Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Rant-en-Dal
    Age
    66
    Posts
    174
    Thanked: 19

    Default Gids benodig vanaf Walvis na Sandvishawe

    Hallo

    Ons gaan in Junie by Swakop wees tydens ons uitgebreide toer na NamibiŽ.

    Ons is almal ervare 4x4 mense en vorige Faces of Namib toere gedoen.

    Ons is op soek na n bekostigbare gids om die groep vanaf Walvis na Sandvishawe en terug te lei. Die operateurs is baie duur.

    Enige aanbevelings van privaat mense met ervaring van hoŽ duine ry en die omgewing?

    Groete

  2. #2
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Stellenbosch
    Age
    39
    Posts
    1,051
    Thanked: 2529

    Default Re: Gids benodig vanaf Walvis na Sandvishawe

    Hi daar

    Ons soek ook so 'n gids, ook in Junie, laat weet as jy iemand kry asseblief.

    Groete
    1987 Hilux DC 2.8D (Sold)
    1997 Hilux DC 2.4P (Stolen)
    1999 Hilux DC 2.7iP (Sold)
    2021 Ranger 3.2TDi

  3. #3
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Secunda
    Age
    61
    Posts
    848
    Thanked: 1151

    Default Re: Gids benodig vanaf Walvis na Sandvishawe

    Ek sal aanbeveel om wel `n gids te gebruik. Die voordeel is dat hulle baie inligting deel en jy leer baie by hulle. Ek weet hulle is duur, maar ek voel dit was die geld werd. Hulle ken ook die area en duine goed en weet waar is dit veilig om te ry. Ek het Red Dune Safaries gebruik en was baie tevrede. Hulle jaag nie die trip nie en luister na wat jou behoeftes is. Op jou eie kan jy moontlik maklik verdwaal of jouself vasry in plekke waar jy nie weer kan uitkom nie. Weeg maar die risoko op teen die prys. Die trippie was een van die hoogtepunte op ons toer in 2022. Besluit maar self.

    "In nature, nothing is on order - appreciate what you do get to experience" - Myself
    Isuzu MU-X 3.0 TD LSE 4X4 Auto - BL Boskriek 737
    Trip Reports: Namibia 2, Namibia, Kaa Wilderness, Wildcoast, Botswana, Kgalagadi, Lesotho, Western Cape

  4. The Following User Says Thank You to Frans 90 For This Useful Post:


  5. #4
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    62
    Posts
    11,924
    Thanked: 6881

    Default Re: Gids benodig vanaf Walvis na Sandvishawe

    Quote Originally Posted by Frans 90 View Post
    Ek sal aanbeveel om wel `n gids te gebruik. Die voordeel is dat hulle baie inligting deel en jy leer baie by hulle. Ek weet hulle is duur, maar ek voel dit was die geld werd. Hulle ken ook die area en duine goed en weet waar is dit veilig om te ry. Ek het Red Dune Safaries gebruik en was baie tevrede. Hulle jaag nie die trip nie en luister na wat jou behoeftes is. Op jou eie kan jy moontlik maklik verdwaal of jouself vasry in plekke waar jy nie weer kan uitkom nie. Weeg maar die risoko op teen die prys. Die trippie was een van die hoogtepunte op ons toer in 2022. Besluit maar self.
    I agree with Frans. We did the trip last year. One of the vehicles in the group broke down and had to be recovered. Not an easy task but our guides got the vehicle out.
    Rather take a guide the know the conditions as going in via the beach is related to tide. Quite a few 4x4`s were ruined on this stretch trapped by incoming tide.

  6. The Following 2 Users Say Thank You to grips For This Useful Post:


  7. #5
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    2,351
    Thanked: 1986

    Default Re: Gids benodig vanaf Walvis na Sandvishawe

    Quote Originally Posted by Frans 90 View Post
    Ek sal aanbeveel om wel `n gids te gebruik. Die voordeel is dat hulle baie inligting deel en jy leer baie by hulle. Ek weet hulle is duur, maar ek voel dit was die geld werd. Hulle ken ook die area en duine goed en weet waar is dit veilig om te ry. Ek het Red Dune Safaries gebruik en was baie tevrede. Hulle jaag nie die trip nie en luister na wat jou behoeftes is. Op jou eie kan jy moontlik maklik verdwaal of jouself vasry in plekke waar jy nie weer kan uitkom nie. Weeg maar die risoko op teen die prys. Die trippie was een van die hoogtepunte op ons toer in 2022. Besluit maar self.
    I will second the recommendation for Red Dune Safaris, the value they added to the trip was way more than just getting to Sandwich. It ended up the highlight of our Namibian trip.

  8. The Following 2 Users Say Thank You to faniedup For This Useful Post:


  9. #6
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Swakopmund
    Age
    71
    Posts
    463
    Thanked: 247

    Default Re: Gids benodig vanaf Walvis na Sandvishawe

    Kobus Bonthuys van Shifting Sands Tours and Safaris.Hy is in Walvisbaai en jy kan hom Google. Noem my naam en se julle is nie uitlanders wat in euros of dollars betaal nie.En nee ek kry nie komissie nie.Vra maar as jy nog inligting soek.
    Basie
    Swakopmunder

  10. The Following 2 Users Say Thank You to basie oosthuizen For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •