Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 33 of 33
  1. #21
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    59
    Posts
    1,489
    Thanked: 783

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Quote Originally Posted by AndreZA View Post
    Ek veruil my groot 5 biltongkerwer vir niks nie, het hom al langer as 10 jaar en werk nog 100%

    Attachment 724722
    Baie mooi daai en ook die wat Viertrek gepos het van Blacksmith Creations. Soortgelyk aan die tipe kerwer wat hogbeast hier op die Forum maak (hogbeast s'n kunswerke!).

    Hoe werk hy met 'n breŽ stuk biltong? Het jy joune (daai tipe) al vergelyk met die tradisionele tipe kerwer met die reguit lem?
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

  2. The Following 2 Users Say Thank You to walkabout For This Useful Post:


  3. #22
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    WC
    Age
    70
    Posts
    186
    Thanked: 185

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Dink die "sker tipe" snyers is beste. Die onderste stuk lem is baie belangrik, en kan vir alles behalwe biltong ook gebruik word.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20220125_094201.jpg 
Views:	26 
Size:	349.7 KB 
ID:	724724  

  4. The Following 3 Users Say Thank You to RiaanJ For This Useful Post:


  5. #23
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    50
    Posts
    5,854
    Thanked: 5014

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Die tradisionele tipe was goedkoop omdat dit eenvoudig 'n skaaf lem was. Die maker het dus basies net houtwerk gedoen (party het die lem afgesny).

    Hulle was wonderlikke waarde vir geld want skaaf-lemme is meestal van baie goeie staal gemaak en goed skerp gemaak ook. Maar skaaf-lemme is nou ook skaars en duur. En natuurlik gaan enigiets met 'n spesiaal-gemaakte lem duurder wees.

    Die ander kwessie in die ontwerp is of die lem op 'n plat oppevlak sny (soos mens op 'n broodplank sny) of verby 'n rand (soos 'n sker of guillotine). Ek verkies een wat op 'n plat oppervlak sny. Ek voel so 'n snyer hanteer senings beter (maar dis natuurlik nog beter as die biltong nie senings in het nie).

    In my persoonlikke opinie moet kurkdroe biltong nie met 'n lem gesny word nie. Dit moet gehamer word en op toebroodjies of pizzas gegooi word of dalk vir die hoinde gevoer word. Om biltong te laat droog word is amper meer krimineel as om steak deur-gaar te braai.
    Last edited by Peter Connan; 2024/06/18 at 11:55 AM.
    Beat-up rat rod of a '96 Nissan Patrol that bears the evidence of many wonderful adventures (and a few stupid indiscretions).

  6. The Following 2 Users Say Thank You to Peter Connan For This Useful Post:


  7. #24
    Join Date
    Sep 2023
    Location
    Pretoria
    Age
    70
    Posts
    93
    Thanked: 118

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Quote Originally Posted by walkabout View Post
    Baie mooi daai en ook die wat Viertrek gepos het van Blacksmith Creations. Soortgelyk aan die tipe kerwer wat hogbeast hier op die Forum maak (hogbeast s'n kunswerke!).

    Hoe werk hy met 'n breŽ stuk biltong? Het jy joune (daai tipe) al vergelyk met die tradisionele tipe kerwer met die reguit lem?
    Myne nog nooit skerp gemaak nie en werk baie goed, ek dink die reguit lem (ou tipe houtskaaf lem) is meer van n druk aksie as n sny aksie.
    Last edited by AndreZA; 2024/06/18 at 12:00 PM.

  8. The Following 3 Users Say Thank You to AndreZA For This Useful Post:


  9. #25
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    60
    Posts
    7,481
    Thanked: 10400

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Quote Originally Posted by walkabout View Post
    Ek stem, knipmes biltong sny het defnitief sy plek.

    Soos jy hou ek van enkel-snit kerwers, maar ek verstaan as jy 'n groot gesin het of dit nie jou ding is nie of jy het nie geduld nie, dan is die tipe soos wat Francois gepos het die vinnigste en gemaklikste (anders as die elektroniese tipe natuurlik).
    Ek het ook een van daai skaaflem tipe kerwers al vir baie jare. Maar dis hoe dit lyk as ek biltong kerf. Dan raak Ďn skaaflem kerwer baie werk!
    Click image for larger version. 

Name:	e855e23e-728c-44b8-ae0b-9853aed27860.jpg 
Views:	46 
Size:	42.7 KB 
ID:	724725
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  10. The Following User Says Thank You to Francois Theron For This Useful Post:


  11. #26
    Join Date
    May 2023
    Location
    Secunda
    Age
    49
    Posts
    12
    Thanked: 36

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Ek gaan jag baie en het dus baie biltong, reg deur die jaar om te kerf - so ek het tans drie kerwers.
    Ek het begin met die eenvoudige skaaflem-tipe en hy was goed vir baie jare.
    Hy kerf maklik maar soos genoem is groot stukke nie ideaal vir hom nie en hy hou nie van baie nat of te droee biltong nie.
    Daarna het ek 'n slaghuis-tipe elektriese kerwer gekry wat sommer 'n berg biltong in 'n kort periode kan deur draf. Afhangende hoe hard jy die stuk biltong druk, kan jy die dikte van die slices effens verander. Hy gee nie om of die biltong nat of kurkdroog is nie. Hy is egter raserig en nie vinnig om skoon te maak as jy 'n dik stuk geelvetbiltong gekerf het nie. Die kerwer vat redelik baie spasie op en verkies om permanent en stewig gemount te wees.
    Ek verkies tans die blou Claasen verstelbate dikte slinger kerwer. Hy werk lekker gemaklik en vinnig genoeg, en die feit dat hy maklik dikte verstel is 'n voordeel - partykeer verkies ek dikker slices wat ek in my bo-sak kan gooi, en die baie dun slices saam pap. Hy hou ook nie van kurkdroee biltong nie, maar nat biltong kerf maklik met hom.

    Elke kerwer het sy plek en spesifieke funksie.
    As ek net een moet kies, sal ek die Claasen vat.
    Daar is geen beter roepgeluid vir my vier Jack Russels as die klank van 'n biltongkerwer nie !
    Last edited by Derik Strydom; 2024/06/18 at 12:10 PM.

  12. The Following 3 Users Say Thank You to Derik Strydom For This Useful Post:


  13. #27
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Bloemfontein
    Age
    59
    Posts
    713
    Thanked: 662

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Moet darrem ook net gou wys hoe hoe hy werk.

    Click image for larger version. 

Name:	20240618_120433.jpg 
Views:	45 
Size:	177.7 KB 
ID:	724726

  14. #28
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    59
    Posts
    1,489
    Thanked: 783

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Quote Originally Posted by RiaanJ View Post
    Dink die "sker tipe" snyers is beste. Die onderste stuk lem is baie belangrik, en kan vir alles behalwe biltong ook gebruik word.
    Ek hou hiervan ook!
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

  15. #29
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    59
    Posts
    1,489
    Thanked: 783

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Quote Originally Posted by Peter Connan View Post
    Die tradisionele tipe was goedkoop omdat dit eenvoudig 'n skaaf lem was. Die maker het dus basies net houtwerk gedoen (party het die lem afgesny).

    Hulle was wonderlikke waarde vir geld want skaaf-lemme is meestal van baie goeie staal gemaak en goed skerp gemaak ook. Maar skaaf-lemme is nou ook skaars en duur. En natuurlik gaan enigiets met 'n spesiaal-gemaakte lem duurder wees.

    Die ander kwessie in die ontwerp is of die lem op 'n plat oppevlak sny (soos mens op 'n broodplank sny) of verby 'n rand (soos 'n sker of guillotine). Ek verkies een wat op 'n plat oppervlak sny. Ek voel so 'n snyer hanteer senings beter (maar dis natuurlik nog beter as die biltong nie senings in het nie).

    In my persoonlikke opinie moet kurkdroe biltong nie met 'n lem gesny word nie. Dit moet gehamer word en op toebroodjies of pizzas gegooi word of dalk vir die hoinde gevoer word. Om biltong te laat droog word is amper meer krimineel as om steak deur-gaar te braai.
    Dit maak sin, geld was minder en mense het gewerk met wat hulle het.

    Ja, of droŽ biltong in putu...
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

  16. #30
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    59
    Posts
    1,489
    Thanked: 783

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    Ek het ook een van daai skaaflem tipe kerwers al vir baie jare. Maar dis hoe dit lyk as ek biltong kerf. Dan raak Ďn skaaflem kerwer baie werk!
    Click image for larger version. 

Name:	e855e23e-728c-44b8-ae0b-9853aed27860.jpg 
Views:	46 
Size:	42.7 KB 
ID:	724725
    Ha ha, verstaan jou rede heeltemal.

    BrÍkgat!
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

  17. The Following User Says Thank You to walkabout For This Useful Post:


  18. #31
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    59
    Posts
    1,489
    Thanked: 783

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Quote Originally Posted by Derik Strydom View Post
    Ek gaan jag baie en het dus baie biltong, reg deur die jaar om te kerf - so ek het tans drie kerwers.
    Ek het begin met die eenvoudige skaaflem-tipe en hy was goed vir baie jare.
    Hy kerf maklik maar soos genoem is groot stukke nie ideaal vir hom nie en hy hou nie van baie nat of te droee biltong nie.
    Daarna het ek 'n slaghuis-tipe elektriese kerwer gekry wat sommer 'n berg biltong in 'n kort periode kan deur draf. Afhangende hoe hard jy die stuk biltong druk, kan jy die dikte van die slices effens verander. Hy gee nie om of die biltong nat of kurkdroog is nie. Hy is egter raserig en nie vinnig om skoon te maak as jy 'n dik stuk geelvetbiltong gekerf het nie. Die kerwer vat redelik baie spasie op en verkies om permanent en stewig gemount te wees.
    Ek verkies tans die blou Claasen verstelbate dikte slinger kerwer. Hy werk lekker gemaklik en vinnig genoeg, en die feit dat hy maklik dikte verstel is 'n voordeel - partykeer verkies ek dikker slices wat ek in my bo-sak kan gooi, en die baie dun slices saam pap. Hy hou ook nie van kurkdroee biltong nie, maar nat biltong kerf maklik met hom.

    Elke kerwer het sy plek en spesifieke funksie.
    As ek net een moet kies, sal ek die Claasen vat.
    Daar is geen beter roepgeluid vir my vier Jack Russels as die klank van 'n biltongkerwer nie !
    Dankie Derik, snaaks hoe jou hond of kat daai spesifieke geluid baie goed ken, nog voor jy hom begin gebruik!
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

  19. #32
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    59
    Posts
    1,489
    Thanked: 783

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Quote Originally Posted by Viertrek View Post
    Moet darrem ook net gou wys hoe hoe hy werk.

    Click image for larger version. 

Name:	20240618_120433.jpg 
Views:	45 
Size:	177.7 KB 
ID:	724726
    Jy maak my net lus, nou moet EK werk!
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

  20. The Following User Says Thank You to walkabout For This Useful Post:


  21. #33
    Join Date
    Sep 2023
    Location
    Pretoria
    Age
    70
    Posts
    93
    Thanked: 118

    Default Re: Biltongkerwer/Biltong slicer or -carver

    Quote Originally Posted by walkabout View Post
    Jy maak my net lus, nou moet EK werk!
    Se ek ook

  22. The Following User Says Thank You to AndreZA For This Useful Post:


Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •