Page 3 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 LastLast
Results 41 to 60 of 133
  1. #41
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Sump afgekry en skoon gemaak. Silikon het n paar gebroke plekkies in die beat gehad. Sump is terug, more olie in engine gooi.

    Dan Vattikaki se top trek en asem op hou
    O-ja, td42dtdi se engine lek is reg. Sal nog die naweek voor as seels kry.

    Nou vatikaki klaar kry, dan no13 auto conversion vir my klaar kry vir seer dae op plaas.
    No 26 (en seker dan no 13) kort nog n surge tenk soos 3.2 safari. Aaneen skuins bult is n safari se dood. Hy tel lug op/ry uit diesel uit.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #42
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    Top is op. Sal seker maandag start
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  4. #43
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    Te gou gepraat…
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5310.jpg 
Views:	102 
Size:	87.8 KB 
ID:	689619
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5311.jpg 
Views:	100 
Size:	81.5 KB 
ID:	689620
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5312.jpg 
Views:	96 
Size:	87.3 KB 
ID:	689621
    Ja wat. So gaan dit maar. Instand van n nog n uur job, na wie weet hoe lang job.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #44
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    More probeer ons weer…
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5318.jpg 
Views:	88 
Size:	90.6 KB 
ID:	689685
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5319.jpg 
Views:	100 
Size:	67.1 KB 
ID:	689686
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5320.jpg 
Views:	111 
Size:	74.9 KB 
ID:	689687
    Ek luister graag na raad en steel altyd met die oog. Ek weet nie altyd waar of by wie ek raad kry, maar ek is min genoeg om te erken dit was raad erens gelees wat n kopseer na minder as 30 min sweet verander het.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #45
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    I love elke liewe een van my voertuie. 95% is one of a kind, nêrens nog so een.

    As ek 2 moet kies:
    Kwagga en stretch
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5321.jpg 
Views:	110 
Size:	97.1 KB 
ID:	689688
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5322.jpg 
Views:	91 
Size:	95.0 KB 
ID:	689689
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5323.jpg 
Views:	90 
Size:	75.9 KB 
ID:	689690
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5324.jpg 
Views:	81 
Size:	80.9 KB 
ID:	689691
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5325.jpg 
Views:	83 
Size:	99.3 KB 
ID:	689692
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5326.jpg 
Views:	84 
Size:	101.5 KB 
ID:	689693
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5328.jpg 
Views:	90 
Size:	71.6 KB 
ID:	689694
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #46
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Safaris en patrols

    Hy laat 37” super swampers klein lyk, maar ek love hom. My eerste patrol
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5328.jpg 
Views:	90 
Size:	71.6 KB 
ID:	689696
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5326.jpg 
Views:	85 
Size:	101.5 KB 
ID:	689697
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5321.jpg 
Views:	84 
Size:	97.1 KB 
ID:	689698
    Last edited by Reenen; 2023/05/30 at 07:19 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  9. #47
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    More probeer ons weer…
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5318.jpg 
Views:	88 
Size:	90.6 KB 
ID:	689685
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5319.jpg 
Views:	100 
Size:	67.1 KB 
ID:	689686
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5320.jpg 
Views:	111 
Size:	74.9 KB 
ID:	689687
    Ek luister graag na raad en steel altyd met die oog. Ek weet nie altyd waar of by wie ek raad kry, maar ek is min genoeg om te erken dit was raad erens gelees wat n kopseer na minder as 30 min sweet verander het.
    Headgasket was n 4 laag staal. Het n fiber ( van selfde dikte) ingesit toe headbold snap. So fiber gasket moertoe. Laat maak nou n koper een… R3200. Redelik pricy. Maar gaan n maand of meer vat.
    Ek sal maar weer n fiber in sit solank om engine te loop en kyk of res nog reg is voor ek die high boost gasket in sit.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  11. #48
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    Het overhead cam, en turbo en baie pype, maar ons kan darem nou al daai engins gou oop en toe maak.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  13. #49
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    Het nounet vinnig 300km gery om my seun by koshuis te gaan aflaai met die Zd30 auto patrol. Ek moet erken, hy is nou meer perfek as wat ek ooit verwag het. Meer as genoeg krag. Nooit voel mens daai gevoel van wens vir net bietjie meer. Suspensie van TT is perfek. En hy slaag beslis die 2cv citroen se eier toets. Ek het pertoeval n tray eiers op agter seat terug gebring oor franshoek pas en 16 km ongelooflik swak grond paaie. Daar is behalwe baie potholes, slote van meer as n meter diep gespoel, by een driffie meer as helfde van pad n donga van 2 meter diep en 7 meter lank gespoel. Ok, baie karre sal die eier toets slaag.
    Die radio is nou meer as voldoende. En n patrol wat meer as gereeld meer as 10km/liter gee, op beatlocks, is nie bad.

    Al wat ek nog moet verander is om die 37” radar renegades op te sit as huidige coopers glad is.

    Ek love die kar.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  15. #50
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    Nou weet ek nie meer.
    200 km met die 4,2 gery. Na gister, die een trek ook soos m stoomtrein. Net meer en aanhoudend. Redline is lae 4500 rpm.

    Maar sy idle torque is iets anders. En sy massiewe turbo en intercooler komplimenteer mekaar en die kar. Met massief, bedoel ek massief. Soos my 407 Mercedes engine(qi, nie cc) sin. Sy inlaat is 76mm…

    Elkgeval, jy kan rondploeter in 3de van standstill tot seker 80.
    Kar is happy om van 1000 rpm af lekker te trek.
    100km is op 2000rpm. Tussen 2-3000 is sy sweet spot. My hy is nie skaam om bo 3000rpm te loop. 2000 is 100km/h

    Hy gee so tussen 400 en 500 km op n half tenk. Tenk is 90 liter.

    Ek love die kar.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #51
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    51
    Posts
    1,723
    Thanked: 945

    Default Re: Safaris en patrols

    Ek like alles wat jy met jou Nissans aanvang.
    Ek dink nog met angs en opwinding terug aan die spin wat jy my gegee het in jou QD32ti Patrol destyds. Ongelooflike oggend gewees.
    Daai "oh #####" handvatsel op die passasier dash het verseker nog van my naels se merke in.

    Ek droom van so Patrol met die QD32ti in.
    Sterkte en dankie vir al die postal en foto's.
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C - many, many mods.
    '10 Toyota LC150 1GR-FE VX - stock
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré - stock with some farkles
    - Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense. -

  17. The Following User Says Thank You to swakop_toe For This Useful Post:


  18. #52
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    Quote Originally Posted by swakop_toe View Post
    Ek like alles wat jy met jou Nissans aanvang.
    Ek dink nog met angs en opwinding terug aan die spin wat jy my gegee het in jou QD32ti Patrol destyds. Ongelooflike oggend gewees.
    Daai "oh #####" handvatsel op die passasier dash het verseker nog van my naels se merke in.

    Ek droom van so Patrol met die QD32ti in.
    Sterkte en dankie vir al die postal en foto's.
    Rb25det gewees

    Qd32ti is een van my diesels. Berge torque. Nie so baie kw.

    Maar baie het al daai panic handle vasgeklou. Veral die wat nie kan insien dat so ou, groot kar so vinnig 200 kan slaan nie.
    Last edited by hbannink; 2023/06/05 at 10:59 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #53
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    Die diesels nou het almal 600-1000nm, maar nie een het daardie explosive krag van die Rb25det as hy opspoel nie. Daardie gat oplig en sukkel vir traction oomblikke
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #54
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    66
    Posts
    5,964
    Thanked: 4676

    Default Re: Safaris en patrols

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Headgasket was n 4 laag staal. Het n fiber ( van selfde dikte) ingesit toe headbold snap. So fiber gasket moertoe. Laat maak nou n koper een… R3200. Redelik pricy. Maar gaan n maand of meer vat.
    Ek sal maar weer n fiber in sit solank om engine te loop en kyk of res nog reg is voor ek die high boost gasket in sit.
    Daar is 'n maklike manier om die head permanent (in jou geval) te seel. 'n Koper gasget is alles goed en well maar... hy is sag en as hy warm word word hy nog sagter, as jy nie die head en blok O ring mors jy jou tyd. Ander ding op 'n high boost enjin gebruik ons net ARP boute, baaie sterker en breek nie sommer af nie

    Name:  download.jpeg
Views: 307
Size:  8.5 KB


    Name:  Callaway head chamber 2.JPG
Views: 318
Size:  117.5 KB


    Name:  o-ring diagram.jpg
Views: 314
Size:  53.3 KB
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  21. #55
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    Die gasket kom met o rings wat groewe op blok uitskakel. Sal sien hoe dit werk…
    Dalk gooi ek n zd30 auto in as die nie werk. Dalk n m57 auto. Beide 3 liters met selfde krag potensiaal. Het net meer ondervinding met Zd30 en hoe krag as met beemer.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  22. #56
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    51
    Posts
    1,723
    Thanked: 945

    Default Re: Safaris en patrols

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Rb25det gewees

    Qd32ti is een van my diesels. Berge torque. Nie so baie kw.

    Maar baie het al daai o fokk handle vasgeklou. Veral die wat nie kan insien dat so ou, groot kar so vinnig 200 kan slaan nie.
    Maak ek my naam tottie.
    Skuus, ja, steeds, was mal krag uit daai motor.
    Ek glo jy hou menigte Nissan D21, D22, D23 en Patrol eienaars se passie vir hul brand aan die brand. Steur jou nie aan die res nie.
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C - many, many mods.
    '10 Toyota LC150 1GR-FE VX - stock
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré - stock with some farkles
    - Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense. -

  23. #57
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    51
    Posts
    1,723
    Thanked: 945

    Default Re: Safaris en patrols

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Die diesels nou het almal 600-1000nm, maar nie een het daardie explosive krag van die Rb25det as hy opspoel nie. Daardie gat oplig en sukkel vir traction oomblikke
    Juis toe ons oor die 180 begin sleep het erg geknyp!
    En watse size bande was dit? 33's, nè?
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C - many, many mods.
    '10 Toyota LC150 1GR-FE VX - stock
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré - stock with some farkles
    - Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense. -

  24. #58
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Re: Safaris en patrols

    Daai dag, was 35’s. Nou op 37” super swampers.

    So die naald is gemaak vir 30”, so lees bietjie onder.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  25. #59
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    51
    Posts
    1,723
    Thanked: 945

    Default Re: Safaris en patrols

    So bietjie sê jy?
    Donnerdag!
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C - many, many mods.
    '10 Toyota LC150 1GR-FE VX - stock
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré - stock with some farkles
    - Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense. -

  26. #60
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,519
    Thanked: 6983

    Default Safaris en patrols

    Is vanoggend met my 4.2 ketel stasiewa Spier toe. Na 130km het die radiator thermostaat nog nie oopgemaak. Die heater in kar was genoeg om temp laag te hou. Gegewe, ek het meestal binne spoed grens gebly. Hoogste was 72 grade, meestal in die 60’s. Egt was meestal rondom 200, een keer 320.
    Last edited by Reenen; 2023/06/11 at 10:15 AM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 3 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •