Page 1 of 8 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 1 to 20 of 155

Thread: Mahindra parte

  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,187
    Thanked: 4551

    Default Mahindra parte

    Ok, mahindra noob hier. Ek ken net mooi niks van hulle, en het vandag Eddie se een gekoop.

    Hy staan nog in Colesberg, couriers kan eers na 6 Jan hom af bring.

    Hy het glo n valve gedrop, so engine is halfpad moertoe.

    Nou, weens my noob status op mahindra.

    Waar koop mens engine parte?
    Ek gaan ten minste n cylinder head, valves, piston/s sleeve/s, ringe, bigends en gaskit kit nodig h.

    Of n hele 2.6 meganiese pomp engine

    Wie stock die parte? Jou gewone masterparts en alert tipe plekke?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Constantia Kloof
    Age
    40
    Posts
    2,688
    Thanked: 3075

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ok, mahindra noob hier. Ek ken net mooi niks van hulle, en het vandag Eddie se een gekoop.

    Hy staan nog in Colesberg, couriers kan eers na 6 Jan hom af bring.

    Hy het glo n valve gedrop, so engine is halfpad moertoe.

    Nou, weens my noob status op mahindra.

    Waar koop mens engine parte?
    Ek gaan ten minste n cylinder head, valves, piston/s sleeve/s, ringe, bigends en gaskit kit nodig h.

    Of n hele 2.6 meganiese pomp engine

    Wie stock die parte? Jou gewone masterparts en alert tipe plekke?
    Mandarin Parts sal dalk kan help.

    Op die ouer Mahindras kan parte 'n probleem wees veral die 2.6.

    Die nuwer 2.5 NEF in beide meganies en/ of common rail weergawes is baie makliker om voor onderdele te kry.

    Ek het vergeet om by te sit. Probeer gerus Mahindra self. Jy gaan die chassis nommer nodig he.
    Last edited by Koebelwagen; 2019/12/26 at 05:04 PM. Reason: Byvoegsels
    Brandt Theunissen
    2019 Toyota Raider 2.8 GD-6 4X4 A/T S/C
    2007 Mercedes Benz ML500 5.5
    1968 VW Beetle 2276

  4. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,187
    Thanked: 4551

    Default Re: Mahindra parte

    Pas die 2.5 nef op 2.6 bellhousing?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #4
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Constantia Kloof
    Age
    40
    Posts
    2,688
    Thanked: 3075

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Pas die 2.5 nef op 2.6 bellhousing?
    Ek is amper seker dit sal. Die ratkas is is of 'n Peugeot BA 10 of Mahindra NGT 520 of NGT 530 almal by na verwant aan mekaar.
    Brandt Theunissen
    2019 Toyota Raider 2.8 GD-6 4X4 A/T S/C
    2007 Mercedes Benz ML500 5.5
    1968 VW Beetle 2276

  6. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,187
    Thanked: 4551

    Default Re: Mahindra parte

    Sal maar kyk wat kort op engine, en wat dit kos, vs engine, en vs ander maak conversion
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #6
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    1,307
    Thanked: 353

    Default Re: Mahindra parte

    Ja, Manderin Parts en hul prys is heel billik.

    Shop dalk by Alert en Heads for Africa ook

    Ek.wonder maar net: Wat op deesaarde wil jy met die Indiaan aanvang?
    I have met some crazy people. They have made me their leader...

    Si vis pacem, para bellum

  8. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,187
    Thanked: 4551

    Default Re: Mahindra parte

    Herstel vir n daily
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,187
    Thanked: 4551

    Default Re: Mahindra parte

    Maar dit blyk dat parte vir n mahindra nie altyd so beskikbaar is...
    Iets wat die mense wat hulle promote gewoontlik uitlos
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #9
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Constantia Kloof
    Age
    40
    Posts
    2,688
    Thanked: 3075

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Maar dit blyk dat parte vir n mahindra nie altyd so beskikbaar is...
    Iets wat die mense wat hulle promote gewoontlik uitlos
    Parte vir die Bolero, Thar, Pik-Up en Scorpio SUV is nie moeilik om te kry as die voertuig die 2.5NEF of 2.2 mHawk enjin in het nie. Mahindra sal gewoonlik die part beskikbaar he omdat hulle voertuie met die enjins in S.A aanmekaar sit en dit nog deel van hulle produksie vorm. Op my oud Bolero kon ek tot diff shims, nuwe brandstofpyp van voor na agter, kragstuur pype, clutch en enige bakwerk paneel bestel sonder om langer as twee dae te wag.
    Brandt Theunissen
    2019 Toyota Raider 2.8 GD-6 4X4 A/T S/C
    2007 Mercedes Benz ML500 5.5
    1968 VW Beetle 2276

  11. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,187
    Thanked: 4551

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Koebelwagen View Post
    Parte vir die Bolero, Thar, Pik-Up en Scorpio SUV is nie moeilik om te kry as die voertuig die 2.5NEF of 2.2 mHawk enjin in het nie. Mahindra sal gewoonlik die part beskikbaar he omdat hulle voertuie met die enjins in S.A aanmekaar sit en dit nog deel van hulle produksie vorm. Op my oud Bolero kon ek tot diff shims, nuwe brandstofpyp van voor na agter, kragstuur pype, clutch en enige bakwerk paneel bestel sonder om langer as twee dae te wag.
    Ek het 2.6
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,187
    Thanked: 4551

    Default Re: Mahindra parte

    Hoe verskil die 2.5 van die 2.6?
    Ek sien 2.6 is n 94x94 boor /stroke, waar 2.5 n 94x90mm is. Beteken dit dalk hulle deel dieselfde pistons?

    En top gasket?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,187
    Thanked: 4551

    Default Re: Mahindra parte

    Nog n vraag:
    Het die 2.6 wet sleeves? Maw, tik mens net sy sleeves uit en tik n nuwe een in?
    Lyk anper so...
    Name:  IMG_1051.jpg
Views: 1218
Size:  116.5 KB

    Ek mag dalk net vinnig baie lief word vir die engine...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,187
    Thanked: 4551

    Default Re: Mahindra parte

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #14
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Constantia Kloof
    Age
    40
    Posts
    2,688
    Thanked: 3075

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Amper seker daai is die xd3 Peugeot enjin.

    Vir meer informasie kan jy na die TeamBHP forum gaan kyk.
    Brandt Theunissen
    2019 Toyota Raider 2.8 GD-6 4X4 A/T S/C
    2007 Mercedes Benz ML500 5.5
    1968 VW Beetle 2276

  16. #15
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    35
    Posts
    3,283
    Thanked: 8017

    Default Re: Mahindra parte

    Reenen pasop vir n Mahindra hulle is geneig om baie lekker te ry.
    Willie Knoetze

    2022 Mahindra Pik-up S6 auto

  17. #16
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    61
    Posts
    1,794
    Thanked: 5759

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Herstel vir n daily

    HIERDIE een gaan ek volg - ek wil sien wat is Reenen se definisie van "Herstel"....
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith


    2000 Disco Td5
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  18. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,187
    Thanked: 4551

    Default Re: Mahindra parte

    As die engines problematied gaan wees, druk ek n ander daarin. As gearmox issue gaan wees, druk ek n ander maak daar in.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #18
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    10.120.59.1
    Posts
    435
    Thanked: 335

    Default Re: Mahindra parte

    die 2.5 en 2.6 is amper die selfde enjine. As jy buite kyk is hule identies.
    Last edited by Chris G; 2019/12/28 at 08:18 AM.
    My Life Loving It


  20. #19
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    1,307
    Thanked: 353

    Default Re: Mahindra parte

    Ek het verlede week 'n paar enjins by Mandarin Parrs in Pretoria gesien l - weet net nie watse enjins nie.

    A1 bakkie Spares het ook Mahindsa enjins
    In voorraad.
    I have met some crazy people. They have made me their leader...

    Si vis pacem, para bellum

  21. #20
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,187
    Thanked: 4551

    Default Re: Mahindra parte

    Dankie vir raad.

    Ek wag maar tot ek die voertuig by my het. Sal dan oop maak en kyk wat kort.


    As ek vind dat parte of onbekombaar, of baie duur is, sal ek dit dalk eerder oorweeg om n ander maak engine in te druk, as om weer n keer n engine te koop waarvoor mens nie parte kan koop.

    So, ek sal dit hanteer soos dit kom.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 1 of 8 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •