Results 1 to 20 of 38

Threaded View

Previous Post Previous Post   Next Post Next Post
  1. #11
    Join Date
    May 2024
    Location
    Johannesburg
    Age
    64
    Posts
    38
    Thanked: 50

    Default Re: Caravans with fixed bed

    Quote Originally Posted by Toccata (Roelof) View Post
    Die Mobilodge "Mobi XL" (https://mobilodge.com/models).
    Weet nie hoe jy oor die Mobilodge Continental voel nie - die bed skuif uit, maar die opslaan is vir my tonne makliker as die Supra II wat ek voor dit gehad het.
    Slegs die Mobi XL kwalifiseer, ek sal dit byvoeg. Dit gaan hier nie oor hoe maklik dit opslaan nie maar of die bed vas is en gereed is om in te slaap sonder om dit op te slaan. Ek kritiseer geensins karavane waar mens die bed moet uitskuif of opslaan nie, ek wil maar net `n lys opstel van tweeslaap-offroad karavane wat vaste beddens in het wat nie nodig is om uit te skuif of op te slaan nie.
    Last edited by Dana du Plessis; 2024/05/15 at 08:09 AM.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •