Lae Veld GTG 5 Julie





Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    47
    Posts
    484

    Default Lae Veld GTG 5 Julie

    Ek wil baie graag n Laeveld GTG reel vir al die Laeveld 4x4 lede op Sondag 5 Julie.Ek is nou al n ruk op die forum maar omrede ek oor see werk het ek nog nie die 4x4 mense in die Laeveld ontmoet nie.Eenige voorstelle vir n roete of venue is baie welkom.

    Toyota Fortuner 4.0L 4X4
    AKA - TUNA

  2. #2
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,215

    Default

    Wanner kom jy terug?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  3. #3
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    47
    Posts
    484

    Default Ek

    Ek land Maandag 29 Junie Uys,ek sal beoog om Maandag erens oor te slaap en dan ry ek Dinsdag Nelspruit toe want ek moet die bakkie gaan op tel by Herman.

    Toyota Fortuner 4.0L 4X4
    AKA - TUNA

  4. #4
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,215

    Default

    Quote Originally Posted by Vissie View Post
    Dinsdag Nelspruit toe want ek moet die bakkie gaan op tel by Herman.
    Is hy klaar -waar is die fotos?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  5. #5
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    47
    Posts
    484

    Default Alles

    Alles word more ge powdercoat en sal dan Maandag gefit word.Ek is soos n laaitie voor kersfees.

    Toyota Fortuner 4.0L 4X4
    AKA - TUNA

  6. #6
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    47
    Posts
    484

    Default Waar

    Waar is al die Lae Velders ?

    Toyota Fortuner 4.0L 4X4
    AKA - TUNA

  7. #7

    Default

    Quote Originally Posted by Vissie View Post
    Waar is al die Lae Velders ?
    Hi Vissie,

    5 Julie val op Innibos Fees hier by ons, ek glo meeste het dalk klaar planne vir die naweek, dalk nie. Ek is in die omgewing maar het mense vir daai tyd - vir hoe lank is jy terug?n Sal gaaf wees om bymekaar te kom.
    2005 Pajero 3.2D LWB Auto
    1999 Pajero 3.5V6 LWB Manual - Deceased

  8. #8
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    47
    Posts
    545

    Default

    sorry guys, lees nou eers, al gedink aan n ander datum?
    ons moet kyk na n GTG. sal lekker wees.
    ons moet die admin vra om vir ons n sub section te maak onder MPUMALANGA vir die laeveld. Mpumalanga is GROOOOOT. asb admin. sal lewe makliker maak vir ons hierdie kant as dit moontlik is.
    WEAPON OF MASS CONSUMPTION

    33" Hankook MT's | Blitz 15" rims | RC 6.5" lift kit | Custom roof carrier | Roof top spots | Custom Rock rails | Raised fender flares b| Custom cup holders

    To come:

    Custom drop brackets | Custom front/rear bumpers | Rear tyre carrier | Winch | Home brew snorkel

Similar Threads

  1. Kruger Park tragedy
    By dieselfan in forum The 4x4 Pub
    Replies: 25
    Last Post: 2010/10/14, 12:11 AM
  2. Probleem met lae bestek
    By Quincy in forum Toyota
    Replies: 9
    Last Post: 2010/05/21, 01:40 PM
  3. What is a GTG ?
    By Fluffy in forum The 4x4 Pub
    Replies: 7
    Last Post: 2009/11/07, 02:14 PM
  4. International GTG - Pomona - 11th Aug 2009
    By DouglasN in forum Gauteng
    Replies: 205
    Last Post: 2009/09/02, 09:32 PM
  5. Boland GTG
    By SAUK in forum Western Cape
    Replies: 24
    Last Post: 2008/11/14, 01:24 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •