Soos ek verstaan word die Nuvi 700 reeks gediscontinue en die nuutste Garmin Nuvi is die 215 en 500.
Die 215 het 'n widescreen, wat so duim breer as 500 se skerm is, maar met die 215 kan jy nie backtrack of routeplanning doen nie.
Is dit die moeite werd om die R2000 ekstra te betaal vir die
backtrack en routeplanning?