|
Nog net so 250km gery, maar sover is die Nissan nammies.
Ek het nog nie voorheen n diesel laat chip of re-map nie, net vir n ruk met een van die plug en play chips op die vorige Navara gery (na n ruk uitgehaal - bakkie in limp mode gegaan as hy hard werk teen duine uit).
Die plug en play chip het soort van onmiddelik n klomp krag beskikbaar gemaak (raak net aan die pedaal en die perde wil uit die blokke skop).
Benson se re-map is totaal anders.
Die bakkie ry natuurlik en voel baie meer "normaal". As jy liggies trap trek hy liggies, en hoe meer jy trap, hoe sterker trek hy - baie egalig en "linear".
Krag is van lae RPM af meer, maar nie so dat jy bang is jy gaan hom stukkend ry nie. Ook, in bv 6e rat teen lae spoed (en bv 1800 RPM) kan jy trap en net versnel (wat nie goed is nie) , maar daar is nog daai meer natuurlike karakter en gevoel dat jy moet afgaan na 5e (wat reg is).
Teen lae RPM en met min throttle input in lae ratte (bv in verkeer) was daar soms n ligte vibrasie van die engine se kant af - dit is heel weg en hy loop seepglad.
Kon met eerste afskakel van die engine dadelik hoor die EGR is ge-de-aktiveer. Baie nice.
Soos ek bo beskryf klink dit dalk of die wa nie lekker trek nie, maar as jy die lepel dieper trap tel die Datsun sy rok op, en jy is vinnig by baie stoute spoed. Engine seepglad regdeur die rev range, en dit is nou die eerste "standaard" ryding wat ek het wat regtig TREK tot by maks RPM - nogal iets om te voel.
Branstof tot nou lyk na so 5% ligter, maar ek dink dit sal dalk nog beter kan raak (die wind waai die rook uit die snelweg uit hier in die Kaap). (ek kan doen met besparing - tussen die suspensie se lig en AT tyres was hy meer as 10% swaarder op sous as standaard).
Dankie Benson.
Ek was maar bekommerd om te laat verander aan hom, maar die veranderinge is subtiel - laat mens dink n grootmens het aan jou kar gewerk. Mens hoef nie die ekstra krag te gebruik wanneer jy dit nie nodig het nie, en kan dan net die lekker gladde karakter van die engine geniet.
(Ek wil nie agter sy rug van hom skinder nie, maar hy is een van die min mense wat so werk dat jy na die tyd nie kan sien iemand het gewerk nie - alles vas en op hul plek. En ja, ek het na die tyd "gecheck").
Last edited by Jakiesespeelding; 2023/01/27 at 10:59 PM.
Dan is daai Monster presies reg!
Baie dankie vir die terugvoer! Sien uit om die long term feedback te kry!
Cell: +27 067 288 0590
email: [email protected]
Website: https://customtuning.co.za
Shop: https://customtuning.co.za/shop/
Tuning Options: https://customtuning.co.za/tuning-options/
https://www.facebook.com/profile.php?id=100086934382467
https://www.instagram.com/custom_tuning_wc/
Met die EGR gedeaktiveer loop die engine n rukkie vry voor hy doodstil staan (hy "free").
Met die EGR aktief stop die engine basies dood.
Het dieselfde met die D40 gehad. (by hom het ek net die EGR se solenoid armpie uitgehaal, so die engine het dalk gedink die valve maak oop, maar hy het permanent toe gebly).
Die verstaan ek te goed, my daily inner struggle met Touareg. Ry mooi kry awesome verbruik, trap so bietjie extra, kry awesome glimlag op die gesig..
Maar oë, wanneer jy sweet spot kry tussen die twee 🏁🏁
Cell: +27 067 288 0590
email: [email protected]
Website: https://customtuning.co.za
Shop: https://customtuning.co.za/shop/
Tuning Options: https://customtuning.co.za/tuning-options/
https://www.facebook.com/profile.php?id=100086934382467
https://www.instagram.com/custom_tuning_wc/
Cell: +27 067 288 0590
email: [email protected]
Website: https://customtuning.co.za
Shop: https://customtuning.co.za/shop/
Tuning Options: https://customtuning.co.za/tuning-options/
https://www.facebook.com/profile.php?id=100086934382467
https://www.instagram.com/custom_tuning_wc/
We are seriously super excited to ad the GWM P-Series to our list of vehicles.
Truly a remarkable difference after!!
Last edited by Benson; 2023/01/31 at 04:24 PM.
Cell: +27 067 288 0590
email: [email protected]
Website: https://customtuning.co.za
Shop: https://customtuning.co.za/shop/
Tuning Options: https://customtuning.co.za/tuning-options/
https://www.facebook.com/profile.php?id=100086934382467
https://www.instagram.com/custom_tuning_wc/
I might be interested, depending on location.
LC 79 V8
Wish list:
EGR disable - Just the EGR disable, no need for power increase tuning.
And then would be great if you can adjust the following 2 settings.
Reduce the rpm idle up increase when the Aircon kicks in.
Have the "Idle Up" dash button active when the car is in gear.
Extra bonus would be a venue with a Dyno. Would like to do a couple different power runs, to see where things stand.
Jip, Maar Unichip interface net met die Injector en Boost Maps.
Ek het Unichip ingesit vir die Selectable Maps. Kan nou on the fly hop tussen Standard, Dead pedal, Tow of Partytjie.
ECU tuning is net 'n one and done tune, maar deur ECU tuning kan jy gewoonlik meer dingetjies customise.
Nie eers seker of ECU tuning die Idle Up button en Aircon Idle control gaan kan vernader nie.
Ek het 'n suspicion dit is dalk hard set in iets soos die Body Control module.
Dagse dagse
Ek sal die EGR vir jou uitskryf geen issues daar niewk kan so bietjie met die idle vir aircon aan en af, hy behoort eintlik 'n konstante spoed van 750 te handhaaf.
Ek weet van die 550 rpm en 880 rpm met aircon aan.
POP my 'n mail of 'n WhatsApp dan chat ons so bietjie oor opsies.
Cell: +27 067 288 0590
email: [email protected]
Website: https://customtuning.co.za
Shop: https://customtuning.co.za/shop/
Tuning Options: https://customtuning.co.za/tuning-options/
https://www.facebook.com/profile.php?id=100086934382467
https://www.instagram.com/custom_tuning_wc/
Td5 Defender getting some performance upgrades.
Intercooler, hybrid turbo, silicone boost hoses and just to be safe a new custom stainless steel oil cooler.
And a tune fit for a Defender that works hard.
Manifold was modified to take a little more punishment as well.
Last edited by Benson; 2023/02/02 at 11:41 AM.
Cell: +27 067 288 0590
email: [email protected]
Website: https://customtuning.co.za
Shop: https://customtuning.co.za/shop/
Tuning Options: https://customtuning.co.za/tuning-options/
https://www.facebook.com/profile.php?id=100086934382467
https://www.instagram.com/custom_tuning_wc/
Benson, Excede het my pyp en sagteware gedoen - nie geweet jy gaan in die rigting piekel nie.
Hulle het vir my dyno printout gegee, kan jy nie dieselfde post waar beskikbaar nie. Of dan net die syfers.
"K.a.k Wheeler
2006 Jeep Grand Cherokee 3.0 CRD - 400 000km and permanent member of the family
2014 Jeep Wrangler JKU 3.6 - no lift kit and smaller wheels.
Don't forget, we tune bikes as well.
Cell: +27 067 288 0590
email: [email protected]
Website: https://customtuning.co.za
Shop: https://customtuning.co.za/shop/
Tuning Options: https://customtuning.co.za/tuning-options/
https://www.facebook.com/profile.php?id=100086934382467
https://www.instagram.com/custom_tuning_wc/
Isuzu 3.0l Dtec EGR blanking and software done.
Iemand het nou 'n cracker onder die een se alie aangesteek
This one specific requires I work on the ECU itself, so if you can see your ECU on the driver side in the engine bay, You are welcome to courier to me for the Tune and Software deletes. if you cannot see it, we can tune trhough the OBD Port
Last edited by Benson; 2023/02/06 at 12:09 PM.
Cell: +27 067 288 0590
email: [email protected]
Website: https://customtuning.co.za
Shop: https://customtuning.co.za/shop/
Tuning Options: https://customtuning.co.za/tuning-options/
https://www.facebook.com/profile.php?id=100086934382467
https://www.instagram.com/custom_tuning_wc/
Mahindra Karoo 2.2 mHawk really gets a new zest for the open road. Our ECU remap ads the power at exactly the right spots to make towing an absolute breeze!
Cell: +27 067 288 0590
email: [email protected]
Website: https://customtuning.co.za
Shop: https://customtuning.co.za/shop/
Tuning Options: https://customtuning.co.za/tuning-options/
https://www.facebook.com/profile.php?id=100086934382467
https://www.instagram.com/custom_tuning_wc/
Hi Benson,
Het ook gepraat op whatsapp oor my D-teq wanneer jy in Pretoria is..
2018 VW Amarok V6 TDi
2017 Toyota Prado 3.0 D4D VX
Bookmarks