Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    May 2024
    Location
    Cape Town
    Age
    30
    Posts
    1
    Thanked: 0

    Default Ford Ranger XLT 2.5 2007 model.

    Ek kort raad op my bakkie. Het die clutch vervang en met die het ek ook besluit om die rear gearbox seal te vervang wat nie gelek het nie. Nou lek hy heeltyd. Het nou al 2de nuwe seal in en hy lek steeds. Wat mis ek als is terug soos afhheaal is.

  2. #2
    Join Date
    May 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    62
    Thanked: 47

    Default Re: Ford Ranger XLT 2.5 2007 model.

    Ek het die probleem op my Sirion gehad. Die seel het n rigting van rotation op maar after market seels wys dit nie. Ek het n OEM seel gekry met aanwysings wat die rigting van rotasie aanduie en dit het nie weer gelek nie. Hoop dit help. Sterkte

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •