Page 3 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 41 to 60 of 95
  1. #41
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    46
    Posts
    1,702
    Thanked: 2853

    Default Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Ek het die S6 Karoo 4x4 Auto double cab. Myne het nou so 20 000km gedoen. Hy het met die gewone radio uitgekom so ek het 'n aftermarket een gedoen vir so R4500 wat redelik goed werk veral met die apple car play.

    My bakkie het die standaard bande waarmee hy uitgekom het. As ek redelik mooi ry kan ek so 800km op 'n tenk kry, ek het hom al tot 750km gery en daar was nog bietjie diesel oor wat die laaste 50km sou maak. Sy liggie is net baie konserwatief en begin jou al waarsku 200km voor die tenk leeg is.

    Myne het nie 'n temperatuur meter vir buite of die trip computer wat die brandstof verbruik uitlees nie. Maar dit pla my nie as dit koud is buite dra ek 'n baadjie en as dit warm is nie. Ek het nog nie een trip computer gesien in enige van my vorige voertuie wat dieselfde lesing gee as wat ek by die pomp uitwerk nie. Hulle almal lieg soos tande trekers!
    Last edited by Hooly; 2024/06/05 at 05:08 PM.
    Louis Adendorff
    Mahindra Pickup S6 Double Cab 4x4 Auto (Punjab Cruiser)
    Mahindra Scorpio-N 4Xplor (Mumbai Cruiser)

  2. The Following 2 Users Say Thank You to Hooly For This Useful Post:


  3. #42
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Mossel Bay
    Age
    30
    Posts
    40
    Thanked: 21

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by Delmur View Post
    Goeie dag...

    Ek ry die bakkie nou al 1 en 'n halwe jaar (18 maande).

    Ek hou baie van die voertuig. Die sit, die rit, die 'andersheid' van die voertuig.

    Daar is goed wat ek geleer het om mee saam te leef soos die 'wipers' waarvan jy praat. 1 Ekstra 'setting' sou lekker gewees het, maar nou ja...dit is nie die geval nie. Dit pla my ook nie meer so erg nie.

    Die auto wiper function (knoppie) moet elke keer gedruk word as jy dit benodig, aangesien hierdie knoppie de-aktiveer as jy die kar afskakel

    Wat ek wel voel 'n 'drawback' op die voertuig is, is die radio/screen unit:

    1.My buite temperatuur meter werk glad nie en is totaal en al uit. Bv. indien dit 8 grade buite is, sal myne lees dit is 21 grade. Die temperatuur word ook nie aangepas soos wat ek ry nie. Eers wanneer ek die voertruig afsit en weer aansit (om te begin ry), sal die temperatuur 'adjust', maar die lesing bly verkeerd.

    2.Die Average Fuel Consumption is ook totaal en al verkeerd. Dit het nog nooit reg gewerk nie. Ek vertrou dit glad nie. Ek werk maar self uit by die pomp hoeveel die verbruik was en dan bepaal ek hoeveel km om en by ek kan ry met die volgende tenk. Ek weet nie of dit dalk enigsins iets te doen het met die offroad suspensie en groter offroad wiele nie?

    3. Die bluetooth is glad nie goed nie. As ek op bluetooth probeer praat, kan die persoon aan die ander kant van die foon my baie moeilik hoor. Gevolglik gebruik ek nie die bluetooth funksie as ek op my telefoon praat nie. Ek glo hierdie kan jyself uitsorteer of 'upgrade' in die bakkie.

    4. Die 'audio command' knoppies op die regterkant van die stuurwiel beteken ook nie veel nie. Dit werk nie. Ek weet nie of dit dalk 'n software upgrade kort of wat nie.

    Persoonlik dink ek net hulle kon dalk die issues met die radio al uitgesorteer het...Weet nie of die nuwer 2024 modelle dalk al uitgesorteer is nie, maar die manne wat die radio aan Mahindra verskaf kon nog nooit in 18 maande my voertruig se probleme regkry nie.

    As ek moes opsom....
    Dit is 'n wondelike voertuig waarvoor ek baie lief geraak het. Ek dink dit is 'n ontsettende onderskatte bakkie en ek is gaande oor die Mahindra.

    Sal ek weer een koop? Defnitief, maar hopelik met 'n radio/screen/unit wat 100% reg werk.

    Ek hoop die terugvoer help.
    Ek sekondeer alles wat oom se, myne presies die selfde, behalwe nr 3, My dawn het so klien mikrofoon/mic in, wat lanks die agterste spieltjie sit, dus kan die mense my duidelik hoor temiste oor bluetooth.
    2023 Mahindra Pickup S11 - Dawn edition
    1983 Suzuki SJ410
    EX-2010 Mahindra Scorpio Automatic 4x4 - Rolled it
    Platkar: 2012 Peugeot RCZ - Sold

  4. #43
    Join Date
    Feb 2021
    Location
    Pretoria
    Posts
    72
    Thanked: 26

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by HanloNel View Post
    Ek sekondeer alles wat oom se, myne presies die selfde, behalwe nr 3, My dawn het so klien mikrofoon/mic in, wat lanks die agterste spieltjie sit, dus kan die mense my duidelik hoor temiste oor bluetooth.
    Mre Hanlo.

    Dankie vir die terugvoer.

    Rakende die Bluetooth microphone...
    Myne sit reg langs die sun visor voor my.

    Die mense sukkel maar om my te hoor

  5. #44
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,079
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Hier kom 'n ding...
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  6. #45
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    37
    Posts
    4,724
    Thanked: 12433

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Hier kom 'n ding...
    Pictures or it did not happen
    2024 Mahindra S10 Pik Up 4x4 d/c
    2010 Isuzu KB250 dteq d/c
    2023 Suzuki Ciaz (Swambos platkar)

  7. #46
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,079
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Pleasantly surprised.

    Vanoggend 5h in die pad geval en die bakkie halfpad gaan haal op Colesberg. Nou so 2ure weg van die huis af.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20240614_115755.jpg 
Views:	147 
Size:	289.5 KB 
ID:	724494   Click image for larger version. 

Name:	20240614_115807.jpg 
Views:	133 
Size:	285.7 KB 
ID:	724495  
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  8. The Following 5 Users Say Thank You to 1965Landy For This Useful Post:


  9. #47
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    46
    Posts
    1,702
    Thanked: 2853

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Pleasantly surprised.

    Vanoggend 5h in die pad geval en die bakkie halfpad gaan haal op Colesberg. Nou so 2ure weg van die huis af.
    Baie geluk! Geniet hom.
    Louis Adendorff
    Mahindra Pickup S6 Double Cab 4x4 Auto (Punjab Cruiser)
    Mahindra Scorpio-N 4Xplor (Mumbai Cruiser)

  10. #48
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    37
    Posts
    4,724
    Thanked: 12433

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Pleasantly surprised.

    Vanoggend 5h in die pad geval en die bakkie halfpad gaan haal op Colesberg. Nou so 2ure weg van die huis af.
    Baie geluk. Die Dew lyk baie smart
    2024 Mahindra S10 Pik Up 4x4 d/c
    2010 Isuzu KB250 dteq d/c
    2023 Suzuki Ciaz (Swambos platkar)

  11. #49
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,079
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Ek loer vroer vinnig onder die bakkie aan die voorkant. Hier is nie sommer net nog 'n bakkie nie, dis verseker.

    Waar kry ek 'n bash plate vir hom aangesien Bundu Gear toe is?
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  12. #50
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    37
    Posts
    4,724
    Thanked: 12433

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Ek loer vroer vinnig onder die bakkie aan die voorkant. Hier is nie sommer net nog 'n bakkie nie, dis verseker.

    Waar kry ek 'n bash plate vir hom aangesien Bundu Gear toe is?
    Meskien kan Uys (Stofpad) help
    2024 Mahindra S10 Pik Up 4x4 d/c
    2010 Isuzu KB250 dteq d/c
    2023 Suzuki Ciaz (Swambos platkar)

  13. #51
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,079
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Is dit normaal om die Mhawk naam net aan die een kant van die bakkie te h? Die drywerskant sin is skoon.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20240617_150210.jpg 
Views:	74 
Size:	86.3 KB 
ID:	724675   Click image for larger version. 

Name:	20240617_150202.jpg 
Views:	72 
Size:	109.8 KB 
ID:	724676  
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  14. #52
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,079
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Hierdie kan seker nie baie goed wees vir die vloei van gas en kraglewering nie, of hoe?
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20240617_150224.jpg 
Views:	143 
Size:	192.6 KB 
ID:	724677   Click image for larger version. 

Name:	20240617_150232.jpg 
Views:	123 
Size:	237.1 KB 
ID:	724678  
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  15. #53
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,079
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Is dit normaal om die Mhawk naam net aan die een kant van die bakkie te h? Die drywerskant sin is skoon.
    Ek was vroer by my plaaslike handelaar en sien hul bakkie het ook die Mhawk teken net aan die eenkant.
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  16. #54
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Malmesbury
    Age
    48
    Posts
    469
    Thanked: 83

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Ek loer vroer vinnig onder die bakkie aan die voorkant. Hier is nie sommer net nog 'n bakkie nie, dis verseker.

    Waar kry ek 'n bash plate vir hom aangesien Bundu Gear toe is?
    Ek neem aan dit is 'n nuwe bakkie.
    Sien aangehegde foto van skrywe by 'n handelaar opgeplak.

    Mahindra verkoop self 'n bash plate kit

    Bundu Gear trade nou onder 'n ander naam as Armour x auto
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG-20240527-WA0002.jpg 
Views:	99 
Size:	132.0 KB 
ID:	724729  
    Riaan
    Mahindra S10 DC Pikup
    GWM Steed DC 2.8 TCi - Dastek(Sold)

  17. #55
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    37
    Posts
    4,724
    Thanked: 12433

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Is dit normaal om die Mhawk naam net aan die een kant van die bakkie te h? Die drywerskant sin is skoon.
    Ja hulle is so, dit het my OCD gebreek toe haal ek die D140 af
    2024 Mahindra S10 Pik Up 4x4 d/c
    2010 Isuzu KB250 dteq d/c
    2023 Suzuki Ciaz (Swambos platkar)

  18. #56
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,079
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by relec View Post
    Ek neem aan dit is 'n nuwe bakkie.
    Sien aangehegde foto van skrywe by 'n handelaar opgeplak.

    Mahindra verkoop self 'n bash plate kit

    Bundu Gear trade nou onder 'n ander naam as Armour x auto
    Dis 'n baie goeie prys vir 'n 3 stuk bash plate. Sal die plaaslike parte afdeling kontak, dankie.
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  19. #57
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,079
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by WillieJimny View Post
    Ja hulle is so, dit het my OCD gebreek toe haal ek die D140 af
    Dankie Willie.

    Is jou exhaust ook so plat soos in die foto?
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  20. #58
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    3,079
    Thanked: 439

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Dis 'n baie goeie prys vir 'n 3 stuk bash plate. Sal die plaaslike parte afdeling kontak, dankie.
    En dan dra hulle nog voorraad ook! +-R5300 vir die beskerming van die enjin, gearbox en transfer box. Gaan sommer gou gou daar draai vir een.
    2024 Mahindra MHawk S11 Dew 4x4
    2015 Jurgens Xcape (up FOR SALE)

  21. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:


  22. #59
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    37
    Posts
    4,724
    Thanked: 12433

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Dankie Willie.

    Is jou exhaust ook so plat soos in die foto?
    Ja hulle is almal so plat, dit het nog nooit gepla nie, maar as ek kon sou ek dit verander het.
    2024 Mahindra S10 Pik Up 4x4 d/c
    2010 Isuzu KB250 dteq d/c
    2023 Suzuki Ciaz (Swambos platkar)

  23. #60
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    37
    Posts
    4,724
    Thanked: 12433

    Default Re: Fuel Consumption of Mahindra Karoo Expedition Bakkies?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    En dan dra hulle nog voorraad ook! +-R5300 vir die beskerming van die enjin, gearbox en transfer box. Gaan sommer gou gou daar draai vir een.
    Ek dink die n goeie plan want die oil cooler by die ratkas is bietjie te veel exposed volgens my.
    2024 Mahindra S10 Pik Up 4x4 d/c
    2010 Isuzu KB250 dteq d/c
    2023 Suzuki Ciaz (Swambos platkar)

Page 3 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •