Dit het gewerk. Albei remotes werk nou weer.
    Lekker dag



  5. The Following 2 Users Say Thank You to BMW1200GS For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •