Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
Baie dankie vd terugvoer Andre.

Ek wil oorbly in die park. Ek het al jare gelede van Pafuri af Suid deur die park gery en by een of ander kampeerplek oorgebly waarvoor ek bespreek het, maar ek kan glad nie onthou deur wie ek bespreek het nie.

Dink jy ek kan maar net opdaag? Die hek by Mapai word nie altyd beman nie het ek al beleef, maar by Giriyondo is park amptenare.

Ek kry nie terugvoer van hul parkeraad nie.
Het jy dalk raad?
Ek glo jy sal net kan opdaag en reel vir Kamp as jy by Giriyondo is . . . . . dis nou nie asof die Park 'n toe loop van Kampers het en vol sal wees nie.
Park Amptenare by grenspos is vriendelik so ek glo hulle sal help.