Results 1 to 16 of 16
  1. #1
    Join Date
    Sep 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    34
    Posts
    60
    Thanked: 57

    Default Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Goeie more
    Ek wil Saterdag na 'n paar boswa opsies in Pretoria Kom kyk Om te bepaal waarvan ons hou. Ek het slegs Kode b lisensie so dit moet 750kg GVM wees.

    Ons kyk tans na die volgende opsies:
    Offtrax Outplay
    Wildebeest Kalfie
    African Backbone Caprivi
    Metalian Genie

    Het jul enige raad of aanbevelings oor die opsies en weet jul moontlik van opsies wat tans in die mark is.

    Dankie Vir jul moeite en hulp
    Wihan

  2. #2
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    35
    Posts
    706
    Thanked: 275

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Echo 3 kan werk - Echo sit net af van die R21 by Nelmapius-afrit.

    Wildebeest sal jy moet 2de hands koop - gebasseer op inligting in die forum en op sosiale media - lyk dit nie meer of Wildesbeest Trailers nog bestaan / vertrou kan word.

    Metalian Genie dink ek is puik - probeer dalk by Outdoor Campers in Centurion (lid van die Forum) of hulle een in voorraad het.

    Sien nou Bosveld Woonwaens (geleë in Zambesi-weg) het 'n 2016 Offtrax Outplay te koop.

    Kan ongelukkig nie kommentaar lewer oor die ander.
    Last edited by Martinj; 2022/06/22 at 12:39 PM.
    Martin Pienaar

  3. The Following 2 Users Say Thank You to Martinj For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    54
    Posts
    1,650
    Thanked: 435

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Offtrax Outplay nice het een nou in my by Eiland gese puik wa sterkte met soek en besluit

  5. The Following User Says Thank You to Boslover For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    53
    Posts
    1,852
    Thanked: 4183

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Dalk nie die mooiste nie, maar ek oorweeg dalk die outjie: https://customcanopies4all.co.za/mor...ustom-trailer/
    "When a clown enters a palace, he does not turn into a prince, the palace turns into a circus."

    Luka Geertsema

  7. The Following User Says Thank You to Luka For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    May 2011
    Location
    <>
    Age
    39
    Posts
    172
    Thanked: 73

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Kyk gerus ook na die mense, het een en is dood gelukkig

    https://unipod.co.za/

  9. The Following User Says Thank You to mannemerak For This Useful Post:


  10. #6
    Join Date
    Dec 2014
    Location
    Centurion
    Age
    34
    Posts
    716
    Thanked: 494

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    A friend has one of these. Looks pretty good and solid.
    https://www.caravansa.co.za/trailer-...-bushy-ranger/
    2012 Jeep Wrangler JKUR -- Sold (I'll be back )
    2015 Jeep Grand Cherokee Overland 5.7 Hemi

  11. #7
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    1,259
    Thanked: 74

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Doen net jou EB lisensie en kry klaar
    Willem Louw
    Toyota Hilux D/C 3.0 D-4D 4x4, Full OME suspension, African Outback Alu-Top, Dual Battery, DIY Drawer System, National Luna 50L
    Conqueror Companion

  12. The Following User Says Thank You to W3771M For This Useful Post:


  13. #8
    Join Date
    Sep 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    34
    Posts
    60
    Thanked: 57

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Dankie Vir Al die raad. Ek Gaan my EB lisensie Gaan doen en Dan Weer na opsies kyk.

  14. The Following 2 Users Say Thank You to Wihan Rocher For This Useful Post:


  15. #9
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Phalaborwa
    Age
    36
    Posts
    67
    Thanked: 21

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Quote Originally Posted by W3771M View Post
    Doen net jou EB lisensie en kry klaar
    Stem 100% saam.

    Ek was is dieselfde plek as jy. EB het soveel meer deure oopgemaak in terme van opsies. Het uiteindelik die boswa gekoop wat ek "wou" koop ipv die een wat ek "mag" koop.

  16. The Following User Says Thank You to Indabelly For This Useful Post:


  17. #10
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Centurion
    Age
    51
    Posts
    2,284
    Thanked: 480

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Ek wou Raasblaar voorstel,

    https://www.raasblaar.fun/

    Maar ek sien hy is ook oor 750kg!

    So ek stem saam. Kry maar net die EB lisensie dan het jy soveel meer opsies.

    CATS
    2015 VW Transporter T5.1 132kw 4motion DSG - (Shrek) My Bush-Bus
    2003 Safari Xplorer
    Previous : 1996 Colt Rodeo 3000 V6 (The Original! - SOLD) : 1998 Colt Rodeo 2.8Tdi (My first Diesel - SOLD) : 2008 Pajero 3.2 DiDc GLS (Sylvester - SOLD) : 2001 LR Defender 90 (Grizzly - Sadly SOLD) : 2010 LR Discovery 4 HSE (Snow White - SOLD) : 2001 Pajero 3.2 DiD GLS (Snoopy - SOLD but never forgotten) :2009 Pajero 3.2 DiDc GLS (Casper ,Old Faithfull, - SOLD)

  18. #11
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    34
    Posts
    452
    Thanked: 139

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Quote Originally Posted by Wihan Rocher View Post
    Goeie more
    Ek wil Saterdag na 'n paar boswa opsies in Pretoria Kom kyk Om te bepaal waarvan ons hou. Ek het slegs Kode b lisensie so dit moet 750kg GVM wees.

    Ons kyk tans na die volgende opsies:
    Offtrax Outplay
    Wildebeest Kalfie
    African Backbone Caprivi
    Metalian Genie

    Het jul enige raad of aanbevelings oor die opsies en weet jul moontlik van opsies wat tans in die mark is.

    Dankie Vir jul moeite en hulp
    Wihan
    Ek was baie tevrede gewees met my Wildebees Kalfie....maar ek moet by sę, my volgende een sal moontlik die Offtrax wees, baie praktiese uitleg.

    Probeer dalk een van die kleiner waens huur vir 'n naweek, en kyk of dit vir jou gaan werk. As dit doen, goed, as jy meer of groter nodig het, dan weet jy, jy moet maar vasbyt en EB doen en klaar kry.
    Nissan Navara D23 LE Auto 4x4
    Nissan Pathfinder 2.5dci 4x4 Manual (Wife's)
    1966 Datsun Bluebird

  19. The Following User Says Thank You to Makro For This Useful Post:


  20. #12
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Clanwilliam
    Age
    42
    Posts
    309
    Thanked: 93

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Quote Originally Posted by Wihan Rocher View Post
    Dankie Vir Al die raad. Ek Gaan my EB lisensie Gaan doen en Dan Weer na opsies kyk.
    Dit is regtig die beste opsie. Anders is jy so erg beperk.

    Ek het 7 jaar onwettig met B lisensie gesleep , maar uiteindelik die EB gedoen in Maart. Voel baie rustiger nou dat ek wettig is

    Dit is 'n klomp onodige schlep en nonsense maar as jy dit eers het...

  21. The Following 2 Users Say Thank You to HiluxRoux For This Useful Post:


  22. #13
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Durban
    Age
    42
    Posts
    107
    Thanked: 67

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Maybe not as “hardcore” but check out Skipper tent trailers

  23. The Following User Says Thank You to Battlestar For This Useful Post:


  24. #14
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Johannesburg
    Age
    65
    Posts
    549
    Thanked: 279

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Camptech Bosvelder - fibreglass, easy to setup and no climbing ladders.
    Mahindra Scorpio Adventure 2015 2.2 mHawk 4x4
    Imagine Comfortvan
    Jurgens XCape 2015 (SOLD)
    Summit Everest trailer(SOLD)
    Mahindra XUV500 W8 2013(SOLD)

  25. #15
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    George
    Posts
    139
    Thanked: 79

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Quote Originally Posted by Battlestar View Post
    Maybe not as “hardcore” but check out Skipper tent trailers
    Agree on the Skipper. I like the Model T. Well built, very practical and comes with a solid reputation.
    2006 Grand Cherokee 3.0 CRD Overland
    2008 BMW F800S

  26. #16
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    37
    Posts
    6,898
    Thanked: 803

    Default Re: Boswa Opsies Vir Kode B lisensie

    Quote Originally Posted by HiluxRoux View Post
    Dit is regtig die beste opsie. Anders is jy so erg beperk.

    Ek het 7 jaar onwettig met B lisensie gesleep , maar uiteindelik die EB gedoen in Maart. Voel baie rustiger nou dat ek wettig is

    Dit is 'n klomp onodige schlep en nonsense maar as jy dit eers het...
    Ek stem saam. Het ook die EB gaan doen voor ek die Bush Lapa gekry het. Dit help natuurlik ook om wettig te wees as jy in 'n ongeluk is...

    En as jy jou lisensie het is dit vir altyd klaar (vir nou in elk geval).

    As my kinder eendag dit moet doen sal ek sommer dat hulle dadelik EB doen.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •