Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Cape Town
    Age
    57
    Posts
    609
    Thanked: 55

    Default Online Car Parts nie aan beveel.

    Wil net vir julle mense wat kar partre soek moet nie by Online Car Parts parte kry. Ek het voorheen skokbrekers vir my Citroen gekry en het nie heletemal reg gepas al het dit gese is vir my Model. Nou die 2de keer 'n part gekoop online en na 5 dae wat ek navraag doen se hulle part is beskadig hul kan die nie stuur en sal my geld terug betaal, nou na 4 weke se bel en emails nog steeds nie my geld ontvang. Saak diens sal nooit weer iets by hulle koop.

  2. #2
    Join Date
    Apr 2015
    Location
    Johannesburg
    Age
    31
    Posts
    642
    Thanked: 127

    Default Re: Online Car Parts nie aan beveel.

    Ekt self al paar keer by hulle bestel en mooi reg gekom. Laaste keer was die part nie reg nie en ekt 3 weke gesukkel om geld terug tekry.

    Ek was aanbeveel om Fran tekontak op aangehegde foto en dit was daai selfde dag in my rekening.Click image for larger version. 

Name:	Screenshot_20240304_094902_WhatsApp.jpg 
Views:	42 
Size:	10.9 KB 
ID:	715763
    JK Wrangler 4.3 V8
    Ranger 3.2 XLT 4x4
    Yamaha YZ250
    Yamaha YZ125

    Ex
    Willys CJ2a
    Willys CJ3a
    Willys FC170
    Series 3 pickup
    SWB Patrol
    NP200

  3. #3
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Cape Town
    Age
    57
    Posts
    609
    Thanked: 55

    Default Re: Online Car Parts nie aan beveel.

    Dankie ek sal hom skakel en kyk of ek gaan regkom.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •