G-WAGEN 460: Lexus V8 Auto transplant





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,691

    Default G-WAGEN 460: Lexus V8 Auto transplant

    Good morning All

    I own a SWB G for the last 14 years and are now looking for more power. It is not an option to sell the G as yet. Still the Best.

    What do you say do I have to consider when doing this transplant? Can do most myself and the budget is less than R25k. The engine for R6.7k, engine management etc for R7k. Odds & ends the balance.

  2. #2
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,901

    Default

    Johan, jy moet mooi dink. Praat met meer ouens voor jy dit doen. 'n Mens sukkel om weer die voertuig te vertrou nadat jy die ombouing gedoen het.

    Ek het my Courier ook so verander en ek geniet hom baie die fun factor is uit die boeke, en in die laaste 3 jaar het ek nog nie weer 'n breekasie gehad nie, maar as ek iewers heen ry buite die stad, is my senuwees altyd ophol.

    Jy het een van die mees begeerbare 4x4 (in my oe) en betroubaar, dink mooi.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  3. #3
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    George
    Age
    41
    Posts
    5,271

    Default

    Jong daai ombouing gaan baie duurder wees, Engine prys is laag, maar ECU en die werk om dit te doen, Baie meer as dit. Jy gaan seker die Merc ratkas gebruik. Dan kyk jy na die flywheel en adaptor. Dis moeilik, want om meer krag te hę moet jy hom verander. Sterkte met jou besluit.

  4. #4
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,691

    Default

    Dankie vir jul insette.

    EK moet erken hy is laaaaankal nie meer standaard nie. Het hom in '96 gekoop met 'n V6 Ford. Intussen opgegradeer na 3.4, ge'gasflow', Wildcat pype en 'n nokas vir meer wringkrag. Doen sowat 120kW op die Dyno (CRD) en dan die Courier 5-spoed ratkas.

    Die kar weeg leeg omtrent 2.2ton en selfs daardie enjin is bietjie pap en baie swaar op brandstof. Onthou dis 'n baie ou ontwerp uit die 60's met net 2 kleppe per silinder en 'n nokas doer onder in die sump.

    Die gedagte is om die Lexus outokas in te sit. Dan is dit net 'n nuwe dryfas na die oordraratkas.

    Fanie in Francistown het twee G's so oorgebou en sweer daarby. Hy ry rally met een en noem wel dat 'n ou moet effens ligvoets wees op die regtervoet mat die baie krag. Hy het 'n voor 'sideshaft' afgedraai. Wow, eerste keer dat ek hoor 'n G se as gee in.

    Maar dan, ek beplan nie om te rally nie. Wil net graag teen 125 bult op 'cruise' met die dakrak op en al ma se goete binne-in - soos julle ouens!

  5. #5
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,901

    Default

    Dit verander die prentjie natuurlik drasties! Lexus is 'n baie beter enjin as wat jy inhet, kyk na die "spitronic" beheerstelsel vir hierdie enjin. Redelik goedkoop en 'n oulike stelsel wat ook op die ratkas soos "tiptronic" kan laat werk.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  6. #6
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,691

    Default

    Dankie Frans. Sal so maak

Similar Threads

  1. Lexus conversion Auto vs Manual box
    By Tommie in forum Toyota
    Replies: 5
    Last Post: 2009/09/19, 09:22 AM
  2. Auto Africa show @ Nasrec
    By dcsmax in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 15
    Last Post: 2006/10/26, 09:04 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •