Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 61 to 80 of 95
  1. #61
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,076
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    En dan dra hulle nog voorraad ook! +-R5300 vir die beskerming van die enjin, gearbox en transfer box. Gaan sommer gou gou daar draai vir een.
    Ekt hierdie toe vandag gaan haal en was gelukkig om afslag daarby te kry. Sal kyk hoe die week loop anders sit ek dit Saterdag op. Sover lyk dit baie netjies.
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  2. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:

  3. #62
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,076
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Wat 'n winskoop! Die plate gaan amper die bakkie se hele pens toe maak. Kom met SS boude en al. Saterdag l ek lekker op my rug en bou mechano.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20240624_170034.jpg 
Views:	97 
Size:	194.4 KB 
ID:	725289  
    Last edited by 1965Landy; 2024/06/24 at 09:05 PM.
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  4. The Following 3 Users Say Thank You to 1965Landy For This Useful Post:

  5. #63
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    38
    Posts
    7,250
    Thanked: 2369

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Baie geluk JP !
    Jean
    Old Wheeler
    200 Cruiser (Softroadertjie 2.0)
    P38 Range Rover (Softroadertjie 3.0)
    Nissan Patrol 5.6

  6. #64
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,076
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Baie geluk JP !
    Dankie Jean. Nou kan ek ook vir 'n slag 'n roete gaan ry. Ons sal moet praat.
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  7. #65
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Mossel Bay
    Age
    30
    Posts
    40
    Thanked: 21

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Ek loer vroer vinnig onder die bakkie aan die voorkant. Hier is nie sommer net nog 'n bakkie nie, dis verseker.

    Waar kry ek 'n bash plate vir hom aangesien Bundu Gear toe is?
    Hulle is oor gevat deur Armour X Auto, hier is hulle webblad: https://armourxauto.co.za/
    2023 Mahindra Pickup S11 - Dawn edition
    1983 Suzuki SJ410
    EX-2010 Mahindra Scorpio Automatic 4x4 - Rolled it
    Platkar: 2012 Peugeot RCZ - Sold

  8. #66
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,076
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    So, terug na die oorspronklike onderwerp. Vandat ek die Dew gekry het, het ek al 2 keer vol gemaak. Die eerste tenk was meestal langpad terug van Colesberg en het 590km gery met 68L en werk uit op 8.7km/L. Die tweede tenk was meestal dorp, 2 besoeke aan Mosselbaai teen hoofweg spoed en so 50km se grondpad teen 60km/h: 560km 67L =8.4km/L (alles afgeronde waardes)

    Wat oplettend is:
    1. Die bakkie kan nie sy spoed teen 120km/h hou as die spoedbeheer aan is nie. Sonder spoedbeheer skakel hy terug en hou hy sy spoed,
    2. Op byde tenks het dit gevoel op die enjin gesluk het vir diesel 'n paar kilometer voor diesel ingooi. Met die eerste tenk was dit op gelyk pad na wegtrek en die tweede keer wat teen 'n opdraend +-40km voor stop vir diesel.

    Is dit normaal?
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  9. #67

    No.2 het nou gebeur met 'n vol tenk teen 'n opdraend uit...
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  10. #68
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    37
    Posts
    4,706
    Thanked: 12417

    1.Die Storm wat ek hery het het doe selfde gedoen op cruise control. Ekt hom maar oor gesit in manual en self in n laer rat gesit.
    2. Kan ek nie mee help nie nooit met my gebeur nie. Al wat ek kan dink is dat dit dalk lug in die sisteem is. Het jy die bakkie baie leeg gery? Tot dat die liggie flikker?
    2024 Mahindra S10 Pik Up 4x4 d/c
    2010 Isuzu KB250 dteq d/c
    2023 Suzuki Ciaz (Swambos platkar)

  11. #69
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,076
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by WillieJimny View Post

    Dankie Willie. Nee die enigste 2 kere wat ek sovel nog diesel ingegooi het het hy 68L en 67L gevat en die liggie het nie geflits nie. Die bakkie is wel, voor ek hom gekry het, gery deur die handelaar tot op Colesberg en miskien was dit in daai tyd.

    Hy gaan Vrydag is vir die bashplate se opsit so sal hul daarvan vertel.

    Tot waar ry jy jou bakkie? Hoeveel liter gooi jy dan in?
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  12. #70
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    37
    Posts
    4,706
    Thanked: 12417

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Dankie Willie. Nee die enigste 2 kere wat ek sovel nog diesel ingegooi het het hy 68L en 67L gevat en die liggie het nie geflits nie. Die bakkie is wel, voor ek hom gekry het, gery deur die handelaar tot op Colesberg en miskien was dit in daai tyd.

    Hy gaan Vrydag is vir die bashplate se opsit so sal hul daarvan vertel.

    Tot waar ry jy jou bakkie? Hoeveel liter gooi jy dan in?
    Ek het al so 20km gery met n liggie wat flikker maar dit het my redelik op my senuwees gehad.
    Ek kon nie onthou hoeveel liter ek in gegooi het nie.

    Ek sal nou kyk met die gewone S10 wat ek nou ry. Hy is amper leeg dan sal ek jou die kilos en liters gee.

    Ek dink die bande wat op die Expedition bakkies is gooi sy speedo uit of dit bring hom dalk nader aan 100% want ek staan nou op 655km en die liggie sal seker vannaand oppad huistoe aan kom.

    As dit nie lug in die sisteem is nie is daar moontlik n plug iewers wat nie mooi in geplug is nie.
    Last edited by WillieJimny; 2024/07/01 at 04:47 PM.
    2024 Mahindra S10 Pik Up 4x4 d/c
    2010 Isuzu KB250 dteq d/c
    2023 Suzuki Ciaz (Swambos platkar)

  13. #71
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,076
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by WillieJimny View Post
    Ek het al so 20km gery met n liggie wat flikker maar dit het my redelik op my senuwees gehad.
    Ek kon nie onthou hoeveel liter ek in gegooi het nie.

    Ek sal nou kyk met die gewone S10 wat ek nou ry. Hy is amper leeg dan sal ek jou die kilos en liters gee.

    Ek dink die bande wat op die Expedition bakkies is gooi sy speedo uit of dit bring hom dalk nader aan 100% want ek staan nou op 655km en die liggie sal seker vannaand oppad huistoe aan kom.

    As dit nie lug in die sisteem is nie is daar moontlik n plug iewers wat nie mooi in geplug is nie.
    Ja ek dink die bakkie se speedo is baie na aan 100%. Sal Vrydag hoor wat hul s
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  14. #72
    Join Date
    Jun 2021
    Location
    Tulisa park Johannesburg South
    Age
    57
    Posts
    35
    Thanked: 7

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Hello I have 2005 Scorpio Suv 2.6 tdi. I get in town 8.5 Kmpl. And open road 10-11kmpl. But I have steel roof rack , and toolbox side. I thought it was bad , but comparing to the 2.2 I think it is not to bad.

  15. #73
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    46
    Posts
    1,693
    Thanked: 2843

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Its wat ek well kan s is die bakkie se liggie vir die brandstof is bietjie konserwatief, hy kom al aan maar dan kan ek seker nog 100km ry voor hy werklik leeg is. Ek het hom al so twee keer gery tot op 750km voor ek vol gemaak het. Ek sou seker nog die laaste 50km kon doen maar ek wou nie onnodig die kans vat nie. Die tank is 80l maar die brandstof meter wys hy is leeg op 700km dan is daar nog ten minste 10l in die tank oor.
    Louis Adendorff
    Mahindra Pickup S6 Double Cab 4x4 Auto (Punjab Cruiser)
    Mahindra Scorpio-N 4Xplor (Mumbai Cruiser)

  16. #74
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,076
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by Hooly View Post
    Its wat ek well kan s is die bakkie se liggie vir die brandstof is bietjie konserwatief, hy kom al aan maar dan kan ek seker nog 100km ry voor hy werklik leeg is. Ek het hom al so twee keer gery tot op 750km voor ek vol gemaak het. Ek sou seker nog die laaste 50km kon doen maar ek wou nie onnodig die kans vat nie. Die tank is 80l maar die brandstof meter wys hy is leeg op 700km dan is daar nog ten minste 10l in die tank oor.
    Ek wil net seker maak om verwarring te vermy. Jou boodskap is gebasseer op 'n nie expedition bakkie?
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  17. #75
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    46
    Posts
    1,693
    Thanked: 2843

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Ek wil net seker maak om verwarring te vermy. Jou boodskap is gebasseer op 'n nie expedition bakkie?
    Nee myne is die gewone S6 Karoo 4x4 Auto.
    Louis Adendorff
    Mahindra Pickup S6 Double Cab 4x4 Auto (Punjab Cruiser)
    Mahindra Scorpio-N 4Xplor (Mumbai Cruiser)

  18. #76
    Join Date
    Feb 2021
    Location
    Pretoria
    Posts
    72
    Thanked: 26

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Die Expedition Bakkie se branstofliggie is ook baie konserwatief.

    Ek dink dit is dieselfde as die gewone S6 Karoo.

    Iemand het iewers genoem dat indien dit branstofliggie aankom, daar nog 20 liter in die tenk is en wanneer hierdie liggie begin fliker, daar nog 10 liter oor is in die tenk.

    So ja, die lesing is verkeerd.
    Ek werk op so 9km per liter. Jy kan nie die brandstofliggie en die 'avg fuel consumption' vetrou nie. Jy hoef glad nie eers daarna te kyk nie.

    My Dawn het nou 23,000km op die klok.

  19. #77
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    37
    Posts
    4,706
    Thanked: 12417

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    10.56 km/l pomp tot pomp met my S10 4x4 manual.

    Ek skryf die verskil in brandstof verbruik af teen die verskil in band grootte tussen die gewone d/c en die expedition bakkies.
    2024 Mahindra S10 Pik Up 4x4 d/c
    2010 Isuzu KB250 dteq d/c
    2023 Suzuki Ciaz (Swambos platkar)

  20. #78
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Mossel Bay
    Age
    30
    Posts
    40
    Thanked: 21

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    So, terug na die oorspronklike onderwerp. Vandat ek die Dew gekry het, het ek al 2 keer vol gemaak. Die eerste tenk was meestal langpad terug van Colesberg en het 590km gery met 68L en werk uit op 8.7km/L. Die tweede tenk was meestal dorp, 2 besoeke aan Mosselbaai teen hoofweg spoed en so 50km se grondpad teen 60km/h: 560km 67L =8.4km/L (alles afgeronde waardes)

    Wat oplettend is:
    1. Die bakkie kan nie sy spoed teen 120km/h hou as die spoedbeheer aan is nie. Sonder spoedbeheer skakel hy terug en hou hy sy spoed,
    2. Op byde tenks het dit gevoel op die enjin gesluk het vir diesel 'n paar kilometer voor diesel ingooi. Met die eerste tenk was dit op gelyk pad na wegtrek en die tweede keer wat teen 'n opdraend +-40km voor stop vir diesel.

    Is dit normaal?
    1. normaal, ek gebruik maar die triptronic
    2. nie normaal nie
    2023 Mahindra Pickup S11 - Dawn edition
    1983 Suzuki SJ410
    EX-2010 Mahindra Scorpio Automatic 4x4 - Rolled it
    Platkar: 2012 Peugeot RCZ - Sold

  21. #79
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Mossel Bay
    Age
    30
    Posts
    40
    Thanked: 21

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    No.2 het nou gebeur met 'n vol tenk teen 'n opdraend uit...
    Doen hy dit een keer of herhaalend? gebeur dit as jy plat trap of as jy egalig petrol gee?

    Dit kan moontlik die turbo wees in dien jy egalig petrol gee, wat normaal is.
    2023 Mahindra Pickup S11 - Dawn edition
    1983 Suzuki SJ410
    EX-2010 Mahindra Scorpio Automatic 4x4 - Rolled it
    Platkar: 2012 Peugeot RCZ - Sold

  22. #80
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,076
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by HanloNel View Post
    Doen hy dit een keer of herhaalend? gebeur dit as jy plat trap of as jy egalig petrol gee?

    Dit kan moontlik die turbo wees in dien jy egalig petrol gee, wat normaal is.
    Op een geleentheid het hy dit net eenkeer gedoen en die anderkere seker 3 of 4 "jurks." Voel of hy sluk want hy steek vas en gaan weer en dan is daar, wat klink soos, 'n dump valve wat ontslae raak van drukking na die turbo. Dit gebeur op egalige versnelling. Ek ry altyd egalig en die bakkie doen dit net soms. Vandag het ek die bakkie 3 weke en het 1400km al gery en hyt dit seker al 4 of 5 keer gedoen.
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •