Results 1 to 11 of 11

Thread: RSA Canvas

  1. #1
    Join Date
    Feb 2024
    Location
    Kleinfontein
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default RSA Canvas

    Goeiedag. Eerste post op die forum.

    Ek wil sitplek covers koop vir n Fortuner, maak kan nie die pryse bekostig van die meeste brands wat op die forum brspreek is nie soos Talka, Escape gear ens. Ek het ook nie iets nodig wat super goed is nie want ons is 2 pensioenarisse. Kleinkinders ry so nou en dan saam met ons.

    Ken enige iemand RSA Canvas? Klein besigheid, wat ek graag wil ondersteun as die kwalikteit goed is.

    Die ander opsie is Kindo. Het iemand ervaring van hulle produkte?

    Groete

    H&H
    Last edited by H&H; 2024/02/27 at 10:17 AM.

  2. #2
    Join Date
    Jun 2022
    Location
    Cape Town
    Posts
    361
    Thanked: 809

    Default Re: RSA Canvas

    Quote Originally Posted by H&H View Post
    Goeiedag. Eerste post op die forum.

    Ek wil sitplek covers koop vir n Fortuner, maak kan nie die pryse bekostig van die meeste brands wat op die forum brspreek is nie soos Talka, Escape gear ens. Ek het ook nie iets nodig wat super goed is nie want ons is 2 pensioenarisse. Kleinkinders ry so nou en dan saam met ons.

    Ken enige iemand RSA Canvas? Klein besigheid, wat ek graag wil ondersteun as die kwalikteit goed is.

    Die ander opsie is Kindo. Het iemand ervaring van hulle produkte?

    Groete

    H&H

    Welkom.

    Ek het onlangs Kindo covers in my Corolla Cross gesit, want hy word gebruik vir kinders rondry en ek is gatvol vir hulle gemors.

    Pas baie goed and ek was heel verbaas hoe ordentlik die ''fittings'' ontwerp is.

  3. The Following 2 Users Say Thank You to dilligafrican For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Alberton
    Age
    44
    Posts
    114
    Thanked: 38

    Default Re: RSA Canvas

    I have RSA canvas in the bakkie now for 4 years. Very well built. Very tough and fits perfectly and priced reasonably. They came and fitted them at my home. Will use them again

  5. The Following 2 Users Say Thank You to shaggy For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Jan 2022
    Location
    Broederstroom
    Age
    43
    Posts
    34
    Thanked: 33

    Default Re: RSA Canvas

    Quote Originally Posted by H&H View Post
    Goeiedag. Eerste post op die forum.

    Ek wil sitplek covers koop vir n Fortuner, maak kan nie die pryse bekostig van die meeste brands wat op die forum brspreek is nie soos Talka, Escape gear ens. Ek het ook nie iets nodig wat super goed is nie want ons is 2 pensioenarisse. Kleinkinders ry so nou en dan saam met ons.

    Ken enige iemand RSA Canvas? Klein besigheid, wat ek graag wil ondersteun as die kwalikteit goed is.

    Die ander opsie is Kindo. Het iemand ervaring van hulle produkte?

    Groete

    H&H
    Ek het Fortuner Takla covers wat in 'n baie goeie kondisie is sou jy belang stel?

  7. #5
    Join Date
    Feb 2024
    Location
    Kleinfontein
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default Re: RSA Canvas

    Quote Originally Posted by WDPZA View Post
    Ek het Fortuner Takla covers wat in 'n baie goeie kondisie is sou jy belang stel?
    Dankie. Watter jaarmodel het jy? Ek het n 2010 Automaties. Elektriese sitplek. Het jy al 7 sitplekke s'n?

    As alles reg is stel.ek belang. Prys?

  8. #6
    Join Date
    Jan 2022
    Location
    Broederstroom
    Age
    43
    Posts
    34
    Thanked: 33

    Default Re: RSA Canvas

    Quote Originally Posted by H&H View Post
    Dankie. Watter jaarmodel het jy? Ek het n 2010 Automaties. Elektriese sitplek. Het jy al 7 sitplekke s'n?

    As alles reg is stel.ek belang. Prys?
    Dit is vir n 2016+ model. Was net vir die voorste en middel ry. Die agterste ry se sitplekke was uitgehaal weens n laai sisteem wat ge´nstalleer was.

    Toyota Fortuner Takla Seat Covers - Black Edition - 4x4 Community Classifieds

  9. #7
    Join Date
    Feb 2024
    Location
    Kleinfontein
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default Re: RSA Canvas

    Ongelukkig gaan die 2016 nie werk nie.

  10. #8
    Join Date
    Feb 2024
    Location
    Kleinfontein
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default Re: RSA Canvas

    Quote Originally Posted by shaggy View Post
    I have RSA canvas in the bakkie now for 4 years. Very well built. Very tough and fits perfectly and priced reasonably. They came and fitted them at my home. Will use them again
    Ek het toe op hulle besluit. Dankie vir jou insette.

  11. #9
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Koster
    Age
    58
    Posts
    2,391
    Thanked: 805

    Default Re: RSA Canvas

    Quote Originally Posted by H&H View Post
    Goeiedag. Eerste post op die forum.

    Ek wil sitplek covers koop vir n Fortuner, maak kan nie die pryse bekostig van die meeste brands wat op die forum brspreek is nie soos Talka, Escape gear ens. Ek het ook nie iets nodig wat super goed is nie want ons is 2 pensioenarisse. Kleinkinders ry so nou en dan saam met ons.

    Ken enige iemand RSA Canvas? Klein besigheid, wat ek graag wil ondersteun as die kwalikteit goed is.

    Die ander opsie is Kindo. Het iemand ervaring van hulle produkte?

    Groete

    H&H
    Gaan kyk by AutoZone ek vir my GD6 Hilux daar gekoop mooi canvas sitplek oortreksels en het dit al oor die twee jaar.
    Het ook op my ander 4x4,s Escape gear op gehad en die werk vir my wat ek by AutoZone gekoop het.

  12. #10
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    60
    Posts
    240
    Thanked: 74

    Default Re: RSA Canvas

    stonehill.co.za. You can thank me later
    2012 Troopy
    Swambo Nissan Hardbody 3.0td 4x4

  13. #11
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Roodekrans
    Age
    58
    Posts
    1,020
    Thanked: 159

    Default Re: RSA Canvas

    Canvas RSA, goeie waardeer vir geld, goeie kwaliteid, ek het al baie deur hom bestel. Armand +27 83 533 0563

  14. The Following User Says Thank You to 0000ms For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •