American saddle bred's





Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Walvisbaai
    Age
    44
    Posts
    91
    Thanked: 0

    Default American saddle bred's

    Hallo
    Het eenige iemand dalk saalperde,as het word hul geskou.
    Morne'

  2. #2
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Brackenfell
    Age
    61
    Posts
    1,439
    Thanked: 0

    Default

    Ek het nie n saalperd nie maar n boerperd gekruis tussen saal en arabier maar ek ken n klomp wat het en skou. Alna Steyn en Wilrie Bester is maar twee Alna het nou op Bloem gewen haar 2de dink ek in haar afdeling dan ken ek ook n paar afrigters.
    2003 COLT RODEO 2.8TDI BRACKENFELL CAPE TOWN SOUTH AFRICA 1300 Tazz vir Liewe Heksie

  3. #3
    Join Date
    May 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    120
    Thanked: 4

    Default

    Ons het saalperde en skou by byna al die Noord-Gauteng unie skoue, en so paar ander. Magogong, Parys, Bloemfontein, Frankfort...
    Geniet dit baie!
    Ford Supercab 3.2 Auto 4wd

  4. #4
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Walvisbaai
    Age
    44
    Posts
    91
    Thanked: 0

    Default Saalperde

    Ek en my vrou het dit vir 4 jaar professoneel gedoen hier in Namibia, maar die sport het so platgeval dat ons opgehou het. Ons het 2 perde uit SA gekoop, een perd wat Make a Break se vol broer was en Fire Power by Chris Viljoen van Bloem. Hy was 'n half broer van die wereld kampioen Final Countdown. Dit lyk darem of die bedryf weer vlam vat en het weer met 2 perdjie begin. Een deur geleerde vyfgang perd en dan een klein kind van Quacker Dare. Hy is nog net saal gewoond en is nou 2 weke in streng afrigting. Lyk belowend. Ons sukkel bietjie op die oomblik want hy wil net vyfgang, baie natuurlik. Het sy grade agter opgetel en voor bietjie pads geslaan, is al bietjie beter, maar kortgang soms nog. Watse perde het julle? En wat is julle stalle se naam? Ons ken redelik baie van die SA stalle. Miskien kan ons in die Show horse bietjie gaan kyk. Ek gaan probeer om vir jou 'n paar fotos optelaai, weet nie of suksesvol sal wees nie.
    As die fotos nie opkom nie, kan jy by Facebook onder Alma Goosen Badenhorst gaan kyk, die perdjie is daar op.
    Die eerste 4 fotos is die eerste week wat hulle by ons was se fotos, nog nie beslaan nie. Nog nie winkel ysters.
    Click image for larger version. 

Name:	Picture 026.jpg 
Views:	200 
Size:	111.5 KB 
ID:	35584

    Click image for larger version. 

Name:	Image002.jpg 
Views:	215 
Size:	97.0 KB 
ID:	35585

    Click image for larger version. 

Name:	Picture 002.jpg 
Views:	201 
Size:	111.4 KB 
ID:	35586

    Click image for larger version. 

Name:	Picture 022.jpg 
Views:	199 
Size:	113.5 KB 
ID:	35587

    Click image for larger version. 

Name:	Picture 005.jpg 
Views:	191 
Size:	113.9 KB 
ID:	35588

    Click image for larger version. 

Name:	Picture 008.jpg 
Views:	201 
Size:	112.8 KB 
ID:	35589

    Click image for larger version. 

Name:	Picture 003.jpg 
Views:	230 
Size:	117.4 KB 
ID:	35590

    Click image for larger version. 

Name:	Image023.jpg 
Views:	190 
Size:	67.1 KB 
ID:	35591

  5. #5
    Join Date
    May 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    120
    Thanked: 4

    Default

    Morne, was julle by die Parys skou, ek dink 2 jaar gelede Desember? Nogal 'n klompie mense van Nam daar gewees, en die mense wil dit graag uitbrei, sover ek onthou.
    Ons perde is by Harold Poil op stal, my suster (Anesta Vermaak) en Pa ry baie, ek oefen nog. Dare's dream, Nite in a Million, Dearest Sensation is van ons perde.
    Ford Supercab 3.2 Auto 4wd

  6. #6
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Walvisbaai
    Age
    44
    Posts
    91
    Thanked: 0

    Default

    Het in my laaste uitgawe gekyk(2006),sien ongelukkig niks.Ek hoop jy leer gou want da is min wat kan kers vashou as jy op daai perd serug is en die skaare cheer jou aan.

  7. #7
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Brackenfell
    Age
    51
    Posts
    723
    Thanked: 56

    Default

    My oom boer met saalperde en dit het my altyd gefasineer. Sy plaas is in die Kalahari en die perde aard baie goed daar. Miskien weet van julle van Izak Steyn, Klein Aarpan.

  8. #8
    Join Date
    May 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    120
    Thanked: 4

    Default

    Marius, April of September? April het vir Luci op die voorblad, sy stal ook by Harold.
    Ford Supercab 3.2 Auto 4wd

  9. #9
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Walvisbaai
    Age
    44
    Posts
    91
    Thanked: 0

    Default

    Het nou bloem skou op kanaal 225 gekyk lyk goed,sien Harold het die enkeltiug gewen.Ek dink dit kom nog op tot frydag kyk net op equestrian oner die Mnet programe.

  10. #10
    Join Date
    May 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    120
    Thanked: 4

    Default Bloem skou - Amerikaanse Saalperde

    Morne, hierdie thread is so oud soos die berge, is jy nog op die forum? Wat hoor jy van Bloemfontein skou?

    Corne
    Ford Supercab 3.2 Auto 4wd

  11. #11
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Walvisbaai
    Age
    44
    Posts
    91
    Thanked: 0

    Default saalperde

    CronV ek het jou ge pr mess. Die fotoes wat nou op is was verleede jaar by ons,die hingsie het ek toe 5gang geleer eerste fotoe(hoop ek het hom nog op comper) dan klieente seperde,die perde het ek ook 5 geleer ma die donker vos het ek wee 3gang gemaak want klieent wil he ha dogter moet in 3gang ook ry en karetjie,die perd wat my vrou ry het sy self gelleer n jaar terug,toe hy bigin is was hy reeds 5jaar oud.Hy is nou verkoop vi 40,000
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	LS3Q8881.jpg 
Views:	309 
Size:	107.1 KB 
ID:	96623   Click image for larger version. 

Name:	61644_445964307401_688027401_5122817_4266922_a.jpg 
Views:	191 
Size:	10.4 KB 
ID:	96624   Click image for larger version. 

Name:	61644_445964317401_688027401_5122819_4283305_a.jpg 
Views:	199 
Size:	8.7 KB 
ID:	96625   Click image for larger version. 

Name:	61644_445964312401_688027401_5122818_3833620_a.jpg 
Views:	196 
Size:	10.7 KB 
ID:	96626   Click image for larger version. 

Name:	LS3Q6494.jpg 
Views:	320 
Size:	81.1 KB 
ID:	96627   Click image for larger version. 

Name:	33756_445963957401_688027401_5122801_5329515_a.jpg 
Views:	202 
Size:	10.5 KB 
ID:	96628   Click image for larger version. 

Name:	62055_445964097401_688027401_5122807_3786202_a.jpg 
Views:	213 
Size:	9.0 KB 
ID:	96629   Click image for larger version. 

Name:	62055_445964102401_688027401_5122808_2909337_a.jpg 
Views:	213 
Size:	9.9 KB 
ID:	96630  

    Click image for larger version. 

Name:	LS3Q7463.jpg 
Views:	377 
Size:	84.8 KB 
ID:	96631   Click image for larger version. 

Name:	Dynasty 007.jpg 
Views:	234 
Size:	85.7 KB 
ID:	96632  

Similar Threads

  1. American expressions/language
    By Johan in forum The 4x4 Pub
    Replies: 51
    Last Post: 2013/05/09, 12:35 PM
  2. American Octane grading
    By dougm in forum The 4x4 Pub
    Replies: 3
    Last Post: 2011/03/17, 05:46 PM
  3. Replies: 4
    Last Post: 2009/10/28, 07:57 AM
  4. Saddle Hill March 2008 Trip Report
    By Khosaan in forum Namibia
    Replies: 18
    Last Post: 2008/05/26, 10:33 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •